Peach van Pletzen: Suid-Afrikaanse musikant

Peach van Pletzen is 'n Suid-Afrikaanse musikant en musiekvervaardiger wat sedert 2003 deel is van die musiekbedryf.

Peach van Pletzen
Peach van Pletzen (links) saam met Jaco van der Merwe (middle) en Louis Minnaar (regs)
Agtergrondinligting
GeboortenaamPierre-Henri van Pletzen
Ook bekend asPeach van Pletzen of Groot Hond
GeboreBloemfontein
GenresElektroniese musiek
Afrikaans
Beroep(e)Musikant
InstrumenteStem, tromme, klanksintetiseerder
Jare aktief2003 — hede
AssosiasiesBittereinder
Van Pletzen Yesterday's Pupil

Persoonlike lewe wysig

Peach is die seun van die welbekende TV-akteur Pierre van Pletzen, en is getroud met Felicity Steenkamp.

Loopbaan wysig

Peach is 'n lid van die musiekgroepe Bittereinder en Van Pletzen en het ook al saam met Van Coke Kartel, Tumi Molekane, Zaki Ibrahim en Early B samestelings gedoen. Hy is by die tegniese aspekte van vervaardiging asook die kreatiewe sy van konseptualisering van sy musiek betrokke.

In 2009 het hy onder die naam Yesterday's Pupil opgetree by die Afrykemara Fees in Pole. Vanaf 2006 tot 2013 was hy die senior vervaardiger en bestuurder by Sleeproom Studios en in 2014 tot op hede word hy die senior vervaardiger en bestuurder van Planet Awesome. In 2010 het hy opgetree by die FIFA Wêreldbeker se openingseremonie by Orlando Stadion, Soweto. In 2011 het hy saam met sy groep Bittereinder in Nederland opgetree by die Lowlands Fees, asook 'n optrede vir Arnhem, Nederland voor 'n gehoor van 35 000 mense. Bittereinder het ook in 2012 tot 2016 opgetree by die Oppikoppi-musiekfees.

In 2016 is Peach die gasheer van 'n musiekprogram, ChatNou, op die KykNET-kanaal wat 'n weeklikse oorsig oor musiek bespreek. In 2017 het Peach die wenner van die sangrealiteitskompetisie, The Voice, se musiek vervaardig en vrygestel.

Planet Awesome wysig

Peach het Planet Awesome, 'n maatskappy wat klank- en musiekproduksie verskaf, gestig saam met Louis Minnaar.

Verwysings wysig

This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Peach van Pletzen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); Peach van Pletzen Wiki additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.

Tags:

Peach van Pletzen

Persoonlike lewe wysig Peach van Pletzen

Loopbaan wysig Peach van Pletzen

Planet Awesome wysig Peach van Pletzen

2003

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VanadiumPublieke domeinDie verhaal van Racheltjie de Beer (rolprent)SiembambaHeidelberg, GautengGloukoomVerenigde KoninkrykBokmakierieStadGevlekte skaapstekerDave WillockGaljoenNatuurrampBoesmanRuan JoshGoudEkonomiese sektorJudaïsmeKonstantyn VI van BisantiumPornografieNikkelDaggaAlkoholismeSeksposisieOu Apostoliese KerkHeilige GeesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNederlandThymelaeaceaeXSonsteekMelaatsheidVoedingMensWes-KaapCommerzbankSkildklierWikipediaMusieksimboleSemenOutismeEmfiseemEdgar Allan PoeProstaatkankerNierversakingIndiëVerkragtingKoekie (rekenaarwetenskap)BesnydenisJamie Thomas KingWieg van die MensdomPampoentjiesRugbywêreldbeker 2003SpesieCapitol RecordsAfrikaanse WikipediaMatthew LillardD.J. OppermanGeslagVoorvoegselWikiVulkaanMetafoorRugbywêreldbekerEddie DewIrakRussiesNoord-AmerikaDroomRooibok781Liefling (die movie)Fanie ViljoenLi KeqiangWaterstofFoneemDikderm🡆 More