Olimpiese Somerspele 1904

Die Olimpiese Somerspele 1904 (Engels: 1904 Summer Olympics), amptelik bekend as die Spele van die IIIde Olimpiade, is in 1904 in St.

Spele van die IIIe Olimpiade
Olimpiesespele van 1904

Gehou in St. Louis, Verenigde State
Deelnemende lande 12 Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete 651 (645 mans, 6 vroue)
Items 95 in 16 sporte
Openingseremonie 1 Julie 1904
Sluitingseremonie 23 November 1904
Amptelik geopen deur David Francis
(Wêreldtentoonstelling)
Atlete-eed (sedert 1920)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam (sedert 1936)
Vorige Spele 1900: Parys (Frankryk)
Volgende Spele 1908: Londen (VK)

Louis, Missouri, Verenigde State, as deel van die Wêreldtentoonstelling gehou. Die Wêreldtentoonstelling is ter geleentheid van die Louisiana Purchase se 100-jarige jubileum een jaar later in St. Louis gehou. Die spele is oorspronklik aan Chicago toegeken, maar die Internasionale Olimpiese Komitee het later met 14 stemme teen 2 besluit om die Spele na St. Louis te skuif.

Olimpiese Somerspele 1904
Die Francis Field in St. Louis tydens die Olimpiese Somerspele 1904

Dit was die eerste keer dat spele buite Europa gehou is, dit was ook die eerste spele wat in 'n Engelstalige land gehou is. Atlete van buite die Verenigde State het aan slegs 42 items meegeding. Tydens die spele is vir die eerste keer goue medaljes uitgereik.

Sporte

16 Olimpiese sportsoorte in 95 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 96 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.

  • Olimpiese Somerspele 1904  Basketbal, Hurling, Olimpiese Somerspele 1904  Amerikaanse voetbal en Olimpiese Somerspele 1904  Bofbal is as demonstrasiesporte aangebied. Olimpiese Somerspele 1904  Waterpolo word in die speleverslae van die Olimpiese Somerspele 1904 genoem, maar is tans nie in die IOK se medaljedatabank ingesluit nie en word terugwerkend ook deur die IOK as 'n demonstrasiesport beskou.

Stadions

Olimpiese Somerspele 1904 
'n Toutrekwedstryd tydens die Olimpiese Somerspele 1904

Vyf sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1904 gebruik:

Stadion Sporte Kapasiteit
Creve Coeur Lake Roei Nie gelys nie
Francis Field Boogskiet, Atletiek, Fietsry, Sokker, Gimnastiek, Lacrosse, Roque, Tennis, Toutrek, Gewigoptel en Stoei 19 000
Francis Gymnasium Boks, Skermsport Nie gelys nie
Forest Park Sierduik, Swem, Waterpolo Nie gelys nie
Glen Echo Country Club Gholf Nie gelys nie

Deelnemende nasies

Olimpiese Somerspele 1904 
Kaart van deelnemende nasies in 1904:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

     Gasheerstad St. Louis

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Daarbenewens vermeld sommige bronne deelnemende atlete van die volgende nasies:

Suid-Afrikaanse deelname

Olimpiese Somerspele 1904 
Die Suid-Afrikaners Len Tau (links) en Jan Mashiani tydens die Olimpiese Somerspele 1904

Die Spele was die eerste waar die latere Suid-Afrika verteenwoordig is, hoewel die Unie van Suid-Afrika eers op 31 Mei 1910 gestig is. Die Suid-Afrikaanse span het aan die maraton en toutrek-items deelgeneem, maar het geen medaljes verower nie. Aan die toutrek-wedstryde het vyf Boere deelgeneem, wat tydens die Wêreldtentoonstelling in St. Louis gewerk het. By die marathon het Bertie Harris van die Boere, Len Taunyane van die Tswanas en Jan Mashianu van die Zoeloes deelgeneem. Hulle het ook aan die heruitvoering van die Tweede Vryheidsoorlog tydens die Wêreldtentoonstelling deelgeneem. Tydens die apartheidsjare is die deelname van albei swart atlete meestal verswyg en net die blanke atleet is genoem.

Getal medaljes

Olimpiese Somerspele 1904 
Archie Hahn, Olimpiese kampioen in die 60, 100 en 200 meter naelloop.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Somerspele 1904  Goud Olimpiese Somerspele 1904  Silwer Olimpiese Somerspele 1904  Brons Totaal
1 Olimpiese Somerspele 1904  Verenigde State (USA) 543 79 82 76 237
2 Olimpiese Somerspele 1904  Duitse Keiserryk (GER) 17 4 5 7 16
3 Olimpiese Somerspele 1904  Kuba (CUB) 3 4 2 3 9
4 Olimpiese Somerspele 1904  Kanada (CAN) 54 4 1 1 6
5 Olimpiese Somerspele 1904  Hongarye (HUN) 4 2 1 1 4
6 Olimpiese Somerspele 1904  Verenigde Koninkryk (GBR) 3 1 1 0 2
Olimpiese Somerspele 1904  Gemengde span (ZZX) 8 1 1 0 2
8 Olimpiese Somerspele 1904  Griekeland (GRE) 15 1 0 1 2
Olimpiese Somerspele 1904  Switserland (SUI) 1 1 0 1 2
10 Olimpiese Somerspele 1904  Oostenryk (AUT) 1 0 0 1 1
Totaal (10 NOKs) 651 96 92 92 280

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2004). The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-32-9.
  • (en) Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.). Encyclopedia of the Modern Olympic Movement. Greenwood Publishing Group. ISBN 0-313-32278-3. OCLC 52418065.
  • (en) Bill Mallon (1999). The 1904 Olympic Games: Results for All Competitors in All Events, With Commentary. Jefferson: McFarland & Company. ISBN 0-7864-0550-3.
  • (de) Karl Lennartz (1998). Die Spiele der III. Olympiade 1904 in St. Louis. Kassel: Agon-Sportverlag. ISBN 3-89784-259-9.
  • (de) Volker Kluge (1997). Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 1. Athen 1896 – Berlin 1936. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00715-6.
  • (en) Charles J. P. Lucas (1905). The Olympic Games 1904 (PDF). St. Louis: Woodward & Tiernan.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Somerspele 1904 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Somerspele 1904 SporteOlimpiese Somerspele 1904 StadionsOlimpiese Somerspele 1904 Deelnemende nasiesOlimpiese Somerspele 1904 Getal medaljesOlimpiese Somerspele 1904 Sien ookOlimpiese Somerspele 1904 VerwysingsOlimpiese Somerspele 1904 Verdere leesstofOlimpiese Somerspele 1904 Eksterne skakelsOlimpiese Somerspele 1904ChicagoEngelsInternasionale Olimpiese KomiteeMissouriSt. LouisVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johan BadenhorstMaagsweerJansenvilleTweede Nuwe JaarIndiese OseaanDiepaartromboseOrthopteraDaggaRooms-Katolieke KerkJazzLys van konings van IsraelSkildklierIngenieursweseRooikatOrgasmeIngrid JonkerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDieregeluideWikiquoteLiefdeMagnetismeNasionalismeLetterlike en figuurlike taalgebruikMondOutismeMoedersdagWiskundige terminologieCarike KeuzenkampBelastingEreksieWynand StrydomVulkaanTekstielAluminiumKoos KombuisLewerVerkleurmannetjieAkademiaCounter-Strike (videospeletjie)GoudVoegwoordMisdaadMaselsJodeOntkiemingVarkJames AlexanderSamestellingGrondbesoedelingGalileo GalileiKewerDulcie van den BerghCheslin KolbeWatersuiweringOnomatopeeSteentydperkWikiLeierRivierAnton GoosenHeuningbyShakaBevolkingDansAngina pectorisAkroniemKwaggaMolekuulDemokrasieSophie SchollHulpwerkwoordDiskriminasieWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More