Universiade: Recurring international multi-sport event, organized for university athletes

Die Universiade is 'n internasionale sportbyeenkoms vir universiteitstudente.

Die geleentheid word deur die FISU (International University Sports Federation of Fédération internationale du sport universitaire) georganiseer. Die naam is 'n kombinasie van die woorde "Universiteit" en "Olimpiade". In Engels word dit ook soms die "World University Games" of "World Student Games" genoem.

Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke
Die Universiade van 1989
Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke
Die Universiade van 2011

Die Universiade word elke twee jaar gehou. Dit bestaan uit 'n somer- en 'n winterprogram. Beide vind meestal in dieselfde jaar plaas. Die somer- en winterprogramme word afsonderlik van mekaar deur 'n gasstad georganiseer. Ongeveer 8 000 studente neem aan die somer-, en sowat 3 500 aan die winterprogram deel.

Geskiedenis

In 1923 is 'n "International Universities Championship" reeds in Parys gehou. Dit is deur die "Union Nationale des Étudiants Français" (UNEF) georganiseer. Vanaf 1924 organiseer die "Confédération Internationale des Étudiants" (CIE) elke somer 'n sportbyeenkoms vir studente, wat in 1930 die naam "International University Games" kry. Die byeenkoms is vir die laaste keer in 1939 aangebied.

In 1947 organiseer die "Fédération Internationale du Sport Universitaire" (FISU) weereens 'n sportbyeenkoms. In 1957 kry die byeenkoms die naam "World University Games", en in 1959 die naam Universiade.

Sportsoorte

Plekke

Die onderstaande tabel wys die gasstede van die somer- en winter-universiades respektiewelik.

Jaar Spele Somer-universiade Spele Winter-universiade
1959 I Turyn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
1960 I Chamonix, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Frankryk
1961 II Sofia, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Bulgarye
1962 II Villars-sur-Ollon, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Switserland
1963 III Porto Alegre, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Brasilië
1964 III Špindlerův Mlýn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Tsjeggo-Slowakye
1965 IV Boedapest, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Hongarye
1966 IV Sestriere, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
1967 V Tokio, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Japan
1968 V Innsbruck, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Oostenryk
1970 VI Turyn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië VI Rovaniemi, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Finland
1972 VII Lake Placid, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Verenigde State
1973 VII Moskou, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Sowjetunie
1975 VIII Rome, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië VIII Livigno, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
1977 IX Sofia, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Bulgarye
1978 IX Špindlerův Mlýn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Tsjeggo-Slowakye
1979 X Meksikostad, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Meksiko
1981 XI Boekarest, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Roemenië X Jaca, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Spanje
1983 XII Edmonton, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Kanada XI Sofia, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Bulgarye
1985 XIII Kobe, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Japan XII Belluno, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
1987 XIV Zagreb, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Joego-Slawië XIII Štrbské Pleso, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Tsjeggo-Slowakye
1989 XV Duisburg, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Wes-Duitsland XIV Sofia, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Bulgarye
1991 XVI Sheffield, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Verenigde Koninkryk XV Sapporo, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Japan
1993 XVII Buffalo, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Verenigde State XVI Zakopane, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Pole
1995 XVIII Fukuoka, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Japan XVII Jaca, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Spanje
1997 XIX Sisilië, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië XVIII Muju, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Suid-Korea
1999 XX XIX Poprad Tatry, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Slowakye
2001 XXI Beijing, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Volksrepubliek China XX Zakopane, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Pole
2003 XXII Daegu, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Suid-Korea XXI Tarvisio, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
2005 XXIII Izmir, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Turkye XXII Innsbruck en Seefeld, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Oostenryk
2007 XXIV Bangkok, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Thailand XXIII Turyn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
2009 XXV Belgrado, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Serwië XXIV Harbin, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Volksrepubliek China
2011 XXVI Shenzhen, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Volksrepubliek China XXV Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Turkye Erzurum, Turkye
2013 XXVII Kazan, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Rusland XXVI Trentino, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië
2015 XXVIII Gwangju, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Suid-Korea XXVII Osrblie, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Slowakye (skansspring en tweekamp),
Strbske Pleso, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Slowakye (noordse kombinasie en langlaufen)
Granada Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Spanje (orige items)
2017 XXIX Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Taipei, Republiek China XXVIII Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Kasakstan Alma-Ata, Kasakstan
2019 XXX Napels, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië XXIX Krasnojarsk, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Rusland
2023 XXXI Chengdu, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Volksrepubliek China XXXI Lake Placid, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Verenigde State
2025 XXXII Ryn-Ruhr-streek, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Duitsland XXXII Turyn, Universiade: Geskiedenis, Sportsoorte, Plekke  Italië

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Universiade GeskiedenisUniversiade SportsoorteUniversiade PlekkeUniversiade VerwysingsUniversiade Eksterne skakelsUniversiadeSportUniversiteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesVaste stofKlinkerGroenOntwikkelde landVersoeningsdagVanVolksmoordDiepaartromboseFotosinteseAnilingusJo BlackRivierStedelike hitte-eilandKaliumRobbeneilandVrouVoedselkettingNederlandHoofpynProvinsies van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesJodeWeervoorspellingHerfsSlangVolhoubaarheidKlimaatMaatskaplike verantwoordelikheidPeriodieke tabelVaginale kankerBerlynse MuurAarverkalkingSelfieMonopolieKonsentrasiekampMartin Luther King jr.Russiese inval in Oekraïne sedert 2022Waarheid-en-versoeningskommissieOlimpiese Somerspele 2024MierleeuKatoenNarsistiese persoonlikheidsteuringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOman AirKoue OorlogAnusTrekarbeidNaeltjiesBoelieryBloemfonteinAfkappingstekenMenseregteJan van RiebeeckConsolidated B-24 LiberatorDokterChristendomRookgewoonteKoolstofApartheidSterSomerPrimêre sektor van die ekonomieSeksuele stimulasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKweekhuiseffekDeon GrootFamilie (verwantskap)MagneetByvoeglike naamwoordProteaSteve BikoMaagsweerSiembambaBorsteOntwikkelende landAkuutKaapse Maleiers🡆 More