Balfour, Oos-Kaap: Dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika

Balfour is 'n klein dorpie aan die voet van die Katberg in die Oos-Kaap.

Dit is as sendingstasie van die Glasgow-sendinggenootskap in 1828 deur John Ross en McDiarmind gestig, en na Robert Balfour, die eerste sekretaris van die genootskap, genoem.

Balfour
Balfour is in Oos-Kaap
Balfour
Balfour
Balfour, Oos-Kaap: Dorp in Oos-Kaap, Suid-Afrika Balfour se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°32′24″S 26°40′23″O / 32.54000°S 26.67306°O / -32.54000; 26.67306 26°40′23″O / 32.54000°S 26.67306°O / -32.54000; 26.67306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Oppervlak
 • Totaal7,98 km2 (3,08 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 102
 • Digtheid389/km2 (1 010/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0%
 • Indiërs/Asiërs0%
 • Bruin mense3.0%
 • Swart mense96.9%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 95.2%
 • Afrikaans 3.2%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
5740
Poskode (posbusse)
5740
Skakelkode046

Die kerkgebou en pastorie van die NG gemeente Greykerk, waarvan die grense met die distrik Stockenström ooreengestem het en waarvan die hoofdorp Seymour was, was jare lank naby hier geleë tot die gemeente in 1983 by Fort Beaufort ingelyf is. Sowat 8 km van hier is die meer as 160 jaar oue gebou van die eertydse NG gemeente Stockenström, 'n gemeente wat later jare aan die Sendingkerk oorgedra is. Die afstigting van die Greykerk van Stockenström op rassegrondslag het die weg gebaan vir afsonderlike kerke vir elke rassegroep in die Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie.

Die hoofbedrywe in die gebied, wat bekend is om sy asemrowende natuurskoon, is lemoen- en tabakboerderye en saagmeulens.

Sien ook

Bronne

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
  • Olivier, ds. P.L. (samesteller), Ons gemeentelike feesalbum. Kaapstad en Pretoria: N.G. Kerk-uitgewers, 1952.ό
  • Raper, P.E., Dictionary of South African Place Names, Lowry Publishers, Johannesburg, 1987.

Tags:

1828KatbergOos-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlaaskankerKalsiumTurksvyKunsmisAfrikaanse WikipediaNiemetaalFranse RewolusieKlimaatVergelykings (taalkunde)GraatjiemeerkatLeon KrugerVaginaSkaakOnderhandelinge om apartheid te beëindigOopbroninhoudLongWaarheid-en-versoeningskommissieKongo-krisisBelvidere Holy Trinity-kerkHennie MaasNatuurlike hulpbronAnglo-BoereoorlogJodeVoedingVigsAustraliëJagluiperdSteve HofmeyrIngenieursweseLys van medisinale kruieKlimaatsverandering in AfrikaWikipediaRenaissanceSeksHenry MurrayValentynsdagGeslagsgelykheidSelfvertroueBestaansboerderyGemeenskapsorganisasieLys van konings van IsraelMetamfetamienElektriese geleierPlae van EgiptePampoentjiesBoelieryKultuurAnneli van RooyenDulcie van den BerghVingerseksWebblaaierAalwynPornhubModeontwerpBeaufortskaalAnton GoosenTafeltennisKokketielKoors7de LaanApartheidPaasfeesYstervarkMagda van BiljonNasionale VrouedagKrimpvarkieMisdaadDanie du ToitDesmond TutuNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHemelvaartsdagSeekoeiPolisieDigtheidKaroo🡆 More