Sneeuplankry

Sneeuplankry (Eng: snowboarding) is 'n wintersport waar mens met 'n plank van 'n sneeubedekte berg afgly.

Die sport is oorspronklik afgelei van branderplankry. Aanvanklik het deelnemers 'n plank onder hul voete met hul hande vasgehou en sodoende deur sagte poeiersneeu probeer gly. Die sport het in die tussentyd baie verander en sneeuplankry is tans 'n gewilde wintersport en word ook in verskeie films goedgunstiglik uitgebeeld. Behalwe op berge kan mens ook op 'n spesiaal voorbereide piste gaan sneeuplankry.

Sneeuplankry
Piktogram wat sneeuplankry aandui
Sneeuplankry
'n Sneeuplank

Dit is in die Verenigde State in die 1960's ontwikkel, en het in 1998 'n Olimpiese Wintersport geword.

Die sport het baie entoesiastiese deelnemers dwarsoor die wêreld.

Enkele "truuks"

  • "180 spin": Spring in die lug en maak 'n halwe draai in jou lengte.
  • "Frontflip": 'n Voor-oor bollemakiesie.

Verwysings

Eksterne skakels


Olimpiese wintersporte Sneeuplankry 

Wintersporte: Alpeski · Bobslee · Heg-en-steg-ski · Kortbaanskaats · Kunsskaats · Langbaanskaats · Noorse kombinasie · Rodel · Skansspring · Skeleton · Sneeuplankry · Tweekamp · Vryski · Ysbal · Yshokkie


Tags:

BranderplankryPisteSneeuSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieLeierVerkleinwoordErektiele disfunksieKommaYslandHoofpynNeurenberg-verhoreVrouDiskriminasieBynierStam (taalkunde)Bedreigde spesieHokkieSprokieCovid-19-pandemieAssonansieNoord-Sotho (taal)VoorsetselBreinvliesontstekingWoordsoortTolla van der MerweKurt-Lee ArendseFabelElandréAartappelKultuurRymKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTafelsoutLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMiltIronieVars waterWisselkoersHerpes simplexKarretjiemenseMusiekSanskritSmeltpuntWoordeboek van die Afrikaanse TaalMagnesiumPersoon (taalkunde)Afro-AmerikanersArabies-Israeliese konflikOudtshoornMonopolieDemi Lee MooreArabiesAardePerdebyeHartaanvalCarike KeuzenkampSeekoeiVoortrekkermonumentGeskiedenis van AfrikaansVoortrekkersGevolge van aardverwarming op oseaneAfrikanersDroomDeelwoordAdolessensieEiffeltoringInflasieGeldeenheidKlavierSkildklierGoogle TranslateLyfstraf in skoleAfrikaanse TaalmonumentLys van hoofstedeBerghaanHadedaHoofletterKoorsblaarDigvorm🡆 More