Apollo 15

Apollo 15 was die negende bemande sending in die Apollo-program, die vierde sending wat op die maan geland het en die agtste suksesvolle sending.

Dit was die eerste van wat "J-missies" genoem was – langer oorbly op die maan met 'n groter fokus op wetenskap as wat tydens vroeëre sendings moontlik was. Dit was ook die eerste sending waartydens die maankarretjie gebruik is.

Apollo 15
Apollo 15

Die bemanning was David Scott - bevelvoeder, Alfred Worden en James B. Irwin.

Apollo 15 is op 26 Julie 1971 gelanseer en het op 7 Augustus 1971 in die Stille Oseaan neergeplons.

Apollo 15
James Irwin salueer die vlag van die Verenigde State van Amerika op die maan, 1 Augustus 1971.
Apollo 15
Neerplons in die Stille Oseaan, 7 Augustus 1971 20:45 UTC
Voorafgegaan deur:
Apollo 14
Apollo-program Gevolg deur:
Apollo 16


Tags:

Apollo-programMaanMaankarretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan CombrinkAdolessensieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLeeuAfrikaanse WikipediaOu Apostoliese KerkKameelperdDieregeluideSharpeville-slagtingJagluiperdGroot vyfMeningsverskil oor aardverwarmingKoolstofMynbouGroot TrekBeenbreuke en ontwrigtingsCovid-19-pandemieVerenigde KoninkrykVerdampingJeuksiekteLiefdeOvulasieGetalPerdebyeHannes van WykWikimedia-stigtingMagnesiumWaterpokkiesRegardt van den BerghBraaiNuwe TestamentJak de PriesterVulkanismeProstaatkankerRobbie WesselsPomeloHoenderHeelgetalLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSonnestelselMasturbasieAfrikaanse Protestantse KerkReënVisAnilingusKoppeltekenMenslike penisgrootteRicus NelChristendomBaälElandréSuid-Afrikaanse RugbyunieTaylor SwiftVigsAbstraksie (rekenaarwetenskap)MIVWalt DisneyJode in Suid-AfrikaKriekNarsismeViëtnamoorlogJudaïsmeSportPornografiese subgenresLandbou in Suid-AfrikaVerkragtingTsoenamiKlereGriepSkaapRookgewoonteEkonomiese sektorHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeksSteenkool in Suid-AfrikaDulcie van den Bergh🡆 More