Olimpiese Winterspele 1928

Die Olimpiese Winterspele 1928 (Duits: Olympische Winterspiele 1928, Frans: Les IIes Jeux olympiques d'hiver, Italiaans: II Giochi olimpici invernali, Romansch: Gieus olimpics d'enviern 1928), amptelik bekend as die IIde Olimpiese Winterspele, is tussen 11 en 19 Februarie 1928 in St.

IIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1928

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 25
Deelnemende atlete 464 (438 mans, 26 vroue)
Items 14 in 4 sporte
Openingseremonie 11 Februarie 1928
Sluitingseremonie 19 Februarie 1928
Amptelik geopen deur President Edmund Schulthess
Atlete-eed Hans Eidenbenz
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1952)
Vorige Spele 1924: Chamonix (Frankryk)
Volgende Spele 1932: Lake Placid (VSA)

Moritz, Switserland, aangebied. Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde land as die Somerspele gehou was nie. Die Olimpiese Somerspele 1928 is in Amsterdam, Nederland, aangebied.

Sporte

4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Olimpiese Winterspele 1928 
Kaart van deelnemende nasies in 1928:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1928 
Die Olimpiese Ringe in St. Moritz
Olimpiese Winterspele 1928 
Die Eisstadion Badrutts Park tydens die Olimpiese Winterspele 1928

Hier is die top twaalf lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1928  Goud Olimpiese Winterspele 1928  Silwer Olimpiese Winterspele 1928  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1928  Noorweë (NOR) 25 6 4 5 15
2 Olimpiese Winterspele 1928  Verenigde State (USA) 24 2 2 2 6
3 Olimpiese Winterspele 1928  Swede (SWE) 24 2 2 1 5
4 Olimpiese Winterspele 1928  Finland (FIN) 18 2 1 1 4
5 Olimpiese Winterspele 1928  Kanada (CAN) 23 1 0 0 1
Olimpiese Winterspele 1928  Frankryk (FRA) 38 1 0 0 1
7 Olimpiese Winterspele 1928  Oostenryk (AUT) 39 0 3 1 4
8 Olimpiese Winterspele 1928  België (BEL) 25 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1928  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 29 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1928  Duitsland (GER) 44 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1928  Verenigde Koninkryk (GBR) 32 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1928  Switserland (SUI) 41 0 0 1 1
Totaal (12 NOKs) 362 14 12 15 41

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (de) Olympische Winterspiele St. Moritz: 1928, 1948. St. Moritz: World Sports Forum St. Moritz. 1998. ISBN 3-9520540-3-8.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1928 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1928 SporteOlimpiese Winterspele 1928 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1928 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1928 Sien ookOlimpiese Winterspele 1928 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1928 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1928 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1928AmsterdamDuitsFransItaliaansNederlandOlimpiese Somerspele 1928RomanschSt. MoritzSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringKanadese nasionale krieketspanOrkney Snork NieHerpes simplexMenseregtedagJohan StemmetIerse nasionale rugbyspanByvoeglike naamwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBybelvertalingEkonomie van Suid-AfrikaDemi Lee MooreOntbinding van die SowjetunieNic de JagerDuitslandVoorhuidEekhoringPornografiese akteurJan van RiebeeckWitbloedselDie BylLys van Suid-Afrikaanse musikanteSusan CoetzerSonVrymesselaryDansGeslagsorgaanBlourokkeCSSOnderwys (geskiedenis)Verenigde KoninkrykArabiesAardverwarmingPuberteitLibiëCristiano RonaldoVlag van LibanonKoorsSuid-Afrikaanse InkomstediensKwaZulu-NatalNederlandKnopiespinnekopMeervoudLys van ingelyfde NG gemeentesLys van woestyneRuslandW3CSeksposisieSatirePankreasRacheltjie de BeerMosambiekVergelykings (taalkunde)PornografieDundermLettergreepGemengde ekonomieDermpoliepAspergersindroomAkroniemAnrich HerbstBosluisbytkoorsLionel MessiGawes van die Heilige GeesKlitorisGebande muishondPoesNederduitse Gereformeerde KerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyInfeksie🡆 More