Bangkok: Hoofstad van Thailand

Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร, Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร, Krung Thep Maha Nakhon luister (hulp·inligting); seremoniële naam: กรุงเทพมหานคร อมรรัตนโกสินทร์ มหินทรายุธยามหาดิลก ภพนพรัตน์ราชธานีบุรีรมย์ อุดมราชนิเวศน์ มหาสถานอมรพิมาน อวตารสถิต สักกะทัตติยะ วิษณุกรรมประสิทธิ์ Krung Thep Maha Nakhon Amon Rattanakosin Mahinthara Yutthaya Mahadilok Phop Noppharat Ratchathani Burirom Udom Ratchaniwet Maha Sathan Amon Phiman Awatan Sathit Sakkathattiya Witsanukam Prasit luister (hulp·inligting)) is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12,6 persent van die nasionale bevolking.

In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongeveer die helfte is migrante van ander Thaise provinsies. Die stad is net noord van die Golf van Thailand geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Bangkok
กรุงเทพมหานคร
Bangkok: Hoofstad van Thailand

Kaart Vlag
Bangkok: Hoofstad van Thailand
Bangkok: Hoofstad van Thailand
Seël
Bangkok: Hoofstad van Thailand
 Land Vlag van Thailand Thailand
 Streek Sentraal-Thailand
 Provinsie Bangkok
 Koördinate 13°45′N 100°28′O / 13.750°N 100.467°O / 13.750; 100.467
 Gestig op 21 April 1782
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 568,737 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 September 2010) 8 280 925
 - Bevolkingsdigtheid 5 300/vk km
 - Metropolitaanse Gebied 14 565 547
 Tydsone UTC +7
 Burgemeester Aswin Kwanmuang
 Amptelike webwerf bangkok.go.th
Bangkok: Hoofstad van Thailand
Bangkok se seremoniële naam in Thai-skrif en die transliterasie daarvan

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

178221 AprilChao PhrayaGolf van ThailandHoofstadLêer:Th-Bangkok ceremonial name.oggLêer:Th-Krung Thep Maha Nakhon.oggTh-Bangkok ceremonial name.oggTh-Krung Thep Maha Nakhon.oggThaiThailandWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpinnekopSwangerskapWoudKunsmatige intelligensiePeriodieke tabelErfenisTuisbladDemokratiese Republiek die KongoGordelroosArabies-Israeliese konflikFilosofieBlomSkoenlapperKaapstadse waterkrisis 2015-2018GlobaliseringMosambiekkanaalSleutel (musiek)OrgasmeVolhoubaarheidCarike KeuzenkampNasionale VrouedagJan van TonderDomineeOu Apostoliese KerkSaartjie BaartmanWapen van Suid-AfrikaWaterkringloopChemiese verbindingOrthopteraHerfsAardeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWerkwoordMetaalBynier7de LaanGalblaasTydSublimasieChemiese elementGoudLenteKlimaatveranderingAppel (sanger)Omtrek, oppervlakte en volumeKoperSelfstandige naamwoordMona LisaMandalaWaterpokkiesWeervoorspellingGevolge van aardverwarming op oseaneWithaaiLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordeskatVolhoubare ontwikkelingDistrik SesStadAardverwarmingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaWillie JoubertTermiese geleidingsvermoëHorlosieMisdaadJeugdagKlavierKoolstofdioksiedLys van Afrikaanse skrywersNederlandsBesoedelingWaarheid-en-versoeningskommissieAsiëDruiwe🡆 More