Ontwikkelde Land

’n Ontwikkelde land of geïndustrialiseerde land is ’n soewereine staat met ’n hoogs ontwikkelde ekonomie en gevorderde tegnologiese infrastruktuur in vergelyking met ander lande.

Die algemeenste kriteria om die graad van ekonomiese ontwikkeling te bepaal is die bruto binnelandse produk (BBP), bruto nasionale produk (BNP), per capita-inkomste, vlak van industrialisasie, mate van wydverspreide infrastruktuur en algemene lewenstandaard. Dit is debatteerbaar watter kriteria gebruik moet word en watter lande as ontwikkel geklassifiseer kan word.

Ontwikkelde Land
Lande volgens ekonomiese ontwikkeling in 2008:

   Ontwikkelde lande

   Ontwikkelende lande

   Mins ontwikkelde lande

   Data onbeskikbaar

Klassifikasie volgens die IMF en die VN
Ontwikkelde Land
’n Wêreldkaart wat die kategorieë van die Menslike-ontwikkelingsindeks volgens lande aandui (geskoei op data uit 2018 wat in 2017 gepubliseer is).

   0,800–1,000 (Baie hoog)

   0,700–0,799 (Hoog)

   0,555–0,699 (Gemiddeld)

   0,350–0,554 (Laag)

   Data onbeskikbaar

Ontwikkelde lande het ’n post-industriële ekonomie, wat beteken die dienssektor verskaf meer rykdom as die nywerheidsektor. Daarteenoor is ontwikkelende lande besig om te industrialiseer of hoofsaaklik op landbou aangewese. In 2015 het gevorderde ekonomieë 60,8% uitgemaak van die wêreldwye BBP gebaseer op nominale waardes en 42,9% van die wêreldwye BBP gebaseer op koopkragpariteit (KKP), volgens die Internasionale Monetêre Fonds. In 2015 was die 10 grootste gevorderde ekonomieë volgens BBP in beide nominale en KKP-terme Australië, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Suid-Korea, Spanje, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde Koninkryk.

Menslike-ontwikkelingsindeks (MOI)

Ontwikkelde Land 
Lande volgens BBP (nominaal) per capita in 2019

Die Verenigde Nasies (VN) se Menslike-ontwikkelingsindeks is ’n statistiese maatstaf wat ’n land se vlak van menslike ontwikkeling weergee. Terwyl daar ’n sterk verband is tussen ’n lande se MOI-telling en ’n vooruitstrewende enonomie, wys die VN daarop dat die MOI-tellings meer aandui as inkomste of produktiwiteit. Anders as BBP en per capita-inkomste, bring die MOI in berekening hoe inkomste verander word "in opvoedings- en gesondheidsgeleenthede en dus in hoër vlakke van menslike ontwikkeling".

Sedert 1990 het Noorweë (2001–2006, 2009–2013), Japan (1990–1991 en 1993), Kanada (1992 en 1994–2000) en Ysland (2007–2008) die hoogste MOI-telling gehad. Die top-47-lande het tellings van tussen 0,793 in Barbados en 0,955 in Noorweë gehad.

Baie "gevorderde ekonomieë" word gekenmerk deur ’n MOI-telling van 0,9 of hoër. Die laaste verslag is op 21 Maart 2017 gepubliseer.

Volledige lys lande

  • Ontwikkelde Land  = Toename
  • Ontwikkelde Land  = Bestendig
  • = Afname

Baie hoë menslike ontwikkeling

Rang Land MOI
2016-ramings vir 2015
Verandering in rang sedert vorige jaar 2016-ramings vir 2015
Verandering sedert vorige jaar
1 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Noorweë 0.949 Ontwikkelde Land  0.001
2 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Australië 0.939 Ontwikkelde Land  0.002
2 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Switserland 0.939 Ontwikkelde Land  0.001
4 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Duitsland 0.926 Ontwikkelde Land  0.002
5 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Denemarke 0.925 Ontwikkelde Land  0.002
5 (1) Ontwikkelde Land  Singapoer 0.925 Ontwikkelde Land  0.001
7 (1) Ontwikkelde Land  Nederland 0.924 Ontwikkelde Land  0.001
8 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Ierland 0.923 Ontwikkelde Land  0.003
9 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Ysland 0.921 Ontwikkelde Land  0.002
10 (1) Ontwikkelde Land  Kanada 0.920 Ontwikkelde Land  0.001
10 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Verenigde State 0.920 Ontwikkelde Land  0.002
12 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Hongkong 0.917 Ontwikkelde Land  0.001
13 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Nieu-Seeland 0.915 Ontwikkelde Land  0.002
14 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Swede 0.913 Ontwikkelde Land  0.004
15 (1) Ontwikkelde Land  Liechtenstein 0.912 Ontwikkelde Land  0.001
16 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Verenigde Koninkryk 0.909 Ontwikkelde Land  0.001
17 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Japan 0.903 Ontwikkelde Land  0.001
18 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Suid-Korea 0.901 Ontwikkelde Land  0.002
19 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Israel 0.899 Ontwikkelde Land  0.001
20 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Luxemburg 0.898 Ontwikkelde Land  0.002
21 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Frankryk 0.897 Ontwikkelde Land  0.003
22 (1) Ontwikkelde Land  België 0.896 Ontwikkelde Land  0.001
23 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Finland 0.895 Ontwikkelde Land  0.002
24 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Oostenryk 0.893 Ontwikkelde Land  0.001
25 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Slowenië 0.890 Ontwikkelde Land  0.002

Rang Land MOI
2016-ramings vir 2015
Verandering in rang sedert vorige jaar 2016-ramings vir 2015
Verandering sedert vorige jaar
26 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Italië 0.887 Ontwikkelde Land  0.006
27 (1) Ontwikkelde Land  Spanje 0.884 Ontwikkelde Land  0.002
28 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Tsjeggië 0.878 Ontwikkelde Land  0.003
29 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Griekeland 0.866 Ontwikkelde Land  0.001
30 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Broenei 0.865 Ontwikkelde Land  0.001
30 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Estland 0.865 Ontwikkelde Land  0.002
32 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Andorra 0.858 Ontwikkelde Land  0.001
33 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Siprus 0.856 Ontwikkelde Land  0.002
33 Ontwikkelde Land  (2) Ontwikkelde Land  Malta 0.856 Ontwikkelde Land  0.003
33 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Katar 0.856 Ontwikkelde Land  0.001
36 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Pole 0.855 Ontwikkelde Land  0.003
37 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Litaue 0.848 Ontwikkelde Land  0.002
38 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Chili 0.847 Ontwikkelde Land  0.002
38 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Saoedi-Arabië 0.847 Ontwikkelde Land  0.002
40 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Slowakye 0.845 Ontwikkelde Land  0.003
41 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Portugal 0.843 Ontwikkelde Land  0.002
42 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Verenigde Arabiese Emirate 0.840 Ontwikkelde Land  0.004
43 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Hongarye 0.836 Ontwikkelde Land  0.002
44 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Letland 0.830 Ontwikkelde Land  0.002
45 Ontwikkelde Land  Ontwikkelde Land  Argentinië 0.827 Ontwikkelde Land  0.001
45 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Kroasië 0.827 Ontwikkelde Land  0.004
47 (1) Ontwikkelde Land  Bahrein 0.824 Ontwikkelde Land  0.001
48 (1) Ontwikkelde Land  Montenegro 0.807 Ontwikkelde Land  0.003
49 (1) Ontwikkelde Land  Rusland 0.804 0.001
50 Ontwikkelde Land  (1) Ontwikkelde Land  Roemenië 0.802 Ontwikkelde Land  0.004
51 (1) Ontwikkelde Land  Koeweit 0.800 Ontwikkelde Land  0.001

As nielid van die VN bereken die regering van Taiwan sy eie MOI, wat in 2011 ’n waarde van 0,882 gehad het. Terwyl die MOI vir Hongkong deur die VN bereken word, geld dit nie vir Macau nie. Laasgenoemde se regering het die streek se MOI in 2011 as 0,868 bereken. Hierdie tellings plaas beide Taiwan en Macau gerieflik binne die lys lande met "baie hoë menslike ontwikkeling".

Ander lyste van ontwikkelde lande

Ontwikkelde Land 
Die Wêreldbank se hoëinkomstelande in 2016.

’n Paar instellings het lyste van ontwikkelde lande opgestel: Die VN (sy lys word hier bo vertoon), die CIA, en ander.

Die IMF identifiseer 39 "gevorderde ekonomieë". Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) se 35 lidlande is bekend as die "klub van ontwikkelde lande". Die Wêreldbank identifiseer 78 "hoëinkomstelande".

Wêreldbank se hoëinkomstelande

Volgens die Wêreldbank word die volgense 78 lande en gebiede geklassifiseer as "hoëinkomste-ekonomieë". Tussen hakies is die jaar/jare waarin hulle so geklassifiseer is sedert klassifisering in 1987 begin is.

IMF se gevorderde ekonomieë

Ontwikkelde Land 
██ Lande wat die IMF as gevorderde ekonomieë beskryf.

Volgens die IMF word die volgende 39 ekonomieë as "gevorderd" geklassifiseer:

OESO-lede met ’n hoë inkomste

Ontwikkelde Land 
Die lidlande van die OESO:

   20 Stigterslande

   16 Toetredinglande

Daar is 36 lede in die OESO se hoëinkomstekategorie, soos deur die Wêreldbank bepaal.

Dit sluit in:

27 lande in Europa:

3 lande in Asië:

3 lande in Noord-Amerika:

2 lande in Oseanië:

1 land in Suid-Amerika:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ontwikkelde Land Menslike-ontwikkelingsindeks (MOI)Ontwikkelde Land Volledige lys landeOntwikkelde Land Ander lyste van ontwikkelde landeOntwikkelde Land VerwysingsOntwikkelde Land Eksterne skakelsOntwikkelde LandBruto binnelandse produkBruto nasionale produk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieKrieketKameelMadison IvySprokieTsoenamiWinnie Madikizela-MandelaAce MagashuleProstaatkankerRivierCarles PuigdemontKommunismeNetbalDulcie van den BerghEekhoringGasPastoorPols-oksimeterLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeldLys van Afrikaanse televisiereekseJansenvilleDermpoliepKookpuntOrgasmeNamibiëBruin menseSpringbokkeOranjerivierSomerGenadedoodKaliforniëKhoikhoiStaatstoelaeLys van lande volgens bevolkingJagluiperdMaagdelikheidNadia ValvekensBloemfonteinLeierPornografiese akteurApostelWayde van NiekerkPapierDeelstate van die Verenigde State van AmerikaErfenisLongDansHartaanvalMuskeljaatkatSiya KolisiEkonomie van Suid-AfrikaHomoniemDierBeeldspraakAfrikaanse Protestantse KerkHemelBesemVermontVryheidsdagBrugNelson MandelaSirkusTussenwerpselKorrupsieKarakteriseringVingerseksWoordeboek van die Afrikaanse TaalHoutLiewe HeksieWaarheid-en-versoeningskommissieSeksZack du PlessisFinansiële staatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoorsetselMagda van BiljonTropiese sikloon🡆 More