Epos

'n Epos (Grieks; meervoud: eposse of epe) of heldedig is 'n uitgebreide, poëtiese relaas oor die avonture van 'n held of soortgelyke figuur.

    Vir elektroniese pos, sien E-pos.

Dit kan ook oor 'n legendariese gebeurtenis handel, soos die Ilias van Homeros.

Epos
Kleitablet met 'n gedeelte van die Gilgamesj-epos (ca. 2000 v.C.).

Twee prominente voorbeelde in Afrikaans is:

Etimologie

Die oorsprong van die woord epos lê in die Oudgriekse woord 'ἔπος', épos, wat vertaal kan word as bewering, raad, wens, bevel, voorskrif, gerug, lied, epiese versreël of selfs orakel. Die Griekse woord "ἔπος"; is verwant aan die onvolledige werkwoord 'εἶπον', eîpon, wat vertaal kan word as spreek of sê.


Bibliografie

  • Jan de Vries: Heroic Song and Heroic Legend ISBN 0-405-10566-5.
  • Hashmi, Alamgir (2011). "Eponymous Écriture and the Poetics of Reading a Transnational Epic". Dublin Quarterly, 15.
  • Frye, Northrop (2015) [1957]. Anatomy of Criticism. Princeton, NJ: Princeton University Press. ISBN 978-1-4008-6690-8.

Eksterne skakels

Tags:

GrieksHomerosIlias

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerantwoordelikheidDemokrasiePesachChemiese elementNG gemeente JansenvilleTropiese sikloonMauritiusSiya KolisiCSSKlerePlantBestuiwingTekstielKorrupsieReg tot ‘n gesonde omgewingSatellietfotoBloedingLourensrivierVerkleurmannetjieGeboorteGetalGalblaasSkerpioenDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRobbeneilandLandbouLys van Afrikaanse skrywersPinksterTrevor NoahYsterFopnuusKernkragVrouKhoikhoiWiskundige terminologieBergen-Belsen-konsentrasiekampStikstofVratEwenaarAnette EngelbrechtWeer (meteorologie)Grondwet van Suid-AfrikaHemelvaartsdagMuskeljaatkatMaagdelikheidPlastiekEpilepsieKarooAardbewingLys van nedersettings in Suid-AfrikaMuishondHulpwerkwoordGeslagsgelykheidMalariaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJesus van NasaretGeelsugLys van konings van IsraelInsekBetonPoesOutismeDieretuinMusiekteaterSkisofrenieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWaterpokkiesKaapstadse waterkrisis 2015-2018SowjetunieSuid-Afrikaanse randFluoorNeurenberg-verhoreRonelda KamferKlem-in-die-kaakVoorvoegsel🡆 More