Paarl Gimnasium

Gimnasium in die Paarl is op 12 Januarie 1858 deur ds.

G.W.A. van der Lingen gestig en het die grondslag gevorm van die Christelik-nasionale onderwys in Suid-Afrika deurdat dit Nederlands as onderrigmedium gebruik het toe Engels die enigste amptelike onderrigtaal was, en deurdat godsdiensonderrig 'n verpligte vak was.

Paarl Gimnasium
Paarl Gimnasium
Laerskool Paarl Gimnasium se hoofgebou, oorkant die Toringkerk, Hoofstraat, Paarl.

Leuse Sol Justitae Illustra Nos (Son van Justisie, skyn oor ons)
Gestig 12 Januarie 1858
Tipe Gimnasium
Hoof Eddie Bateman
Stad Paarl
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure                Maroen, goud, groen
Webblad www.paarlgim.co.za
Paarl Gimnasium
Paarl Gimnasium

Verskeie taalstryders van die Afrikaanse Taalbeweging het aan die Gimnasium skoolgegaan, onder meer ds. S.J. du Toit, wat 'n leerling van Arnoldus Pannevis was.

Sedert 1902, die jaar waarin sport op 'n georganiseerde wyse by Gimnasium begin beoefen is, het die skool 74 mans en vroue opgelewer wat Suid-Afrika in 22 verskillende sportsoorte verteenwoordig het, onder meer ook 27 Springbokke. Die bekendstes van die afgelope jare is De Wet Barry, Marius Joubert, Jean de Villiers en Schalk Burger.

In 1964 skei die skool in 'n hoër- en laerskool, met in 2007 onderskeidelik 1 161 en 550 leerders. Meisies is eers ná die skeiding toegelaat.

Bekende oudleerlinge

  • Marciel Hopkins - model
  • Martha Koekemoer - sakevrou
  • Ninette Keller - veearts
  • Lorraine Burger - aktrise
  • Johannes de Villiers - skrywer
  • Marguerite Wheatley - aktrise
  • Tanya Mulder - sakevrou
  • Perlé van Schalkwyk - ontkleedanser
  • Liezl van der Merwe - lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
  • Irna van Zyl - skrywer
  • Mandy Rossouw - joernalis
  • Martelize Brink - omroeper, navorser, regisseur, skrywer
  • Lizette Smook - HUB van InnovAsians Ltd
  • Isa Carstens Roos - stigter van Isa Carstens Academy
  • Sunelle Barnard - SA netbalspeler
  • Idelette McVicker - aktivis
  • Professor Mia Swart
  • Misi Overturf - kreatiewe konsultant
  • Adene Niewoudt - bloemis
  • Lisha Nelson - wynmaker
  • Elma Smit - skrywer
  • Nadia Herbst - model
  • Karike Conradie - restaurateur
  • Stella Scheepers - model
  • Izelle Lategan - SA hokkiespeler
  • Ilze Joubert - advokaat
  • Tania Joubert - sakevrou
  • Izele van Blerk - wynmaker
  • Jacques LaGrange - modeontwerper
  • C.P. Conradie - wynmaker
  • Pierre Wahl - wynmaker
  • Herman Niesewand
  • Johann van der Merwe

Eksterne skakels

Tags:

12 Januarie1858EngelsGottlieb Wilhelm Anthonie van der LingenNederlandsPaarlSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNedersettingLys van Afrikaanse televisiereekseHeuningbyAfkortingLys van kleureOmtrek, oppervlakte en volumeTekstielGewone tarentaalVormSilwerAnglisismePaarl GimnasiumLeonardo da VinciDeelwoordDonderstormVulkaanPersoon (taalkunde)EkonomieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TienerBuck AngelOrganisasie sonder winsoogmerkKatoenAngolese BurgeroorlogAlkoholismeLSpierBuffelSwart menseVerdampingWerkwoordWaterkringloopNiersteenGeskiedenis van die AardeLys van Afrikaanse rolprenteRumatiekGedigSeeHartDesimale breukeIranse aanval op Israel in 2024KoorsAngssteuringAardverwarmingDierLoftus MaraisBateGeweldHaasIdioomKoolhidraatSebraKunsKameelperdDemografie van Suid-AfrikaRuslandSonenergieHoutJapanneesAustraliëTydsoneLabia (geslagsdele)HoofletterHuisvliegJagluiperdDolfynChris HaniWhatsAppEsias BoschOutismeDriedimensioneelWaterstofKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)Peter SnydersPerdTropiese sikloon🡆 More