Iata-Kode

'n IATA-lughawekode, ook bekend as 'n IATA-plekidentifikasie of IATA-stasiekode, is 'n drieletter-kodeaanwysing vir meeste lughawens dwarsoor die wêreld, soos gedefinieer deur die International Air Transport Association (IATA).

'n Voorbeeld van hoe hierdie kodes alledaags gebruik word, is op die etikette wat by lughawens se inweegtoonbanke aan passasiers se bagasie geheg word. Die etiket vertoon die karakters van die bestemming (waarheen die bagasie op pad is) baie duidelik, bv. JNB vir Johannesburg.

Die toewysing van hierdie kodes word gereguleer deur IATA Resolusie 763, en dit word deur IATA se hoofkwartier in Montreal geadministreer. Die kodes word tweekeer per jaar gepubliseer in die IATA-lugrederykodegids.

IATA verskaf ook kodes vir spoorwegstasies en lughawehanteringsfirmas. 'n Lys van treinstasies met kodedeelooreenkomste tussen lugrederye en spoorweë soos Amtrak, SNCF French Rail en Deutsche Bahn is ook beskikbaar. Daar is ook 'n aparte lys van Amtrak-stasiekodes, 'n driekarakterkode wat gebruik word deur Amtrak vir sy bedryf in die Verenigde State van Amerika en Kanada.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

IATALughawe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorsetselKonjunktivitisOu Apostoliese KerkVlagterminologieVervoerGroot GatNierOranjerivierVoortrekkermonumentDramaKinderregteGroot TrekApokriewe boekePampoentjiesVaginale kankerBelastingWet op NaturellengrondAlkoholismeGemeenskapsorganisasieFinale OplossingGrondbesoedelingVersoeningsdagNeerslagFotosinteseSpreeuDokterMiddeloorontstekingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaFabelWesterse filosofieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMeningsverskil oor aardverwarmingMiljardRepubliek die KongoTydStaalMorfologie (taalkunde)Afrikaanse woordelys en spelreëlsTamatie7de LaanKappie (skryfteken)SuikersiekteBynierOrgasmeKaartApartheidProteïenYstertydperkSwartVerbondsarkSpringbokkeVierkantswortelNasionale PartySpysverteringstelselBruin menseRooibokErosietipesSharpeville-slagtingGalblaasMosambiekkanaalPerdebyeNetbalFranse RewolusieJaarBateE-posWynand du ToitWatersuiweringJacques LootsDriehoekKasterolieNarsismeLuiperdLys van musiekinstrumenteMIV/vigs in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteit🡆 More