William R. Pogue

William Reid Bill Pogue (23 Januarie 1930 – 3 Maart 2014) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, Amerikaanse Lugmag vegvlieënier (rang Kolonel) en toetsvlieënier.

Hy was ook 'n bekwame onderwyser, openbare spreker en outeur. Hy was deel van die Ruimtevaardergroep 5-inname. Eers was hy deel van die ondersteuningspanne vir Apollo 7, Apollo 11 en Apollo 14. Hy word aangestel as bevelvoerder van Apollo 19 se beheermodule maar nadat die missie gekanselleer is, word hy toegewys aan die Skylab-program. Hy neem deel aan die laaste Skylabvlug.

William R. Pogue
William R. Pogue
Gebore
William Reid Pogue

(1930-01-23)23 Januarie 1930
Okemah, Oklahoma
Sterf3 Maart 2014 (op 84)
Cocoa Beach, Florida
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Webwerfwilliampogue.com
Handtekening
William R. Pogue

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse LugmagApollo 11Apollo 14Apollo 7Apollo-beheer-en-diensmoduleOuteurRuimtevaarderRuimtevaardergroep 5SkylabVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoopParasitiese siektesMaria MagdalenaNasiebouMagsverheffingPaasfeesDiereriemAnrich HerbstNoFapInnes en Franna BenadéNieu-SeelandViëtnamoorlogGewone breukeLys van kleureAnale seksCyril RamaphosaBreinvliesontstekingTrappe van vergelykingSkoenlapperMiddelburg, Oos-KaapApartheidGroenteUnited Democratic FrontSeekatErfenisLys van Islamitiese feeste en herdenkingsPoolsGordelroosSeksposisieHipertensieWaarnemingPersoonlikheidWaterstofBurgerregteNic de JagerVolksrepubliek ChinaCleopatra VIIYouTubeKarpaletonnelsindroomVlekvrye staalHerpes simplexRob HersovDesmond TutuVlag van Suid-AfrikaHipoteseVerenigde KoninkrykPresident van Suid-AfrikaSteve HofmeyrBeeldspraakHartversakingKoringSuikerbekkiesSonnestelselNatuurbewaringAktuarisAnette Engelbrecht20ste eeuTrigeminale neuralgieGewoonteHeupKoraalrifBloedvergiftigingDepressie (gemoedstoestand)Auschwitz-konsentrasiekampHondKlem-in-die-kaakSnaarinstrumentHannes van WykMIVKaaps-Hollandse stylRoemeensKongo-krisisRolprentBorskankerTegnologieIndustriële RevolusieMestoklema🡆 More