Stephen Mokoka

Stephen Mokoka (gebore 31 Januarie 1985) is 'n Suid-Afrikaanse langafstandatleet.

Mokoka neem aan wedlope van 3000 meter tot marathonafstande deel. Hy het vier medaljes tydens die Universiade ingepalm en het Suid-Afrika internasionaal in landlope en baanitems verteenwoordig. Hy het ook Suid-Afrika in die marathon by die Olimpiese Somerspele van 2012 verteenwoordig.

Stephen Mokoka
Stephen Mokoka

Medaljes

Internasionale medaljes
Datum Kompetisie Plek Resultaat Item Tyd
2007 Universiade Bangkok Stephen Mokoka  10 000 m 30 min 31 s 78
2011 Universiade Shenzhen Stephen Mokoka  10 000 m 28 min 53 s 09
2013 Universiade Kazan Stephen Mokoka  10 000 m 28 min 45 s 96
Stephen Mokoka  Halfmarathon 1 h 3 min 37 s

Rekords

Persoonlike rekords
Item Tyd Plek Datum
10 000 m 27 min 40 s 73 Port Elizabeth 13 April 2012
Halfmarathon 1 h 0 min 47 s Kopenhagen 29 Maart 2014

Eksterne skakels

Tags:

198531 JanuarieAtleetMarathonOlimpiese Somerspele 2012Suid-AfrikaanseUniversiade

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Java (programmeertaal)Kapitaal (ekonomie)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersImpakte van toerismeDie Stem van Suid-AfrikaEkonomieHondAfrikaanse TaalmonumentHulpwerkwoordWinnie Madikizela-MandelaBeesPaarl GimnasiumMiskruierJohn Brown (aktivis)Internet van DingeMaagToekoms van die AardeAkwariumConsolidated B-24 LiberatorLys van Griekse mitologiese figureHartversakingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTelefoonGianna MichaelsPeach van PletzenViëtnamoorlogJazzKoue OorlogHolocaustUpingtong8ftoVraag en aanbodPenisRosa ParksRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAgtervoegselVrymesselaryGroot DepressieMiddelmisbruikKommaSpinnekopHoofpynLas (rekeningkunde)ChristogramGeboorteErebus (berg)AsiëWerkloosheidChirurgieCutt GlasWapen van Suid-AfrikaSosiale mediaOsmoseInfeksiePolitieke partyTierboskatSimboolLeeuGrondwet van Suid-AfrikaOplossing (chemie)FabelAsemhalingMensIronieTsoenamiBreinNiemetaalHeuningbyLongontstekingBysteekCovid-19-pandemieMoslemByHamburgerSuikerbekkiesSlag van BloedrivierOnderwys🡆 More