Duisburg

Duisburg is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale met 'n bevolking van meer as 498 000.

Die selfregerende stad aan die Nederryn en die westelike rand van die Ruhrgebied is die vyfde grootste in die deelstaat ná Keulen, Düsseldorf, Dortmund en Essen en die 15de grootste in Duitsland.

Duisburg
Duisburg

Kaart Wapen
Duisburg
Duisburg
Vlag
Duisburg
 Land Duisburg Duitsland
 Deelstaat Duisburg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°25′N 6°46′O / 51.417°N 6.767°O / 51.417; 6.767 6°46′O / 51.417°N 6.767°O / 51.417; 6.767
 Stigting 883
 Stadstatus 1279
 Oppervlakte:  
 - Totaal 232,81 vk km
 Hoogte bo seevlak 33 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2017) 498 110
 - Bevolkingsdigtheid 2 139,6/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Sören Link (SPD)
 Amptelike webwerf www.duisburg.de

Duisburg maak deel uit van die administratiewe gewes Düsseldorf en het in 2010 saam met ander stede in die Ruhrgebied as kulturele hoofstad van Europa gefungeer.

Verwysings

Tags:

DortmundDuitslandDüsseldorfEssen, DuitslandKeulenNoordryn-WesfaleRuhrgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkragtingKatDemi Lee MooreInflasieLeeuRymMielieWhatsAppKaartWaterbesoedelingGoudAspoestertjieVrouSwangerskapAnilingusGregoriaanse kalenderVryheidsdagJudaïsmeKanadaVolhoubaarheidGeprosesseerde kosCovid-19-pandemieKlimaatNatuurbewaringGoudkus (streek)Selfstandige naamwoordDoopGedigPlae van EgipteKinkhoesDaggaProstaatklierFaf de KlerkLys van landePeriodieke tabelBeesKindersiektesItaliëRassisme in AfrikaJuan Antonio VillacañasDarwinismeMisdaadPlantKweekhuiseffekSomerNazi-DuitslandVraag en aanbodLongontstekingWaterpokkiesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVars waterAdolf HitlerBorskankerSirkelSwawelMcDonald'sGeelsugLys van Griekse mitologiese figureStam (taalkunde)Narsistiese persoonlikheidsteuringKrokodilTelefoonSkildklierEngelsLieweheersbesiePussy RiotLeestekenVulvaJeuksiekteHeks van HexrivierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOopbroninhoudInfeksieGevolge van aardverwarming op oseaneKolonoskopieSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More