Olimpiese Winterspele 2002

Die Olimpiese Winterspele 2002 (Engels: 2002 Winter Olympics), amptelik bekend as die XIXde Olimpiese Winterspele, is tussen 8 en 24 Februarie 2002 in Salt Lake City, Verenigde State, aangebied.

XIXe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2002

Gehou in Salt Lake City, Verenigde State
Deelnemende lande 78
Deelnemende atlete 2 399 (1 513 mans, 886 vroue)
Items 78 in 7 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 2002
Sluitingseremonie 24 Februarie 2002
Amptelik geopen deur President George W. Bush
Atlete-eed Jim Shea (skeleton)
Beampte-eed Allen Church (alpeski)
Olimpiese vlam Amerikaanse yshokkiespan van 1980
Vorige Spele 1998: Nagano (Japan)
Volgende Spele 2006: Turyn (Italië)

Ander kandidaatstede was: Quebecstad (Kanada), Sion (Switserland) en Östersund (Swede).

Olimpiese Winterspele 2002
Die Amerikaanse yshokkiespan van 1980 steek die Olimpiese vlam tydens die openingseremonie aan

Dit was die vierde Winterspele en agste Olimpiese Spele wat in die Verenigde State beslis is. Utah het daarmee die vyfde Amerikaanse deelstaat geword om 'n Olimpiese spele aan te bied. Die spele was veral deur die aanvalle op 11 September 2001 vyf maande gelede oorskadu, maar word oorwegend as 'n groot sukses beskou.

Die Paralimpiese Winterspele 2002 is tussen 7 en 16 Maart in Salt Lake City gehou.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 2002 
Mitt Romney, hoof van Salt Lake City se bod-komitee
Olimpiese Winterspele 2002 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2002

Salt Lake City is op 16 Junie 1995 in Boedapest deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 2002. Ander kandidate was: Östersund, Sion en Quebecstad.

Die stemmery het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 2002
Stad Land Rondte 1
Salt Lake City Olimpiese Winterspele 2002  Verenigde State 54
Östersund Olimpiese Winterspele 2002  Swede 14
Sion Olimpiese Winterspele 2002  Switserland 14
Quebecstad Olimpiese Winterspele 2002  Kanada 7

Sporte

7 Olimpiese sporte in 15 dissiplines is tydens die Spele aangebied.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie toon wedstryde wat plaasgevind het, maar waaar geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  UG  Uitstallingsgala  SS  Sluitingseremonie
Februarie 8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
Wedstryde
Olimpiese Winterspele 2002  Seremonies OS SS
Olimpiese Winterspele 2002  Alpeski 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 2002  Bobslee 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2002  Heg-en-steg-ski 2 2 1 1 1 2 1 1 1 12
Olimpiese Winterspele 2002  Kortbaanskaats 1 2 2 3 8
Olimpiese Winterspele 2002  Kunsskaats 1 1 1 1 UG 4
Olimpiese Winterspele 2002  Langbaanskaats 1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 10
Olimpiese Winterspele 2002  Noorse kombinasie 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2002  Rodel 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2002  Skansspring 1 1 1 3
Olimpiese Winterspele 2002  Skeleton 2 2
Olimpiese Winterspele 2002  Sneeuplankry 1 1 2 4
Olimpiese Winterspele 2002  Tweekamp 2 2 2 1 1 8
Olimpiese Winterspele 2002  Vryski 1 1 1 1 4
Olimpiese Winterspele 2002  Ysbal 1 1 2
Olimpiese Winterspele 2002  Yshokkie 1 1 2
Totaal 0 4 5 6 4 6 4 5 6 4 4 5 7 5 4 7 2 78
Kumulatief 0 4 9 15 19 25 29 34 40 44 48 53 60 65 69 76 78
Februarie 8
Vr
9
Sa
10
So
11
Ma
12
Di
13
Wo
14
Do
15
Vr
16
Sa
17
So
18
Ma
19
Di
20
Wo
21
Do
22
Vr
23
Sa
24
So
Wedstryde

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika het aan hierdie Winterspele deelgeneem, maar kon geen medaljes verower nie.

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 2002 
Kaart van deelnemende nasies in 2002
Olimpiese Winterspele 2002 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande wat ten minste een brons medalje gewen het.
Rooi vertoon lande wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande wat nie aan die Olimpiese Winterspele 2002 deelgeneem het nie.

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 2002  Goud Olimpiese Winterspele 2002  Silwer Olimpiese Winterspele 2002  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 2002  Noorweë (NOR) 77 13 5 7 25
2 Olimpiese Winterspele 2002  Duitsland (GER) 157 12 16 8 36
3 Olimpiese Winterspele 2002  Verenigde State (USA) 202 10 13 11 34
4 Olimpiese Winterspele 2002  Kanada (CAN) 150 7 3 7 17
5 Olimpiese Winterspele 2002  Rusland (RUS) 151 5 4 4 13
6 Olimpiese Winterspele 2002  Frankryk (FRA) 114 4 5 2 11
7 Olimpiese Winterspele 2002  Italië (ITA) 112 4 4 5 13
8 Olimpiese Winterspele 2002  Finland (FIN) 98 4 2 1 7
9 Olimpiese Winterspele 2002  Nederland (NED) 27 3 5 0 8
10 Olimpiese Winterspele 2002  Oostenryk (AUT) 90 3 4 10 17

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 2002 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 2002 ToewysingOlimpiese Winterspele 2002 SporteOlimpiese Winterspele 2002 KalenderOlimpiese Winterspele 2002 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 2002 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 2002 Sien ookOlimpiese Winterspele 2002 VerwysingsOlimpiese Winterspele 2002 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 2002 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 2002EngelsKanadaQuebecstadSalt Lake CitySion, SwitserlandSwedeSwitserlandVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikGenitale vratTussenwerpselMusiekWayde van NiekerkMiskruierVraag en aanbodRenaissanceSarel Jacob PretoriusGeografie van Suid-AfrikaSinoniemKunsmatige intelligensieSlaginstrumentBeesMahatma GandhiUnited Democratic FrontGroot GatHorlosieSeksSimboolNeonSteenkool in Suid-AfrikaPaasfeesVaste stofVolhoubaarheidKontinentKaartAborsie in Suid-AfrikaVloeistofBelgiëHondVulvaOssewaIndiëBeurtkragJagluiperdTienerSpreeuJohannesburgAnneli van RooyenAfro-AmerikanersPseudowetenskapKuberkrakerEreksieMondKaliumDepressie (gemoedstoestand)NetbalFrankrykYouTubeLys van kinderspeletjiesDemografie van Suid-AfrikaFossielbrandstofSeekoeiLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKaapstadHamburgerMosesMusieksimboleKunselementeKappie (skryfteken)DistillasieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDeelteken en umlautGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Lys van visseVoortrekkersBorskankerDirekte en Indirekte redeSamespanningNic de JagerKunsmisSeksismeJakkalsReg tot ‘n gesonde omgewingAfkappingstekenDiskriminasie🡆 More