Simon Magakwe

Simon Petrus Magakwe (* 14 Mei 1986, in Itsoseng, Bophuthatswana) is 'n Suid-Afrikaanse naelloper en die eerste Suid-Afrikaner wat die 100 meter-naelloop onder 10 sekondes kon aflê.

In 2010 het hy in Nairobi aan die Afrikakampioenskappe deelgeneem en die bronsmedaje in beide die 100 en 200 meter naellope gewen. Op 12 April 2014 stel hy 'n Suid-Afrikaanse rekord van 9,98 sekondes tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe op en breek daarmee Johan Rossouw se rekord van 1988.

Medaljes

Internasionale medaljes
Datum Kompetisie Plek Uitslag Item
2010 Afrika-kampioenskappe Nairobi 3de 100 m
3de 200 m
1ste 4 × 100 m
Kontinentale toernooi Split 3de 4 × 100 m
2011 Universiade Sjenzhen 1ste 4 × 100 m
2012 Afrika-kampioenskappe Porto-Novo 1ste 100 m
1ste 4 × 100 m

Rekords

Persoonlike rekords
Item Prestasie Plek Datum
100 m 9 s 98 (+ 1,4 m/s) Pretoria 12 April 2014
200 m 20 s 23 Potchefstroom 17 April 2010

Sien ook

Verwysings

Tags:

Simon Magakwe MedaljesSimon Magakwe RekordsSimon Magakwe Sien ookSimon Magakwe VerwysingsSimon Magakwe14 Mei1986BophuthatswanaJohan RossouwNairobiSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringSenuweestelselGewone drolpeerVerkleurmannetjieDassievoëlEreksieAalwynSatireSigaretByPornhubRooikatKasteel die Goeie HoopEoraptorSeksuele penetrasieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasiePoësieMangelWaldimar PelserUniversiteit StellenboschKoedoeOnderwys (geskiedenis)GeslagRussiesErfenisdag (Suid-Afrika)FilosofieChristo WieseBloeddrukKompasEuropese Suidelike SterrewagKlimaatEkonomieLetterkundeSesnasies-toernooiKasterolieWaarheid-en-versoeningskommissieHeupOosters-Ortodokse KerkMenslike seksuele gedragNieu-SeelandMakazole MapimpiAppel (sanger)JerusalemJohannes VermeerThabo MbekiPaulus van TarsusRacheltjie de BeerPankreasNAVOMadison IvyWortelkanaalGeslagsorgaanKewerSinoniemKankerAswoensdagDonderstormAngina pectorisCarike KeuzenkampRooiwaterVoortrekkermonumentElandréLewerStrandbeestSamestellingMaagsweerPlantSirkelMuishondPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGedigHeksery🡆 More