Ethiopian Airlines

Ethiopian Airlines is Ethiopië se vlagdraer-lugredery en word ten volle besit deur die land se regering.

Ethiopian Air Lines is gestig op 21 Desember 1945, sy bedrywighede het op 8 April 1946 begin en is uitgebrei met internasionale vlugte in 1951. Die firma word 'n aandeelmaatskappy in 1965, en sy naam verander van Ethiopië Air Lines na Ethiopian Airlines. Ethiopian is 'n lid van die International Air Transport Association sedert 1959 en van die African Airlines Association (AFRAA) sedert 1968. Die lugredery is 'n Star Alliance-lid sedert Desember 2011.

Ethiopian Airlines
የኢትዮጵያ አየር መንገድ
Ethiopian Airlines
IATA ICAO Roepteken
ET ETH ETHIOPIAN
Gestig21 Desember 1945; 78 jaar gelede (1945-12-21)
Eerste vlug8 April 1946; 77 jaar gelede (1946-04-08)
HoofspilleBole Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramShebaMiles
AlliansieStar Alliance
Vlootgrootte134
Bestemmings138 (Passasiers)
36 (Vrag)
HouermaatskappyEthiopiese Regering (100%)
SitkamerCloud Nine Lounge
ShebaMiles Lounge
HoofkantoorBole Internasionale Lughawe, Addis Abeba, Ethiopië
SleutelpersoneYilma Merdassa (Voorsitter)
Mesfin Tasew (HUB)
Meseret Bitew (HFO)
Esayas WoldeMariam (HHO)
Retta Melaku (HOO)
OmsetEthiopian Airlines (VS$6,1 miljard) ETB 330 miljard (FJ2023)
Netto inkomsteEthiopian Airlines ETB 1,049 miljard (FJ2012)
WinsEthiopian Airlines ETB 49,2 miljard (FJ 2022)
Totale batesEthiopian Airlines ETB 26,368 miljard (FJ2012)
Totale ekwiteitEthiopian Airlines ETB  2,772 miljard (FJ2012)
Werknemers13 942 (Desember 2017)
Webwerfwww.ethiopianairlines.com

Sy spilpunt en hoofkantoor is by Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba, vanwaar dit 'n netwerk van 138 passasiersbestemmings – 19 van hulle plaaslik – en 36 vragbestemmings bedien. Ethiopian vlieg na meer bestemmings in Afrika as enige ander lugdiens. Dit is een van die vinnigsgroeiende maatskappye in die bedryf, en is een van die grootste op die vasteland van Afrika. Dit is ook een van die min winsgewende rederye in die Sub-Saharastreek. Die lugredery se vragafdeling is bekroon as "The African Cargo Airline of the Year" vroeg in 2011.

Kodedeelooreenkomste

Ethiopian Airlines het kodedeelooreenkomste met die volgende lugrederye:

Bedryfstendense

Die belangrikste tendense vir Ethiopian Airlines in onlangse jare word hier vertoon (teen die jaareinde op 30 Junie):

2010 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020
Omset (ETBm) 16,816 24,759 33,815 38,498 46,576 49,458 54,442 60,919 89,100 114,639 120,131
Netto Wins (ETBm) 1,626 1,232 1,025 2,054 3,147 3,531 6,129 5,381 6,870 8,900 6,830
Getal werknemers (30 Jun.) 5,555 6,286 6,559 7,000+ 8,764 10,514 10,176 11,284 12,994 13,958 14,104
Getal passasiers (milj) 3.15 3.73 4.64 5.92 6.91 7.39 7.60 8.76 10.63 12.10 9.66
Passasierlaaifaktor (%) 72.0 71.5 72.2 71.6 70.8 n/a 68.5 n/a n/a n/a n/a
Vrag vervoer (000e ton) 134 160 181 175 187 n/a 270 338 400 432 525
Aantal vliegtuie (jaareinde) 41 51 48 58 66 76 77 87 108 116 126
Bronne
Ethiopian Airlines 
'n Ethiopian Airlines Boeing 757-200 in die ou kleurskema by Dubai Internasionale Lughawe in 2004.
Ethiopian Airlines 
'n Ethiopian Airlines Boeing 767-200ER kort voor landing te Dubai Internasionale Lughawe in 2006.

Verwysings

Tags:

EthiopiëIATALugredery

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leeu2024 Australiese Grand PrixDiepaartromboseEkostelselBrandmondsindroomSuid-Afrikaanse WeermagBoet TroskieAkuutApostoliese GeloofsendingSally EsterhuizenGoogleLys van Griekse mitologiese figurePankreasKangaroeLimfvatstelselKrieketMadison IvyHolocaustErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Seksuele stimulasieOnse VaderVerkleinwoordSinoniemOrthopteraKwaZulu-NatalOntsteking (geneeskunde)GenesisDieregeluideSpysverteringstelselMangelontstekingEthiopiëWhitey BassonLys van Afrikaanse rolprenteEkonomie van Suid-AfrikaAllergieVoornaamwoordTurkyePlae van EgipteIndustriële RevolusieSaharaSeksposisieBloeddrukRenier van RooyenWallisSwartbewussynsbewegingCEmily HobhouseEkologieWiki CommonsHartversakingTydAnnelize van der RystJesus van NasaretVyfsterBelgiëMarga van RooyKrokus Stadsaal-aanvalErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van slangePornografiese akteurRoekelose DadePaarl GimnasiumFinlandDiplopodaSeksAntjie KrogDemokrasieEekhoringNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweDissipel vir wie Jesus baie lief wasHennie MaasGordelroosPenisverlenging🡆 More