Fee: Mitiese wese of legendariese wese in Europese folklore

‘n Fee is ‘n magiese figuur wat slegs in sprokies voorkom.

Hulle is meestal goedgesinde mooi vroulike wesentjies en klein van gestalte. Met hul bonatuurlike gawes kan hulle enigiets ten goed of ten kwade laat gebeur. So kom hulle na die wieg van ‘n pasgebore baba en bepaal daardeur die lewenslot van die kind. Feetjies kom vir die eerste keer in die Franse en Provensaalse letterkunde voor waarna hulle deur die folklore van Europa versprei.

Fee: Mitiese wese of legendariese wese in Europese folklore

Die Broers Grimm (Jacob Ludwig Carl en Wilhelm Carl Grimm) is bekend vir hul versameling van Duitse feëverhale. Hans Christian Andersen (1805-1875) het feëverhale aangepas om lewenslesse oor te dra.

Lees ook

Bibliografie

  • Ensiklopedie van die Wêreld, deel 4. Stellenbosch: Albertyn-Uitgewers, 1993. ISBN 0-949948-10-1
  • van Reeth, Adelaïde: Ensiklopedie van die mitologie. Kaapstad: Vlaeberg, 1994. ISBN 0-947461-57-4

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van Suid-AfrikaMIVSelHoutEmfiseemSendelingposisieStres in hoërskoolHipoteseDepressie (gemoedstoestand)KultuurMenslike seksuele gedragPols-oksimeterSatellietfotoSkaapPlantWayback MachineElektriese geleierVarkSoweto-opstandAce MagashuleMeningsverskil oor aardverwarmingGeskiedenis van die BoererepubliekeSelfstandige naamwoordVoorsetselKaren MeiringSkoolKomplementêre kleureOseaanKoos du PlessisVermontJakobBosluisbytkoorsLys van nedersettings in Suid-AfrikaBergen-Belsen-konsentrasiekampAnale kankerHeupvervangingRatelVrouTsoenamiPaarl GimnasiumReënTrevor NasserKaliforniese KanaaleilandeDiarreeJohan BadenhorstKoringEl (lengtemaat)NoordwesSeekoeiJo BlackSuikersiekteDuitslandRegardt van den BerghAarde se atmosfeerJan van HunksPerdVraag en aanbodRenosterBlourokkeMusiekPoesMaagsweerGrondwet van Suid-AfrikaBuffelNaboomHondSeksPêrelHamerkopElektrisiteitsvoorsieningModeontwerpSeksposisieDulcie van den Bergh🡆 More