Olimpiese Winterspele 1992

Die Olimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les XVIes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die XVIde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 23 Februarie 1992 in Albertville, Frankryk, aangebied.

XVIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1992

Gehou in Albertville, Frankryk
Deelnemende lande 64
Deelnemende atlete 1 801 (1 313 mans, 488 vroue)
Items 57 in 7 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 1992
Sluitingseremonie 23 Februarie 1992
Amptelik geopen deur President François Mitterrand
Atlete-eed Surya Bonaly (kunsskaats)
Beampte-eed Pierre Bornat (alpeski)
Olimpiese vlam Michel Platini en
François-Cyrille Grange
Vorige Spele 1988: Calgary (Kanada)
Volgende Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)

Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Berchtesgaden (Duitsland), Cortina d'Ampezzo (Italië), Lillehammer (Noorweë), Falun (Swede) en Sofia (Bulgarye).

Die Olimpiese Somerspele 1992 is in Barcelona, Spanje, aangebied. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is tussen 25 Maart en 1 April in Tignes, Frankryk, gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1992 
Kaart van die fakkelloop van die Olimpiese Winterspele 1992
Olimpiese Winterspele 1992 
Die langbaanskaats-stadion van die Olimpiese Winterspele 1992 in 2007

Albertville is op 17 Oktober 1986 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1992. Ander kandidate was: Sofia, Falun, Lillehammer, Cortina d'Ampezzo, Anchorage en Berchtesgaden. Lillehammer sal uiteindelik gasheer vir die volgende Olimpiese Winterspele 1994 word.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1992
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
(finale stemming)
Rondte 6
Albertville Olimpiese Winterspele 1992  Frankryk 19 26 29 42 51
Sofia Olimpiese Winterspele 1992  Bulgarye 25 25 28 24 25
Falun Olimpiese Winterspele 1992  Swede 10 11 11 11 41 9
Lillehammer Olimpiese Winterspele 1992  Noorweë 10 11 9 11 40
Cortina d'Ampezzo Olimpiese Winterspele 1992  Italië 7 6 7
Anchorage Olimpiese Winterspele 1992  Verenigde State 7 5
Berchtesgaden Olimpiese Winterspele 1992  Wes-Duitsland 6

Sporte

6 Olimpiese sporte in 12 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1992  Alpeski (10)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Heg-en-steg-ski (10)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Kortbaanskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Kunsskaats (4)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Langbaanskaats (10)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Noorse kombinasie (2)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Rodel (3)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Skansspring (3)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Tweekamp (6)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Vryski (2)
  • Olimpiese Winterspele 1992  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1992 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1992 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Albertville).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 20 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1992  Goud Olimpiese Winterspele 1992  Silwer Olimpiese Winterspele 1992  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1992  Duitsland (GER) 111 10 10 6 26
2 Olimpiese Winterspele 1992  Verenigde span (EUN) 129 9 6 8 23
3 Olimpiese Winterspele 1992  Noorweë (NOR) 80 9 6 5 20
4 Olimpiese Winterspele 1992  Oostenryk (AUT) 58 6 7 8 21
5 Olimpiese Winterspele 1992  Verenigde State (USA) 147 5 4 2 11
6 Olimpiese Winterspele 1992  Italië (ITA) 107 4 6 4 14
7 Olimpiese Winterspele 1992  Frankryk (FRA) 109 3 5 1 9
8 Olimpiese Winterspele 1992  Finland (FIN) 62 3 1 3 7
9 Olimpiese Winterspele 1992  Kanada (CAN) 109 2 3 2 7
10 Olimpiese Winterspele 1992  Suid-Korea (KOR) 23 2 1 1 4
11 Olimpiese Winterspele 1992  Japan (JPN) 60 1 2 4 7
12 Olimpiese Winterspele 1992  Nederland (NED) 19 1 1 2 4
13 Olimpiese Winterspele 1992  Swede (SWE) 73 1 0 3 4
14 Olimpiese Winterspele 1992  Switserland (SUI) 74 1 0 2 3
15 Olimpiese Winterspele 1992  Volksrepubliek China (CHN) 32 0 3 0 3
16 Olimpiese Winterspele 1992  Luxemburg (LUX) 1 0 2 0 2
17 Olimpiese Winterspele 1992  Nieu-Seeland (NZL) 6 0 1 0 1
18 Olimpiese Winterspele 1992  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 74 0 0 3 3
19 Olimpiese Winterspele 1992  Noord-Korea (PRK) 20 0 0 1 1
Olimpiese Winterspele 1992  Spanje (ESP) 17 0 0 1 1
Totaal (20 NOKs) 1 311 57 58 56 171

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1992 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1992 ToewysingOlimpiese Winterspele 1992 SporteOlimpiese Winterspele 1992 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1992 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1992 Sien ookOlimpiese Winterspele 1992 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1992 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1992 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1992AlbertvilleAnchorageBulgaryeCortina d'AmpezzoDuitslandFalunFrankrykFransItaliëLillehammerNoorweëSofiaSwedeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedvergiftigingKarooElektrisiteitGautengPornografiese akteurKoppeltekenSpysverteringstelselLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKoperWitbloedselAkuutLys van Suid-Afrikaanse skrywersRekeningkundeVulkaanSkildklierPoesAardrykskundeVarkAtlantiese OseaanJohnny RapidNasionale VrouedagKrampSportCheslin KolbeAvbobProstaatkankerDonkieKnysnaEreksieBeëdigde verklaringKrokodilAntoniemWeer (meteorologie)Gewone breukeGeslagsgelykheidErosietipesHokkiePersoonlikheid20ste eeuAntisemitismeVerlede tydJan van TonderLeeuAsemhalingMandalaJan van RiebeeckRookgewoonteKweekhuiseffekLetterlike en figuurlike taalgebruikHoofstadPussy RiotPinksterPersentasieVoedselkettingBurgerregteOnderwerp (taalkunde)Afrikaanse WikipediaMusiekMenseregtedagKonsentrasiekampBorsteSpinnekopKernoorlogShakaTuisbladIngrid JonkerBywoordMaselsLangste woordVraag en aanbodMobutu Sese SekoGewone luislangOnse VaderPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVaste stofBybel🡆 More