Sierduik

Sierduik is 'n watersport waar so mooi moontlik vanaf 'n duikplank of -platform in die water van 'n swembad ingespring word.

Hierby kan (kombinasies van) salto's en draaie uitgevoer word.

Sierduik
Piktogram wat Sierduik aandui
Sierduik
'n Sierduik word uitgevoer

Die duikslag word vanaf 1- en 3-meter duikplanke, of vanaf 5-, 7½- en 10-meter duikplatforms (torings) uitgevoer.

Die beoordeling vind plaas deur vyf of sewe amptenare. Die duikslag word beoordeel volgens tegniek, elegansie, soepelheid, hoogte, afstand en netheid. Punte loop met ½ punte op vanaf 0 ('n reuse mislukking) tot en met 10 (uitstekend).

Gesinchroniseerde duik word sedert 1994 beoefen. Hiertydens spring twee persone tegelyk van die duikplank of -platform en voer dieselfde bewegings uit.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Salto (gimnastiek)SportSwembad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HugenootKnoop (snelheid)Afrikaanse taalleerBennie FourieLimfvatstelselJo BlackWittebergDermpoliepWaarheid-en-versoeningskommissieSwart nasionalismeAkkedisPubiese hareHokkieMin ShawVersamelnaamKrampWaterkringloopSuid-KoreaTarentaleJan van RiebeeckPad na jou hartWeeluisRekenaarNic de JagerKunsmatige algemene intelligensieRenaissanceVakwerkboogbrugPaarl GimnasiumGenesisBasterhartbeesKlimaatVeelrassige pornografieAntoniemApokriewe boekeAnusBorsteJesus van NasaretOu TestamentGeslagsgelykheidRuslandMunhwa Broadcasting CorporationBysteekByeboerderySteenkoolEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDemokrasieLys van Griekse mitologiese figureDuitsKunsmatige intelligensieDiensAlbert EinsteinAnilingusAnglo-BoereoorlogBipolêre gemoedsteuringKlitorisPieter Willem BothaGeskiedenis van Suid-AfrikaBoeremusiekLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNommertekenErosietipesVerkleinwoordMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaRotssiklusDigvormGawes van die Heilige GeesLys van kinderspeletjiesSkildklierBloukraanvoëlViëtnamoorlogVergelykings (taalkunde)BreinSeisoenHottentot (vis)🡆 More