Paralimpiese Winterspele 1992

Die Paralimpiese Winterspele 1992 (Frans: Les Ve Jeux paralympiques d'hiver) is tussen 25 Maart en 2 April 1992 in Tignes-Albertville, Frankryk, aangebied.

Ve Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou in Tignes-Albertville, Frankryk
Deelnemende lande 24
Deelnemende atlete 365 (288 mans, 77 vroue)
Items 79 in 3 sporte
Openingseremonie 25 Maart 1992
Sluitingseremonie 2 April 1992
Amptelik geopen deur President François Mitterrand
Atlete-eed Ludovic Rey Robert
Beampte-eed
Olimpiese vlam Luc Sabatier
Vorige Spele 1988: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele 1994: Lillehammer (Noorweë)

Tydens die geleentheid het 365 atlete uit 24 nasies aan 79 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die vyfde Paralimpiese Winterspele wat aangebied is en die eerste, wat op dieselfde plek as die Olimpiese Winterspele gehou is, asook die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Die Olimpiese Winterspele 1992 is tussen 8 en 23 Februarie in Albertville gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1992 is tussen 3 en 14 September in Barcelona aangebied, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid aangbied is.

Sporte

3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Paralimpiese Winterspele 1992  Alpeski (48)
  • Paralimpiese Winterspele 1992  Heg-en-steg-ski (27)
  • Paralimpiese Winterspele 1992  Paratweekamp (4)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Winterspele 1992 
Kaart van deelnemende nasies in 1992:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Winterspele 1992  Goud Paralimpiese Winterspele 1992  Silwer Paralimpiese Winterspele 1992  Brons Totaal
1 Paralimpiese Winterspele 1992  Verenigde State (USA) 29 20 16 9 45
2 Paralimpiese Winterspele 1992  Duitsland (GER) 36 12 17 9 38
3 Paralimpiese Winterspele 1992  Verenigde span (EUN) 21 10 8 3 21
4 Paralimpiese Winterspele 1992  Oostenryk (AUT) 31 8 3 9 20
5 Paralimpiese Winterspele 1992  Finland (FIN) 17 7 3 4 14
6 Paralimpiese Winterspele 1992  Frankryk (FRA) 31 6 4 9 19
7 Paralimpiese Winterspele 1992  Noorweë (NOR) 23 5 5 4 14
8 Paralimpiese Winterspele 1992  Switserland (SUI) 19 3 8 4 15
9 Paralimpiese Winterspele 1992  Kanada (CAN) 19 2 4 6 12
10 Paralimpiese Winterspele 1992  Pole (POL) 13 2 0 3 5
11 Paralimpiese Winterspele 1992  Nieu-Seeland (NZL) 2 0 0 2
12 Paralimpiese Winterspele 1992  Australië (AUS) 5 1 1 2 4
Paralimpiese Winterspele 1992  Swede (SWE) 9 1 1 2 4
14 Paralimpiese Winterspele 1992  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 16 0 4 2 6
15 Paralimpiese Winterspele 1992  Verenigde Koninkryk (GBR) 15 0 1 4 5
16 Paralimpiese Winterspele 1992  Italië (ITA) 27 0 1 3 4
Paralimpiese Winterspele 1992  Spanje (ESP) 0 1 3 4
18 Paralimpiese Winterspele 1992  Denemarke (DEN) 5 0 1 0 1
19 Paralimpiese Winterspele 1992  Japan (JPN) 15 0 0 2 2
Totaal (24 NPKs) 365 79 78 78 235

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Winterspele 1992 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Winterspele 1992 SporteParalimpiese Winterspele 1992 Deelnemende nasiesParalimpiese Winterspele 1992 Getal medaljesParalimpiese Winterspele 1992 Sien ookParalimpiese Winterspele 1992 VerwysingsParalimpiese Winterspele 1992 Eksterne skakelsParalimpiese Winterspele 1992AlbertvilleFrankrykFransSportTignes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HakerLyfstraf in skoleCheslin KolbeKapitaal (ekonomie)ChatGPTSuid-SothoStruktuur van die AardeWiskundige terminologieBreedtegraadLys van Afrikaanse rolprenteAntjie SomersKoeffisiënt en magswortelApartheidNamibiëGedigPropagandaKolonisasieToekoms van die AardeYouTubeWillie JoubertGenitale vratUnited Democratic FrontLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Pornografiese akteurPotchefstroomMangelontstekingKomplementêre kleureEreksieAngina pectorisMurraysburgAardverwarmingGordelroosLys van Afrikaanse televisiereekseTweede VryheidsoorlogSkaakSwangerskapEkonomie van Suid-AfrikaLugbesoedelingKernoorlogProvinsies van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaRooibloedselGeskiedenis van Suid-AfrikaRenosterOrthopteraMensAardedagLys van myne in Suid-AfrikaDistrik SesPampoentjiesSelfoonJavaScriptSeksueel oordraagbare infeksieWoordsoortTelwoordSonja HerholdtPornografieDeelwoordBiodiversiteitInfeksieMickey MuisJeugdagDarwinismeGrootste rampe in Suid-AfrikaOntdekking van die chemiese elementeSpelerposisies in rugbyWikimedia-stigtingAfro-AmerikanersVoegwoordMoskouSuikersiekteVoedingMahatma GandhiEllipstekenPersoonlike voornaamwoordPankreasPuberteit🡆 More