Bobslee

Bobslee is 'n sport wat tydens die Olimpiese Winterspele beoefen word waartydens deelnemers met 'n vaartbelynde slee teen 'n ysbaan afgly.

Die sport se naam is van die Engelse werkwoord to bob afgelei, wat beteken om op en af te beweeg. Deelnemers beweeg hulself op die regte plekke vorentoe en agtertoe om te versnel.

Bobslee
Die bobslee-wêreldbeker van 2011 in Innsbruck
Bobslee
Piktogram wat Bobslee aandui
Bobslee
Twee bobslee-jaers bou spoed op voordat hulle in hulle slee spring

Die slee gly op twee onafhanklike pare lopers, waarvan die voorste paar gedraai kan word. Daar is twee- en vierpersoon bobsleë wat op aangelêde bane met verhoogde draaie gebruik word. Voorskrifte ten opsigte die gewig van die slee en deelnemers verhoed dat die resultate van die wedstryde deur die gesamentlike massa van die slee en deelnemers bepaal word.

Moderne bane word van beton gemaak en met ys bedek. Kunsmatige bobsleebane is ook beskikbaar.

Internasionale bobslee-kompetisies word deur die Federation Internationale de Bobsleeën et de Tobogganing (FIBT) georganiseer.

Verwysings

Eksterne skakels

Olimpiese wintersporte Bobslee 

Wintersporte: Alpeski · Bobslee · Heg-en-steg-ski · Kortbaanskaats · Kunsskaats · Langbaanskaats · Noorse kombinasie · Rodel · Skansspring · Skeleton · Sneeuplankry · Tweekamp · Vryski · Ysbal · Yshokkie

Tags:

Olimpiese WinterspeleSleeSportYs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stam (taalkunde)BorsteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieDrakensbergeYsterLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSoweto-opstandChromatografieDriedimensioneelGesondheidTussenwerpselErektiele disfunksieViëtnamoorlogTsoenamiOseaanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DiarreeAfrikanersVoorsetselResensieLys van nedersettings in Suid-AfrikaTierOutismeDurbanCalviniaChristiaan Frederik BeyersSelfstandige naamwoordRenteNetbalVerkleinwoordAarde se atmosfeerGevolge van aardverwarming op oseaneJagluiperdTurkyePolisieVierde Industriële RevolusieOlimpiese SomerspeleKolorektale kankerDigvormTydLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFinansiële staatGoeie VrydagJSESuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Heidelberg, GautengGqeberhaErfenisDesmond TutuStollingsgesteenteKrokodilNamibiëAfvalbestuurVerkoueReg tot ‘n gesonde omgewingRassismeOlimpiese Somerspele 2012NierversakingDermpoliepJohannesburgLabia (geslagsdele)Nag van die lang messeSeekoeiMurunwa MakwarelaHeupBorskankerLys van hoofstedeKatSlangWitbankTwaalf Stamme van IsraelBloedvergiftigingMiddelmisbruikVoortrekkers🡆 More