Gwangju

Gwangju (Koreaans: 광주광역시, , luister (hulp·inligting)) is die sesde grootste stad naas die hoofstad Seoel, Busan, Incheon, Daegu en Daejeon in die suidweste van Suid-Korea en lê in die suidweste van die Koreaanse Skiereiland.

Die stad het 'n bevolking van 1 490 092 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 501,24 km². Die stad is in 57 v.C. gestig en was tydens die Drie koninkryke van Korea die administratiewe sentrum van die Baekje-ryk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 wat Japan en Suid-Korea saam aangebied het.

Gwangju
광주광역시
Gwangju

Kaart Wapen
Gwangju
Gwangju
Vlag
Gwangju
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Honam
 Koördinate 35°10′N 126°55′O / 35.167°N 126.917°O / 35.167; 126.917
 Stigting 57 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 501,24 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2018) 1 490 092
 - Bevolkingsdigtheid 3 000/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Lee Yong-seop
 Amptelike webwerf gwangju.go.kr

Eksterne skakels

Tags:

57 v.C.BusanDaeguDaejeonDrie koninkryke van KoreaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002IncheonJapanKo-광주.ogaKoreaKoreaansLêer:Ko-광주.ogaSeoelSuid-KoreaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeWaterstofVolstruisElzette MaarschalkJudaïsmeGodWatersuiweringManie JacksonYsterDoopSebraFinansiële staatVerdampingBelastingReënvalbepalingJan CombrinkTaylor SwiftRepubliek van Zoid AfrikaOnderwys in Suid-AfrikaGroepsdrukJan van RiebeeckRolprentAdolf HitlerVlekvrye staalMosesDroomRooms-Katolieke KerkBipolêre gemoedsteuringEwenaarMunhwa Broadcasting CorporationDirekte en Indirekte redeSwart nasionalismeHeidelberg, GautengBeesKlein vyf diereKultuurKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMuishondVerkragtingOrgasmeGeslagsgelykheidSpinnekopGalblaasAndré JacobsLongCovid-19-pandemieSinoniemSkildklierKoolstofdioksiedLys van elemente volgens simboolDataverwerkingHennie MaasSokkerByeboerderyAntoniemHoofpynSeksuele opwekkingBetonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MisdaadGroepsgebiedewetMusiekTaalMielieNaaldekokerNag van die lang messeVarkIranAce MagashuleKankerStereotipeAfrikaanse WikipediaMenslike skeletLys van Suid-Afrikaanse skrywersBokmakierieKlimaatsverandering in AfrikaKoggelmander🡆 More