Belgrado

Belgrado (Serwies: Beograd / Београд, , luister (hulp·inligting), letterlik: wit vesting) is die hoofstad en grootste stad van Serwië.

Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau geleë.

Belgrado
Beograd / Београд
Belgrado

Kaart Wapen
Belgrado
Belgrado
Vlag
Belgrado
 Land Vlag van Serwië Serwië
 Koördinate 44°49′N 20°28′O / 44.817°N 20.467°O / 44.817; 20.467
 Stigting 279 v.C. (Singidunum)
 Stadstatus 2de eeu n.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 359,96 vk km
 Hoogte bo seevlak 117 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2015) 1 166 763
 - Bevolkingsdigtheid 3 241/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Zoran Radojičić
 Amptelike Webwerf beograd.rs

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBelgrado  Wiki Commons het meer media in die kategorie Belgrado.
  • (en) Toerisme-inligting oor Belgrado op Wikivoyage
  • (sr) Amptelike webwerf
  • (en) "Belgrade". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.

Tags:

Antieke RomeDonauHoofstadLêer:Sr-beograd.oggSavaSerwiesSerwiëSr-beograd.oggWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortplantingSeksismeNiemetaalOu TestamentHeupSpysverteringstelselPaarl GimnasiumMark (ekonomie)Toestand van materieVideoAngina pectorisPlaattektoniekIndustriële RevolusieSatellietfotoChristus die VerlosserSmeltpuntSirkelDuitsSnaarinstrumentLidwoordHoofletterLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWoestynKhoisanDesmond TutuFiksieRosa ParksFotosinteseDirekte en Indirekte redeRenteSkoolFacebookBaälVulvaGrondPinksterSaartjie BaartmanMorfeemGrondbesoedelingTarentaleSarah Rose KarrPaddaTropiese sikloonNarsistiese persoonlikheidsteuringPenisNatriumWerkwoordPrikkelbaarheid (biologie)KlereSonkragWortelPneumatikaDemokrasie7de LaanVolksrepubliek ChinaLionel PetersonPeriodieke tabelAustraliëUnie van Suid-AfrikaLetterkundeHelm (geboorte)Nag van die lang messeTweede Nuwe JaarMynbouPrimêre sektor van die ekonomieMusiekSwart nasionalismeSwart menseMierDolfynBuck AngelStereotipe🡆 More