Trentino

Trentino (Duits: Trient, Italiaans: Trentino, Ladinies: Trento), amptelik Outonome Provinsie Trentino (Duits: Autonome Provinz Trient, Italiaans: Provincia Autonoma di Trento, Ladinies: Provinsia de Trento), is 'n outonome Provinsie in die noorde van Italië.

Outonome Provinsie Trentino
Autonome Provinz Trient
(Duits)
Provincia Autonoma di Trento (Italiaans)
Provinsia de Trento (Ladinies)
Trentino Trentino
(Vlag van Trentino) (Wapen van Trentino)
Ligging van Trentino in Italië
Ligging van Trentino in Italië
Kaart van Trentino
Kaart van Trentino
Amptelike tale Duits, Ladinies, Italiaans
Hoofstad Trient
Grootste stad Trient
Eerste Minister Lorenzo Dellai
Oppervlakte
 - Totaal
6 206,90 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
524 826
84,6/vk km

Trentino het 524 826 inwoners in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 6 206,90 km². Die hoofstad en grootste stad is Trient. Die amptelike tale is Duits, Ladinies en Italiaans. Trentino was voor 1918 'n deel van Tirool in Oostenryk-Hongarye en is sedert die oorgawe van Oostenryk 'n outonome Region van Italië. Trentino voorm saam met Suid-Tirool die outonome region Trentino-Suid-Tirool.

Tags:

DuitsHoofstadItaliaansItaliëLadiniesOostenryk-HongaryeProvinsieSuid-TiroolTiroolTrentino-Suid-TiroolTrient

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Allan BoesakVerantwoordelikheidFosforVoëlWielewaalGeografie van Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieBalletAfleiding (taalkunde)MagnetismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBorskankerAfrikaansSaldanhaOnderwysOu Apostoliese KerkBaälNasionalismeBelastingElizabeth II van die Verenigde KoninkrykOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHokkieDiepaartromboseLongontstekingCleopatra VIIKameelperdKlein-KarooTelefoonPornografiese akteurAarde se atmosfeerPenisLeeuVergelykings (taalkunde)BlourokkeStaalHemelvaartsdagWatersuiweringIranInternetMuskeljaatkatApartheidSlag van BloedrivierRatelDierViëtnamoorlogGewone luislangLys van elemente volgens simboolSwartwitpensGroepsgebiedewetLuislangeKolorektale kankerJodeIronieOnomatopeeBeenbreuke en ontwrigtingsIndiese OseaanLys van bekende Suid-AfrikanersNaaldekokerDemokrasieSuid-Afrikaanse randRenaissanceWet op NaturellengrondRicus NelFisioterapieFluoorSatellietHamilton WesselsMobutu Sese SekoHondVleilandMeervoudRooilipslang🡆 More