Klavier: Musiek instrument

Die klavier (ook pianoforte of piano) is 'n slag-, toets- en snaarinstrument uit die siterfamilie wat met een toetsbord van klawers en twee of drie pedale bespeel word.

Pianoforte beteken in Italiaans letterlik sag (en) sterk. Deurdat die krag waarmee 'n hamer van die speelmeganiek die snare bespeel afhang van die wyse van bespeling van 'n toets, kan elke toon afsonderlik sowel luid as sag (en die nuanse daartussen) gespeel word. Hierdie aspek het by die voorlopers van die klavier, waaronder die klawesimbel, ontbreek. Die huiskamerklavier (ook buffetklavier of pianino genoem) is meestal vertikaal opgebou (staande) en die klavier met die snare horisontaal word 'n vleuel of vleuelklavier genoem.

Klavier: Musiek instrument
Vleuelklavier en buffetklavier.

Tradisioneel het 'n klavier drie pedale, die een heel links is vir sag, die een in die middel is vir geweldig sag en die een heel regs is om die note aan mekaar te bind. Dit word alles moontlik gemaak deur 'n toestel in die klavier wat die afstand tussen die hammers en die snare beheer. Wanneer die hamers nader aan die snare is sal die klavier sagter speel. Om die derde pedaal te gebruik word die vilt wat op die snare rus opgelig, sodat die klank nie verdwyn nie.

Sien ook

Notas

Eksterne skakels

Tags:

Italiaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LBruin menseMynbouBurgerregteSkisofrenieThabo MbekiJan BloukaasEnkelvoudige sinWolfEreksieVrystaatPaasfeesGroot vyfIetermagoLikkewaanBraaiGrieksSendelingposisieBonné de BodKaliumWiki CommonsAbrahamHamilton WesselsPriemgetalKoos BekkerIrma SternIndo-Europese taleCovid-19-pandemieAngssteuringRobert SobukweAt BothaHartversakingPrimêre sektor van die ekonomiePlastiekRenosterkewerAppel (sanger)HipoteseNamibiëRekenaarMad BuddiesMisdaadromanSwawelZack du PlessisSoweto-opstandGawes van die Heilige GeesVoedingVaginaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuikersiekteHoëveldKlein vyf diereNarsistiese persoonlikheidsteuringJohannes KerkorrelHoenderEksodus (uittog)GriepMIVAardverwarmingPornografiese akteurWaterbesparing in Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWaterLeestekenRobbeneilandSelfmoordWiskundePaaiementberekeningTweede VryheidsoorlogLys van Islamitiese feeste en herdenkingsKaapstadse waterkrisis 2015-2018JaarAnette EngelbrechtWoordeboek van die Afrikaanse TaalViëtnamoorlog🡆 More