Olimpiese Winterspele 1924

Die Olimpiese Winterspele 1924 (Frans: Les Jeux olympiques d'hiver de 1924), amptelik bekend as die Iste Olimpiese Winterspele, is tussen 25 Januarie en 5 Februarie 1924 in Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk, aangebied.

Ie Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1924

Gehou in Chamonix, Frankryk
Deelnemende lande 16
Deelnemende atlete 258 (247 mans, 11 vroue)
Items 16 in 6 sporte
Openingseremonie 25 Januarie 1924
Sluitingseremonie 5 Februarie 1924
Amptelik geopen deur Gaston Vidal
Atlete-eed Camille Mandrillon
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele :
Volgende Spele 1928: St. Moritz (Switserland)

In 1921 stem die Internasionale Olimpiese Komitee in om 'n Internasionale Wintersportweek (Semaine des Sports d'Hiver) in 1924, dieselfde jaar as die Somerspele in Parys te hou. Hierdie sportweek vind in Chamonix-Mont-Blanc, aan die voet van die Mont Blanc plaas, en was 'n reuse sukses. Daar word besluit dat dit voortaan elke vier jaar losstaande van die Somerspele aangebied sal word. Daarmee word die sportweek die Iste Olimpiese Winterspele.

Sporte

6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1924  Bobslee (1)
  • Olimpiese Winterspele 1924  Nordiese ski (5)
    • Olimpiese Winterspele 1924  Tweekamp (1)
    • Olimpiese Winterspele 1924  Heg-en-steg-ski (2)
    • Olimpiese Winterspele 1924  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1924  Skansspring (1)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1924  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1924  Langbaanskaats (5)
  • Olimpiese Winterspele 1924  Ysbal (1)
  • Olimpiese Winterspele 1924  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1924 
Kaart van deelnemende nasies in 1924
Olimpiese Winterspele 1924 
Die Stade Olympique de Chamonix tydens die Olimpiese Winterspele 1924

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1924  Goud Olimpiese Winterspele 1924  Silwer Olimpiese Winterspele 1924  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1924  Noorweë (NOR) 14 4 7 6 17
2 Olimpiese Winterspele 1924  Finland (FIN) 17 4 4 3 11
3 Olimpiese Winterspele 1924  Oostenryk (AUT) 4 2 1 0 3
4 Olimpiese Winterspele 1924  Switserland (SUI) 30 2 0 1 3
5 Olimpiese Winterspele 1924  Verenigde State (USA) 24 1 2 1 4
6 Olimpiese Winterspele 1924  Verenigde Koninkryk (GBR) 44 1 1 2 4
7 Olimpiese Winterspele 1924  Swede (SWE) 31 1 1 0 2
8 Olimpiese Winterspele 1924  Kanada (CAN) 12 1 0 0 1
9 Olimpiese Winterspele 1924  Frankryk (FRA) 43 0 0 3 3
10 Olimpiese Winterspele 1924  België (BEL) 18 0 0 1 1
Totaal (10 NOKs) 237 16 16 17 49

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1924 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1924 SporteOlimpiese Winterspele 1924 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1924 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1924 Sien ookOlimpiese Winterspele 1924 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1924 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1924 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1924Chamonix-Mont-BlancFrankrykFransInternasionale Olimpiese KomiteeMont BlancOlimpiese Somerspele 1924Parys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakToestand van materieHondBeenbreuke en ontwrigtingsInternetSamestellingWaterbesoedelingVulkanismePapierVraag en aanbodOutismeVerantwoordelikheidBoer Soek 'n VrouWaterkringloopRugby, WarwickshireWinterMarkenKameelperdWêreld- Ekonomiese ForumSonnestelselWieg van die MensdomNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKunstenaarBloedingSkaakRepubliek van Zoid AfrikaKookpuntRookgewoonteLongontstekingAustraliëKlawers (speelkaarte)TrekarbeidDigvormNuwe TestamentSpinnekopKunsmisKragopwekkingEkonomie van Suid-AfrikaBeurtkragInflasieSonsteekGriekse mitologieDrinkwatervoorsieningVreesInfeksieViëtnamBelastingSuid-Afrikaanse GrensoorlogLikkewaanOorstromingLeonardo da VinciNag van die lang messeMaanEnkelvoudige sinGlobaliseringSywurmDirekte en Indirekte redeHeupKuberkrakerInstagramMikro-ekonomieRooms-Katolieke KerkJo BlackHannes van WykPornografiese subgenresPenisVoorsetselEwenaarNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHamerkopMaagsweerGemeenskapsorganisasieElzette MaarschalkKoekie (rekenaarwetenskap)Onderwys🡆 More