Zagreb

Zagreb (Kroaties: , luister (hulp·inligting); Duits soms ook Agram, veral in Oostenryk) is die hoofstad en grootste stad van Kroasië.

Die stad in die gebied Hrvatsko Prigorje in die suidweste van die Pannoniese Laagvlakte het langs die oewers van die Savarivier uitgebrei en aan die voet van die Medvednica-gebergte uitgebrei. Zagreb is die setel van 'n Rooms-Katolieke aartsbiskop.

Zagreb
Zagreb

Kaart Wapen
Zagreb
Zagreb
Vlag
Zagreb
 Land Vlag van Kroasië Kroasië
 Koördinate 45°49′N 15°59′O / 45.817°N 15.983°O / 45.817; 15.983
 Stigting 1094
 Oppervlakte:  
 - Totaal 641,29 vk km
 Hoogte bo seevlak 158 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 792 875
 - Bevolkingsdigtheid 1 200/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 113 111
 Etniese groepe:  
 - Kroate 91,94%
 - Serwiërs 2,41%
 - Bosniake 0,8%
 - Ander minder as 8%
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Milan Bandić
 Amptelike Webwerf zagreb.hr
Zagreb
Die Savarivier in Zagreb

Die etimologie van die stadsnaam is onduidelik. Dit is moontlik afgelei van zagrabiti ("water skep"), terwyl ander bronne die Kroatiese term za grebom ("agter die berg") as sy oorsprong gee. Zagreb het in elk geval uit twee nabygeleë Middeleeuse nedersettings ontstaan wat op twee heuwels geleë was. Volgens historiese dokumente is die plaaslike bisdom reeds in 1094 gestig.

Die huidige Zagreb weerspieël met sy klassisistiese en Jugendstil- of Art Nouveau-boukuns in die stadsentrum nog steeds die gees van die voormalige Oostenryks-Hongaarse monargie. Ook die meeste kulturele en historiese besienswaardighede soos die Nieu-Gotiese katedraal Maria Hemelvaart uit die 11de eeu is in die binnestad saamgetrek.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansZagreb  Wiki Commons het meer media in die kategorie Zagreb.
  • (en) Toerisme-inligting oor Zagreb op Wikivoyage
  • (hr) Amptelike webwerf
  • (en) "Zagreb". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.
  • (af) Meiring, Jean: Onontdekte Zagreb boei. In: Die Burger, Wegkomkans, 9 Maart 2002

Tags:

DuitsHoofstadHr-Zagreb.oggKroasiëKroatiesLêer:Hr-Zagreb.oggOostenrykPannoniese LaagvlakteRooms-Katolieke KerkSavaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringUnie van Suid-AfrikaHamburgerSuiwelprodukVoornaamwoordMandalaAnneli van RooyenMisdaadImmunologieAardkorsDiskriminasieJohannesburgSelakantRekeningkundeSkrywerMuishondBiodiversiteitErosieVulkaanKonsentrasiekamp1913AkroniemJudaïsmeAardeKlem-in-die-kaakMeervoudHokkieFinale OplossingMotorvoertuigErektiele disfunksieGriekwa-AfrikaansSeksualiteitTamatieVlekvrye staalFabelTrekarbeidFrankrykBrandmondsindroomMona LisaGrondwetChemiese verbindingDubbelpuntWeer (meteorologie)KewerLewerVarkgriepRonelda KamferSeksNederlandsVakbondTelwoordJavaScriptSkisofrenieUitwerking van klimaatsveranderingVoorvoegselGipsLys van Afrikaanse rolprenteDuitslandGroot GatVerkragtingDiatomiese molekuulSpreeuSirkelGrondbesoedelingWerkloosheidWinterJode in Suid-AfrikaStilleweEkonomie van Suid-AfrikaPenisDroomSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInfeksieCovid-19-pandemieLionel Peterson🡆 More