Jansenville

Jansenville is 'n dorp in die Oos-Kaap, sowat 80 km suid van Graaff-Reinet.

Dit is geleë in 'n streek wat as die Kamdeboo bekend staan.

Jansenville

(ingesluit KwaZamukucinga)
NG kerk Jansenville
NG kerk Jansenville
Jansenville is in Oos-Kaap
Jansenville
Jansenville
Jansenville Jansenville se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°36′S 24°40′O / 32.600°S 24.667°O / -32.600; 24.667 24°40′O / 32.600°S 24.667°O / -32.600; 24.667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1855
Oppervlak
 • Totaal24,9 km2 (9,6 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal5 612
 • Digtheid225/km2 (580/vk. myl)
 
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.8%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense48.7%
 • Swart mense42.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 65.4%
 • Xhosa 30.7%
 • Engels 1.7%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
6265
Poskode (posbusse)
6265
Skakelkode049

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe die NG Kerk te Uitenhage gedurende 1854 besluit het om 'n nuwe gemeente in die noorde te stig. Die plaas Vergenoegd van P.J. Fourie is uitgekoop. Die plaas lê aan die oewers van die Sondagsrivier. Die dorp is 1855 geproklameer en genoem na JW Janssens, goewerneur van die Kaapkolonie tydens die Bataafse bewind van (1803-1806).

Die NG gemeente Jansenville is amptelik op 4 Februarie 1855 van die moedergemeente Uitenhage, die tweede oudste in die Oostelike Provinsie, afgestig, maar Graaff-Reinet en Somerset-Oos het ook wyke bygedra. Op sy beurt het Jansenville twee dogtergemeentes afgestaan, Waterford in 1919 en Klipplaat in 1944. Teen 2013 was dit die kleinste twee gemeentes in die Sinode van Oos-Kaapland, met onderskeidelik 47 en 40 belydende lidmate.

Landbou

Die belangrikste produkte is merinowol en sybokhaar. Daar is ook angorastoetplase in die gebied.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Jansenville GeskiedenisJansenville LandbouJansenville Sien ookJansenville VerwysingsJansenville Eksterne skakelsJansenvilleGraaff-ReinetKamdebooOos-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingWeervoorspellingKernkragVloeistofRooikatPseudowetenskapFotoOnderhandelinge om apartheid te beëindigKolitisSeksualiteitKrapAfro-AmerikanersSeptimius AwardsNamibiëPersoon (taalkunde)PersOmtrek, oppervlakte en volumeAardeProstaatkankerKommunikasieSpreeuEiffeltoringEuropaNeurenberg-verhoreBalletBernice WestAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaagVolstruis20ste eeuJode in Suid-AfrikaWerkloosheidCheslin KolbeJewgeni PrigozjinNatuurrampNelson MandelaAfrikanersAB de VilliersTemperatuurAngolaArmoedeverligtingSout (chemiese stof)Samestellende afleidingKlem-in-die-kaakNag van die lang messe3D-rolprentSkilpadBrittany Ashton HolmesMangelontstekingSeksuele opwekkingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSharpeville-slagtingDrinkwatervoorsieningNazi-DuitslandEmfiseemKhoikhoiWinnie Madikizela-MandelaPoesKarooHeuningbyJoodse kalenderVrouHemelvaartsdagVigsEkonomiese sektorVoedingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BlaarIronieNierWitbloedselResensieEugenetikaGeletterdheidSeksuele penetrasieSwangerskapRob HersovAmateurradio🡆 More