Paralimpiese Somerspele 1968

Die Paralimpiese Somerspele 1968 (Hebreeus: המשחקים הפאראלימפיים ה-3), destyds bekend as die 17de jaarlikse Internasionale Stoke Mandeville Spele, is tussen 4 en 13 November 1968 in Tel Aviv, Israel, aangebied.

IIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1968

Gehou in Tel Aviv, Israel
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 774 (577 mans, 197 vroue)
Items 188 in 10 sporte
Openingseremonie 4 November 1968
Sluitingseremonie 13 November 1968
Amptelik geopen deur Premier Yigal Allon
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1964: Tokio (Japan)
Volgende Spele 1972: Heidelberg (Wes-Duitsland)

Tydens die geleentheid het 774 atlete uit 28 nasies aan 188 items in 10 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die derde Paralimpiese Spele wat aangebied is en die bedoeling was dat die spele, net soos die Olimpiese Somerspele 1968, die jaar in Meksikostad (Meksiko) gehou sou word. Maar die Meksikaanse regering sien daarvan af vanweë die probleme waarmee hulle geworstel het. Die Israeliese regering het aangebied om die wedstryde in Tel Aviv te hou, 'n voorstel wat aanvaar is. Dus het hierdie spele die eerste in die Paralimpiese geskiedenis geword wat nie gelyktydig gehou is met die Olimpiese Spele nie. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika behaal 'n tiende plek tydens die Spele met 'n totaal van 26 medaljes (nege goud, tien silwer en sewe brons).

Sporte

10 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Paralimpiese Somerspele 1968 
Ora Goldstein ontvang die goue medalje tydens die Paralimpiese Somerspele 1968

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1968  Goud Paralimpiese Somerspele 1968  Silwer Paralimpiese Somerspele 1968  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1968  Verenigde State (USA) 82 33 27 39 99
2 Paralimpiese Somerspele 1968  Verenigde Koninkryk (GBR) 75 29 20 20 69
3 Paralimpiese Somerspele 1968  Israel (ISR) 53 18 21 23 62
4 Paralimpiese Somerspele 1968  Australië (AUS) 32 15 16 7 38
5 Paralimpiese Somerspele 1968  Frankryk (FRA) 13 10 9 32
6 Paralimpiese Somerspele 1968  Wes-Duitsland (FRG) 12 12 11 35
7 Paralimpiese Somerspele 1968  Italië (ITA) 38 12 10 17 39
8 Paralimpiese Somerspele 1968  Nederland (NED) 35 12 4 4 20
9 Paralimpiese Somerspele 1968  Argentinië (ARG) 10 10 10 30
10 Paralimpiese Somerspele 1968  Suid-Afrika (RSA) 8 9 10 7 26
11 Paralimpiese Somerspele 1968  Rhodesië (RHO) 6 7 7 20
12 Paralimpiese Somerspele 1968  Kanada (CAN) 6 6 7 19
13 Paralimpiese Somerspele 1968  Noorweë (NOR) 5 3 1 9
14 Paralimpiese Somerspele 1968  Jamaika (JAM) 3 1 1 5
15 Paralimpiese Somerspele 1968  Oostenryk (AUT) 31 2 7 10 19
16 Paralimpiese Somerspele 1968  Japan (JPN) 48 2 2 8 12
17 Paralimpiese Somerspele 1968  Swede (SWE) 1 6 4 11
18 Paralimpiese Somerspele 1968  Nieu-Seeland (NZL) 1 2 1 4
19 Paralimpiese Somerspele 1968  Ierland (IRL) 0 4 5 9
20 Paralimpiese Somerspele 1968  België (BEL) 0 3 3 6
21 Paralimpiese Somerspele 1968  Spanje (ESP) 0 3 1 4
22 Paralimpiese Somerspele 1968  Switserland (SUI) 34 0 2 6 8
Totaal (22 NPKs) 189 186 201 576

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1968 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1968 SporteParalimpiese Somerspele 1968 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1968 Aantal medaljesParalimpiese Somerspele 1968 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1968 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1968HebreeusIsraelSportTel Aviv

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongKunsmatige algemene intelligensieSiya KolisiHomofoonUnited Democratic FrontWithaaiSoogdierHeks van HexrivierCristiano Ronaldo7de LaanRosa ParksLys van Griekse mitologiese figureVrouJeanette FerreiraBestuiwingHolocaustBorskankerDiskriminasieAarverkalkingAfkortingGeskiedenis van Suid-AfrikaLugbesoedelingBiodiversiteitGrondbesoedelingVersamelnaamKolorektale kankerHortologieResensieNicole StraussNatuurrampInnes en Franna BenadéDistrik SesOnderwerp (taalkunde)EkologieJohannesburgCleopatra VIIAnrich HerbstGriekwa-AfrikaansWorcesterHulpwerkwoordGroot TrekDomineeMiddelmisbruikLys van elemente volgens simboolRepubliek die KongoDesimale breukeKlinkerFiksieByDuitslandCovid-19-pandemieHeuningbyVlag van Suid-AfrikaSpreeuDemi Lee MooreErfenisdag (Suid-Afrika)AluminiumKoorsblaarTamatieGeboorteSkrywerElon MuskSwawelOrtopedieTweede Nuwe JaarWinterSpinnekopMadison IvyMynbedryf van Suid-AfrikaVoedselkettingJo BlackSuid-AfrikaSenuweestelselGordelroos🡆 More