Fietsry

Fietsry is die gebruik van fietse vir vervoer, ontspanning of vir sport.

Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort- na middelafstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug- of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.

Fietsry
Piktogram wat Fietsry aandui
Fietsry
'n Fietsryer tydens 'n wedren
Fietsry
'n Fiets word aangewend kokosneute te vervoer
Fietsry
Fietsry het 'n ryke geskiedenis

Fietsry vir vervoer

Fietsry word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer. Voorbeelde hiervan is 'n posbode wat briewe per fiets aflewer of 'n persoon wat 'n fiets inspan om na sy werksplek te reis.

Fietsry vir rekreasie

Fietse word ook algemeen ingespan as ontspanning om (gewoonlik kort) plesierritte te onderneem.

Fietsry vir sport

Fietsry is 'n versamelnaam vir alle sporte waar daar van fietse gebruik gemaak word om aan wedrenne deel te neem. Die Internasionale Fietsry Federasie (UCI) organiseer die sport wêreldwyd. Die sport bestaan uit 'n aantal items, maar ongeag van die item, dra die wêreldkampioen altyd die reënboogtrui tydens kompetisies.

Die Olimpiese fietsryitems sluit in:

  • Padwedrenne
  • Baanwedrenne
  • Bergfiets-wedrenne (cross-country)
  • BMX-wedrenne

In Suid-Afrika word fietsry deur die nasionale federasie beheer: Fietsry Suid-Afrika.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Fietsry vir vervoerFietsry vir rekreasieFietsry vir sportFietsry Sien ookFietsry Eksterne skakelsFietsryFietsGeraasHernubare energieLugMotorvoertuigSportVervoer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PesachOnderwys (geskiedenis)2023Johannes VermeerSuiwelprodukKommunikasieKappie (skryfteken)Wayback MachineMangelontstekingWikimedia-stigtingKatBynierPersoonlikheidVolhoubaarheidKlitorisSeksuele penetrasieAfrikaanse taalleerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoortrekkermonumentSeksuele opwekkingMarga van RooyVoorhuidElandréGewone luislangLys van Griekse mitologiese figureVoornaamwoordSuurstofBasisinkomsteWaarheid-en-versoeningskommissieSatireKruisigingKadmiumProvinsies van Suid-AfrikaBloedsomloopstelselKunsBorsteSigaretLys van elemente volgens simboolBorsbeenFrankrykAnrich HerbstMeervoudRenier van RooyenPieter BiewengaPuberteitFamilie (verwantskap)StuitjieMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVulkaanAalwynMielieSendelingposisieWaverVerenigde KoninkrykVrouOlimpiese godeHeliosfeerSleurkragHerfsLibiëKoppeltekenTrappe van vergelykingDissipel vir wie Jesus baie lief wasVigs🡆 More