Cutt Glas

Cutt Glas is 'n bekende Afrikaanse a cappella-musiekgroep wat op 1 April 1990 gestig is.

Die aanvanklike groeplede was Karen Meiring, Bondina Osterhoff, Shireen Hollier, Annie Harvey, Jann Roberts, Lydia vom Hagen en Billi-Jean Parker. In 2001 ontvang hulle 'n "Geraas"-musiektoekenning vir die beste humoristiese album.

Cutt Glas
GenresA cappella
InstrumenteVokaal
Jare aktief1990 - nou
Webwerfcuttglas.co.za
LedeKaren Meiring
Bondina Osterhoff
Karen Wessels
Rozelle Blackie
Mabet van Wyk
Steffie le Roux
Gewese ledeShireen Hollier
Annie Harvey
Jann Roberts
Lydia vom Hagen
Billi-Jean Parker
Jolette Odendaal
Shireen Hollier
Anna Davel en ander.

Groeplede

Die groep het in 2010 uit die volgende lede bestaan:

  • Karen Meiring – sopraan en stigterslid (vanaf 1990)
  • Bondina Osterhoff – alt en stigterslid (vanaf 1990)
  • Rozelle Blackie (vanaf 2003)
  • Mabet van Wyk (vanaf 2007)
  • Karen Wessels (vanaf 2003)
  • Steffie le Roux (vanaf 2008)

Diskografie

  • Vlymskerp, 2008
  • Versnit / Blended, 2004
  • Slegs Glas / Glass Only, 2001 COLOSSAL
  • Not Only Angels ("nie net Engele nie"), 1998 JNS
  • Snykant / Cutts
  • One Voice, 1997 GALLO
  • Singcopation, 1993

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Cutt Glas GroepledeCutt Glas DiskografieCutt Glas Sien ookCutt Glas Eksterne skakelsCutt Glas1 April1990Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoorsetselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Martin Luther King jr.BevolkingMaatskappyKolonialismeImpakte van toerismeWes-KaapHartversakingRuslandSpinnekopGemeenskapsorganisasieLabia (geslagsdele)Afleiding (taalkunde)Wayde van NiekerkGeografie van Suid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaDundermPussy RiotCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieSkooluniformSharpeville-slagtingMisdaadromanElandréLeesNedersettingJagluiperdEskomBreinvliesontstekingApartheidWaterkringloopPapierOmgewingsbeheerKrieketSlangSinkMagneetNeerslagBTWMasturbasieStam (taalkunde)Sosiale mediaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDoopKoringSwartbewussynsbewegingFrankrykOlimpiese Somerspele 2024Vaste stofWatersuiweringSeekoeiCheslin KolbeLys van Joodse feeste en herdenkingsGetalSamestellingAandagstreepByvoeglike naamwoordWolkWet op NaturellengrondAgtergrond (narratief)HaelBreinMeervoudDiarreeBosluisbytkoorsJohannesburgCarike KeuzenkampEkonomieOnderwysPaulus van TarsusEtniese groepEmo AdamsJan van TonderBreingewasAnale seksPlaattektoniekInflasie🡆 More