Roei

Roei is 'n individuele- of spansport waar 'n boot oor die water voortgedryf word met roeispane.

'n Span van roeiers op 'n boot word 'n ploeg van roeiers genoem.

Roei
Piktogram wat Roei aandui
Roei
Wedstrydroeiers

Daar is verskillende dissiplines by roei betrokke. In die skiff, 'n boot vir een persoon, word daar altyd met twee roeispane geroei. By bote met twee of meer roeiers is daar twee moontlikhede: die roeiers het een spaan elk, of al die roeier het twee spane. In die grootste algemene item, die agt met stuurman, word daar altyd met een spaan per persoon geroei.

Eksterne skakels

Tags:

BootRoeispaanSportWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosesMusieksimboleLys van Suider-Afrikaanse soogdierePriemgetalBeenbreuke en ontwrigtingsOos-KaapHemelvaartsdagEmosieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKaliforniese KanaaleilandePastoorMeningsverskil oor aardverwarmingDemokratiese Republiek die KongoReddingskakeCounter-Strike (videospeletjie)KameelBosvarkAndré JacobsMaagdelikheidNarsistiese persoonlikheidsteuringWielewaalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTatoeëermerkSonja HerholdtLettergreepSarel Jacob PretoriusSosiale mediaNadia ValvekensHamerkopToestand van materieJakobLieweheersbesieAuschwitz-konsentrasiekampKunsNasionale VrouedagWerkersdagCarike KeuzenkampValentynsdagBeroerteSlag van Cuito CuanavaleDikdermVloeistofDuitse maselsDroogteIngenieursweseNylrivier (Suid-Afrika)WhatsAppHipoteseAardverwarmingDie GelofteEkonomie van Suid-AfrikaPinksterBelvidere Holy Trinity-kerkBernice WestAfrikaansDesmond TutuHemelBesemChristendomTranspirasieKlem-in-die-kaakBestaansboerderyMateriaalUnited Democratic FrontDeon MeyerNic de JagerMagnesiumVaginale kankerSprokieSendelingposisieVerkoueRenaissanceKakiebosRatelWatersuiweringAustraliëAmandel🡆 More