Healdtown

Healdtown is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is 10 km noordoos van Fort Beaufort.

Healdtown
Healdtown is in Oos-Kaap
Healdtown
Healdtown
Healdtown Healdtown se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°43′0″S 26°43′0″O / 32.71667°S 26.71667°O / -32.71667; 26.71667 26°43′0″O / 32.71667°S 26.71667°O / -32.71667; 26.71667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1853
Oppervlak
 • Totaal0,76 km2 (0,29 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal332
 • Digtheid437/km2 (1 130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100%
 • Ander0%
Taal (2011)
 • Xhosa 98.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
5730
Skakelkode046

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe eerwaarde John Ayliff 'n Metodiste-sendingstasie vir die Fingostamlede in 1853 gestig het. Gedurende 1855 is 'n tegniese instituut deur sir George Grey bygevoeg. In 1867 is 'n teologiese kweekskool en opleidingskool vir onderwysers gestig met fondse geskenk grootliks deur James Heald vanaf die Wesleyaanse Metodiste-sendinggenootskap in Manchester. Uit dankbaarheid is die dorp na hom vernoem. Die eerste prinsipaal was eerw. W Impey. Wyle Nelson Mandela het sy matriek hier voltooi.

Sien ook

Bronne

Tags:

Fort BeaufortOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waterbesparing in Suid-AfrikaDwelmmiddelMenseregtedagReënLandbouApartheidVlag van Suid-AfrikaLys van veltoestandeRudi ClaaseKlinkerFamilie (verwantskap)HoofpynMangelontstekingWorcesterAgtervoegselFotosinteseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMaatskaplike verantwoordelikheidTierNazi-DuitslandLuiperdRenaissanceKarooRekenaarFinansiële staatDriedimensioneelKlankverskynselsEkologieWoudDierLewerAlkoholismePankreasCheslin KolbeErfenisSuiwelprodukWynand du ToitJode in Suid-AfrikaDiepaartromboseKunsmatige algemene intelligensieProstaatkankerHolocaustUnie van Suid-AfrikaJeuksiekteWet op NaturellengrondAfleiding (taalkunde)WatersuiweringAardkorsAppel (sanger)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaRefentse MorakeJudaïsmeKnieUnited Democratic FrontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MetaalToerismeMorfologie (taalkunde)Peach van PletzenLieweheersbesieKolorektale kankerMarsWoordeskatBeeldspraakMasturbasieSeekatLeierKlereAfvalbestuurMalariaSuid-Afrikaanse randResensieWerkersdagBiodiversiteit🡆 More