Olimpiese Somerspele 1906

Die Olimpiese Somerspele 1906 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 1906, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 1906), het vanaf 22 April tot en met 2 Mei 1906 in Athene, Griekeland, plaasgevind.

Spele van die IVe Olimpiade
Olimpiesespele van 1906

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 20
Deelnemende atlete 854 (848 mans, 6 vroue)
Items 74 in 13 sporte
Openingseremonie 22 April 1906
Sluitingseremonie 2 Mei 1906
Amptelik geopen deur Koning George I
Atlete-eed (sedert 1920)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1936)
Vorige Spele 1904: St. Louis (VSA)
Volgende Spele 1908: Londen (VK)

Die spele staan ook bekend as die "tussenspele van 1906" aangesien hierdie spele plaasgevind het tussen die normale vierjarige periodes van die Olimpiade. Dit is destyds as die "Tweede Internasionale Olimpiese Spele in Athene" aangebied. Die Spele word tans nie deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) erken nie, selfs nie die medaljes en Olimpiese rekords wat behaal is nie.

Sporte

13 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Olimpiese Somerspele 1906 
Kaart van deelnemende nasies in 1906:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het nie aan hierdie Spele deelgeneem nie, hoewel hulle twee jaar vantevore aan die 1904-Spele deelgeneem het.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1906 
Pylvak van die maraton
Olimpiese Somerspele 1906 
Die Panathinaiko-stadion in 1906

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1906  Goud Olimpiese Somerspele 1906  Silwer Olimpiese Somerspele 1906  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1906  Frankryk (FRA) 56 15 9 16 40
2 Olimpiese Somerspele 1906  Verenigde State (USA) 38 12 6 6 24
3 Olimpiese Somerspele 1906  Griekeland (GRE) 321 8 13 13 34
4 Olimpiese Somerspele 1906  Verenigde Koninkryk (GBR) 47 8 11 5 24
5 Olimpiese Somerspele 1906  Italië (ITA) 76 7 6 3 16
6 Olimpiese Somerspele 1906  Switserland (SUI) 9 5 6 4 15
7 Olimpiese Somerspele 1906  Duitse Keiserryk (GER) 49 4 6 5 15
8 Olimpiese Somerspele 1906  Noorweë (NOR) 32 4 2 1 7
9 Olimpiese Somerspele 1906  Oostenryk (AUT) 31 3 3 3 9
10 Olimpiese Somerspele 1906  Denemarke (DEN) 53 3 2 1 6

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1906 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1906 SporteOlimpiese Somerspele 1906 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1906 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1906 Sien ookOlimpiese Somerspele 1906 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1906 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1906AtheneGriekelandGrieksInternasionale Olimpiese KomiteeOlimpiade

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByBrandbergBlaarSelfstandige naamwoordJeugdagSelfoonLübeckSwart menseOntwerpKorrupsieNierversakingMagnesiumHidroëlektrisiteitDansToestand van materieWet op NaturellengrondVars waterSonnestelselKersfeesWerkersdagC.J. LangenhovenNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNasionaal-SosialismeYslandNederduitse Gereformeerde KerkCradock-4GrondsoorteGrondwetLugbesoedelingHadedaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEiffeltoringJSEVigsGordelroosTurkyeDikdermAluminiumMark (ekonomie)RoesLeonardo da VinciAl-FatihaOm-te-infinitiefkonstruksieFrankrykKultuurWisselkoersSirkelProvinsies van Suid-AfrikaDrakensbergeSuid-Afrikaanse GrensoorlogFraktuurAfrikaanse TaalmonumentTswanaDermpoliepVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieLabia (geslagsdele)IndiëWetenskaplike klassifikasieMenstruasieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)NatuurrampCorioliskragChristendomSekondêre sektor van die ekonomieFinansiële staatAardePubliekFiela se kindBesoedelingHeupvervangingConsolidated B-24 LiberatorJansenvilleAssonansieVerenigde State van AmerikaTsonga🡆 More