Oman Air: Nasionale lugredery van Oman

Oman Air (Arabies: الطيران العماني) (IATA: WY, ICAO: OMA) is die nasionale lugredery van Oman geleë op die perseel van Muscat Internasionale Lughawe in Seeb, Muscat, Oman.

Dit onderneem geskeduleerde plaaslike en internasionale passasiersdienste, sowel as die plaaslike lugtaksi- en huurvlugte. Die belangrikste basis is Muscat Internasionale Lughawe. Oman Air is 'n lid van die Arabiese Lugdiensorganisasie. Op 1 Maart 2010 het Oman Air die eerste lugredery in die wêreld geword om invlug beide selfoon- en Wi-Fi internetdienste aan te bied op uitgesoekte roetes.

Oman Air
IATA ICAO Roepteken
WY OMA OMAN AIR
Gestig1993
HoofspilleMuscat Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramSindbad Frequent Flyer
Vlootgrootte50
Bestemmings53
HouermaatskappyRegering van Oman
HoofkantoorMuscat Internasionale Lughawe, Muscat, Oman
SleutelpersoneMohammed Ali Al Barwani (Voorsitter)
Abdul Aziz Al Raisi (HUB)
Webwerfwww.omanair.com

In 2011, het Oman Air 'n goue toekenning ontvang as "Lugredery van die Jaar" by Frankryk se Laurier d'Or du Voyage d'Affairs.

Bestemmings

Oman Air bedryf 'n netwerk van 50 bestemmings in 27 lande uit sy spilpunt by Maskat. Indië ontvang die meeste met 11 bestemmings.

Kodedeelooreenkomste

Oman Air deel kode met die volgende rederye:

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ArabiesIATAICAOLugrederyMuscatMuscat Internasionale LughaweOman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloemfonteinMaanWet op Bantoe-onderwysLiewe HeksieGreen PornoVoornaamwoordOrthopteraNamibwoestynWikimedia-stigtingPersoon (taalkunde)SuurstofVaalrivierCristiano RonaldoMark (ekonomie)BakterieSoortnaamSarel Jacob PretoriusAgtervoegselJakobAkademiaDistrik SesGriepWillie JoubertWes-KaapSirkusLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TsoenamiWilna SnymanResensieMuishondBrandbergKonjunktivitisDie Stem van Suid-AfrikaTussenwerpselWet op NaturellengrondSwartkwasmuishondAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeslagKultuurIngrid JonkerSeksposisieGawes van die Heilige GeesKindermishandelingBateIronieVrystaatPampoentjiesVerkoueBerghaanKarooAartappelSwartrenosterJo BlackIndustriële RevolusieSamestellende afleidingKindersiektesNederlandsWoordsoortNelson MandelaPropagandaKoperHoofstadGoudkus (streek)Leonardo da VinciSuid-Afrikaanse randKommaEuropaVaginale kankerBoelieryFotosinteseSkaapMantis🡆 More