Zack Du Plessis: Suid-Afrikaanse akteur

Zack du Plessis (* 28 November 1949 – † 15 Junie 2011) was 'n Afrikaanse akteur, aanbieder, grapmaker, storieverteller en rolprentvervaardiger.

Hy was veral bekend vir sy rolle in gewilde TV-programme soos Vetkoekpaleis en Orkney Snork Nie.

Zack du Plessis
Geboorte 28 November 1949
Sterfte 15 Junie 2011 (op 61)
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Lewensmaat Magda van Biljon
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Du Plessis het ’n dramagraad aan die Universiteit van Pretoria verwerf en by die destydse streekskunsteraad Truk gewerk. Met die koms van televisie in 1976 het hy homself hoofsaaklik op TV-werk toegespits. Hy het ook sy eie fliekmaatskappy gehad, wat onder meer die fliek Bosveldhotel (Die Moewie) en kinderprogramme vervaardig het.

Du Plessis was met die aktrise en TV-aanbieder, Magda van Biljon, getroud.

Hy is op 15 Junie 2011 by sy huis in sy slaap aan longkanker oorlede. Hy word oorleef deur sy vrou, seun (Wénèf) en dogter (Bernice du Toiten).

TV-programme

Van die TV-programme waarin hy verskyn het:

en andere.

Rolprente

Van die rolprente waarin hy te siene was:

  • Mr Bones, 2001 (as die boer)
  • Orkney Snork Nie 2, 1992
  • Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1993IMDb
  • Kaalgat tussen die Daisies, 1997
  • Lipstiek Dipstiek, 1994 (as Frikkadel Fourie)
  • Tough Luck, 1992
  • Die Hartseerwals, 1985 (Sagrys van Deventer)
  • Bosveldhotel, die moewie, 1985
  • Gideon Scheepers, 1982 (as Luitenant Schalk Pypers)
  • Gazette, 1981 (as Hofmeyer)
  • Blink Stefaans, 1981 (JP De Villiers)
  • Kiepie & Kandas, 1981 (Prof)
  • Oom Kaspas en Nefie, 1980 (as Oom Kaspaas)
  • Skelms, 1980 (as Generaal Hamilton Lurie)
  • Die Eensame Vlug, 1979 (as Ghoofy)
  • Pretoria O Pretoria!, 1979 (as Fourie)
  • Weerskant die Nag, 1979 (as Sas Brink)
  • The Fifth Season, 1978 (as Joe van Altena)
  • Billy Boy (Thug)
  • Sonja, 1978 (Dup du Pisanie)
  • Diamant en die Dief, 1978 (as Vlok)
  • Die Winter van 14 Julie, 1977 (Korporaal)
  • Thaba, 1977 (as Bertus Grobbelaar)
  • 'n Sondag in September, 1976 (as Polisie Sersant)
  • Springbok, 1976 (as Nic)
  • Die Rebel, 1976 (as Jan 'Boelie' Huysma
  • Funny People, 1976 (Sekuriteitswag)
  • Kiepie en Kandas (as die kwaai dosent op Tuks)
  • Jakkalsdraai se mense, 1975 (as Cronjé)
  • Liefste Veertjie, 1975 (as Biel Bruwer)
  • Afspraak in die Kalahari, 1973 (as Andries du Toit)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Zack Du Plessis BiografieZack Du Plessis TV-programmeZack Du Plessis RolprenteZack Du Plessis VerwysingsZack Du Plessis Eksterne skakelsZack Du Plessis15 Junie1949201128 NovemberAfrikaansOrkney Snork Nie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)FeesbundelBruin huisslangDulcie van den BerghVakbondBysteekWerkwoordstyd in AfrikaansAnrich HerbstNierKlankopname en reproduksieHorlosieVryheidsmanifesXhosaRuan JoshTandbederfHondTydSoogdierAfrikaansOlimpiese Somerspele 2024Rudi ClaaseErica BoyerSendelingposisieCarles PuigdemontEugenetikaRubicon-toespraakWikiKoorsblaarKoppeltekenStaatstoelaeKunsmatige intelligensieGé KorstenRina HugoYouTubeLemoenduifDigvormKoos BekkerWetenskaplike klassifikasieNaaktheidBloedvergiftigingMadison IvySteenkampsbergeKuberkrakerNag van die lang messeMetaalBlomPad na jou hartMaanSportHerfsMaatskaplike verantwoordelikheidAkademiaKultuurJeugdagHoërskoolEskomBelastingMaatskappyNederduitsch Hervormde KerkEdelvalkJacques LootsISBNZack du PlessisSuiwelprodukWiki CommonsWiskundige terminologieGereformeerde kerk Pretoria-AlkantrantDiarreeThys die BosveldklongBybelPubiese hareAardverwarming🡆 More