Internasionale Paralimpiese Komitee

Die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK; Engels: International Paralympic Committee; Frans: Comité international paralympique; Duits: Internationales Paralympisches Komitee) is 'n internasionale nie-regeringsorganisasie wat op 22 September 1989 gestig is om na die belange van gestremde atlete om te sien.

Internasionale Paralimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Paralimpiese Komitee
Kenteken van die Internasionale Paralimpiese Komitee
Franse naam Comité international paralympique
Engelse naam International Paralympic Committee
Duitse naam Internationales Paralympisches Komitee
Land wêreldwyd
Sportsoorte Paralimpiese sportsoorte
Gestig op 22 September 1989
Gestig in Düsseldorf, Duitsland
President Andrew Parsons
Adjunkpresident Duane Kale
Konfederasies APC, EPC, OPC
Setel Bonn, Duitsland
Lede 176 Nasionale Paralimpiese Komitees
Affiliasies Wêreldbeheerliggame van elke Paralimpiese sportsoort
Amptelike tale Engels, Frans, Duits en die gasheer se ampstaal (indien nodig)
Amptelike webwerf olympic.org
Internasionale Paralimpiese Komitee
Kantoor van die IPK in Bonn

Die komitee se naam is afgelei van die Griekse woord "para" (wat "parallel" of "saam met" beteken), en het niks te doen met parapleë nie.

Die IPK organiseer die Paralimpiese Spele en ander sportgeleenthede. Die IPK en sy Nasionale Paralimpiese Komitees organiseer ook Paralimpiese kompetisies op nasionale vlak.

'n Raad van vyftien lede sien na die daaglikse belange van die organisasie om tussen nasionale komitee-vergaderings. Andrew Parsons is tans die komitee se voorsitter. Hy is ook 'n lid van die Internasionale Olimpiese Komitee.

Presidente

President Land Jare
Robert Steadward Internasionale Paralimpiese Komitee  Kanada 1989–2001
Philip Craven Internasionale Paralimpiese Komitee  Verenigde Koninkryk 2001–2017
Andrew Parsons Internasionale Paralimpiese Komitee  Brasilië 2017–hede

Sien ook

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Internasionale Paralimpiese Komitee 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

7°06′58″O / 50.71944°N 7.11611°O / 50.71944; 7.11611

Tags:

198922 SeptemberDuitsEngelsFrans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GenadedoodAbstraksie (rekenaarwetenskap)Oos-KaapToestand van materieRegardt van den BerghNiersteenRamsar-vleilande in Suid-AfrikaRookgewoonteAnneli van RooyenNierMierleeuKookpuntAlliterasieMiddeloorontstekingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLianie MayMaagdelikheidNkosi Sikelel' iAfrikaAfrikaanse taalleerJoseph LynchJazzGNU-lisensie vir vrye dokumentasieFisioterapieWikipediaAngina pectorisOlifantPaddaMikro-ekonomieStilleweAkademiaVlagterminologieSonsteekEkonomieVoëlWeer (meteorologie)SelfmoordFopnuusAnale seksPikkewynKaliforniëJavaScriptDroomTsoenamiFinale OplossingOrale seksAnrich HerbstDanie du ToitPomeloUitwerking van klimaatsveranderingFluoorBetonLBurgerregteBraaiHoofstadKoolhidraatFrankrykHerpes simplexValentynsdagWikiEekhoringMangelontstekingBeaufortskaalProstaatkankerHarry PotterMonopolieNoordwesSwaweldioksiedDolfynHomoniemMateriaalBestaansboerderyPlaasjapieNaaldekokerTekstielEnsiklopedie🡆 More