Olimpiese Winterspele 1994

Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied.

XVIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 67
Deelnemende atlete 1 737 (1 215 mans, 522 vroue)
Items 61 in 6 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 1994
Sluitingseremonie 27 Februarie 1994
Amptelik geopen deur Koning Harald V
Atlete-eed Vegard Ulvang (Noorse ski)
Beampte-eed Kari Kåring (kunsskaats)
Olimpiese vlam Prins Haakon Magnus
Vorige Spele 1992: Albertville (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.

Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1994 
Die skigebied Lysgårdsbakken het die opening- en sluitingseremonies gehuisves
Olimpiese Winterspele 1994 
Kaart van die sportplekke

Lillehammer is op 15 September 1988 in Seoel deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1994. Ander kandidate was: Ostersund, Anchorage en Sofia.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1994
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Lillehammer Olimpiese Winterspele 1994  Noorweë 25 30 45
Ostersund Olimpiese Winterspele 1994  Swede 19 33 39
Anchorage Olimpiese Winterspele 1994  Verenigde State 23 22
Sofia Olimpiese Winterspele 1994  Bulgarye 17

Sporte

6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1994  Alpeski (10)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Heg-en-steg-ski (10)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Kortbaanskaats (6)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Kunsskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Langbaanskaats (10)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Noorse kombinasie (2)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Rodel (3)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Skansspring (3)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Tweekamp (6)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Vryski (4)
  • Olimpiese Winterspele 1994  Yshokkie (1)

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Februarie 12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 1994  Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1994  Bobslee 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1994  Heg-en-steg-ski 1 1 1 2 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1994  Kortbaanskaats 2 4 6
Olimpiese Winterspele 1994  Kunsskaats 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 1994  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 1994  Noorse kombinasie 1 1 2
Olimpiese Winterspele 1994  Rodel 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1994  Skansspring 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 1994  Tweekamp 1 1 2 1 1 6
Olimpiese Winterspele 1994  Vryski 2 2 4
Olimpiese Winterspele 1994  Yshokkie 1 1
Totaal 0 3 3 3 4 4 3 5 4 4 4 4 5 6 6 3 61
Kumulatief 0 3 6 10 14 18 21 26 30 34 38 42 47 53 58 61
Seremonies OS SS
Februarie 12
Sa
13
So
14
Ma
15
Di
16
Wo
17
Do
18
Vr
19
Sa
20
So
21
Ma
22
Di
23
Wo
24
Do
25
Vr
26
Sa
27
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Die Spele was die eerste Winterspele sedert 1960 waaraan Suid-Afrika deelgeneem het, maar Suid-Afrika kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1994 
Kaart van deelnemende nasies in 1994
Olimpiese Winterspele 1994 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1994 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1994  Goud Olimpiese Winterspele 1994  Silwer Olimpiese Winterspele 1994  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1994  Rusland (RUS) 113 11 8 4 23
2 Olimpiese Winterspele 1994  Noorweë (NOR) 88 10 11 5 26
3 Olimpiese Winterspele 1994  Duitsland (GER) 112 9 7 8 24
4 Olimpiese Winterspele 1994  Italië (ITA) 104 7 5 8 20
5 Olimpiese Winterspele 1994  Verenigde State (USA) 147 6 5 2 13
6 Olimpiese Winterspele 1994  Suid-Korea (KOR) 21 4 1 1 6
7 Olimpiese Winterspele 1994  Kanada (CAN) 95 3 6 4 13
8 Olimpiese Winterspele 1994  Switserland (SUI) 59 3 4 2 9
9 Olimpiese Winterspele 1994  Oostenryk (AUT) 80 2 3 4 9
10 Olimpiese Winterspele 1994  Swede (SWE) 84 2 1 0 3

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1994 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1994 ToewysingOlimpiese Winterspele 1994 SporteOlimpiese Winterspele 1994 KalenderOlimpiese Winterspele 1994 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1994 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1994 Sien ookOlimpiese Winterspele 1994 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1994 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1994 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1994AnchorageBulgaryeLillehammerNoorsNoorweëSofiaSwedeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandKalenderKonsonantVaste stofKaartElandréPizzaGeelsugLys van Nederlandse skildersAanpassingskapasiteitReënLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWerkloosheidVlagterminologieWaterWoestynCristiano RonaldoDesimale breukeAarverkalkingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKunsmatige algemene intelligensieVryheidsdagBrandmondsindroomKoolstofdioksiedGrondwetBreinkaartAntisemitismeSiya KolisiSpreeuAfro-AmerikanersBysteekSuikersiekteVormMielieSteenkoolPlantluisNetbalLys van veltoestandeKlimaatAustraliëVoorvoegselVraag en aanbodGewone breukeMigrasie van diereBoomslangSomerVervoerGeweldInsekDiarreeUnie van Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieHondErosietipesSeptimius AwardsSwaelEkonomiese sektorPriemgetalRosa ParksSkilpadNoord-KaapSeevlakstygingMisdaadromanSteenkool in Suid-AfrikaMalariaKommunismeVerlede tydOnse VaderKaapstadse waterkrisis 2015-2018Jacques LootsHartversakingNeurenberg-verhoreFisiese oefeningWêreldwye webGrondwet van Suid-AfrikaSuid-AfrikaGreen PornoFilistyne🡆 More