Paralimpiese Somerspele 2016

Die Paralimpiese Somerspele 2016 (Portugees: Jogos Paralímpicos de Verão de 2016) is tussen 7 en 18 September 2016 in Rio de Janeiro, Brasilië, aangebied.

XVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2016

Gehou in Rio de Janeiro, Brasilië
Deelnemende lande 159
Deelnemende atlete 4 342
Items 528 in 22 sporte
Openingseremonie 7 September 2016
Sluitingseremonie 18 September 2016
Amptelik geopen deur President Michel Temer
Atlete-eed Phelipe Rodrigues
Beampte-eed Raquel Daffre
Olimpiese vlam Clodoaldo Silva
Vorige Spele 2012: Londen (VK)
Volgende Spele 2020: Tokio (Japan)

Tydens die geleentheid het 4 342 atlete uit 159 nasies aan 528 items in 22 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die 15de Paralimpiese Somerspele wat aangebied is asook die eerste in Latyns- en Suid-Amerika.

Paralimpiese Somerspele 2016
Die Maracanã-stadion in Rio de Janeiro

Die opening- en sluitingseremonies het in die Maracanã-stadion plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met Griekeland die eerste en die gasheer Brasilië die laaste. Zanele Situ het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

Die Olimpiese Somerspele 2016 is tussen 5 Julie en 21 Augustus in Rio de Janeiro gehou.

Toewysing

Paralimpiese Somerspele 2016 
Carlos Arthur Nuzman, hoof van Rio se bod-komitee
Paralimpiese Somerspele 2016 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2016:

   Verkose stad

   Kandidaatstede

   Aansoekende stede

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2016 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2016. Rio den Janeiro is op 2 Oktober 2009 in Kopenhagen deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2016.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2016
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Rio de Janeiro Paralimpiese Somerspele 2016  Brasilië 26 46 66
Madrid Paralimpiese Somerspele 2016  Spanje 28 29 32
Tokio Paralimpiese Somerspele 2016  Japan 22 20
Chicago Paralimpiese Somerspele 2016  Verenigde State 18

Sporte

Paralimpiese Somerspele 2016 
Kaart van die sportplekke

22 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 528 medaljes oorhandig. Twee nuwe sporte is ook by die Paralimpiese Somerspele in Rio gehou word: Parakanovaart en paradriekamp.

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
September 7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
Items
Paralimpiese Somerspele 2016  Seremonies OS SS
Paralimpiese Somerspele 2016  Atletiek 10 20 16 19 14 19 14 19 16 25 5 177
Paralimpiese Somerspele 2016  Bankdruk 2 3 3 3 3 3 3 20
Paralimpiese Somerspele 2016  Boccia 3 4 7
Paralimpiese Somerspele 2016  Boogskiet 1 1 1 1 1 2 2 9
Paralimpiese Somerspele 2016  Doelbal 2 2
Fietsry Paralimpiese Somerspele 2016  Baan 4 5 5 3 17
Paralimpiese Somerspele 2016  Pad 8 8 8 9 33
Paralimpiese Somerspele 2016  Judo 4 4 5 13
Paralimpiese Somerspele 2016  Paradriekamp 3 3 6
Paralimpiese Somerspele 2016  Parakanovaart 6 6
Paralimpiese Somerspele 2016  Roei 4 4
Paralimpiese Somerspele 2016  Rolstoelbasketbal 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 2016  Rolstoelrugby 1 1
Paralimpiese Somerspele 2016  Rolstoelskerm 2 4 4 2 2 14
Paralimpiese Somerspele 2016  Rolstoeltennis 1 1 2 2 6
Paralimpiese Somerspele 2016  Ruitersport 1 2 2 6 11
Paralimpiese Somerspele 2016  Seil 3 3
Paralimpiese Somerspele 2016  Sitvlugbal 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 2016  Skyfskiet 2 2 2 1 1 2 2 12
Sokker Paralimpiese Somerspele 2016  5-per-kant sokker 1 1
Paralimpiese Somerspele 2016  7-per-kant sokker 1 1
Paralimpiese Somerspele 2016  Swem 16 16 14 15 16 15 15 14 16 15 152
Paralimpiese Somerspele 2016  Tafeltennis 5 8 8 4 4 29
Totaal 0 38 50 48 54 48 54 50 54 65 61 6 528
Kumulatief 0 38 88 136 190 238 292 342 396 461 522 528
September 7
Wo
8
Do
9
Vr
10
Sa
11
So
12
Ma
13
Di
14
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
Items

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Paralimpiese Somerspele 2016 
Zanele Situ as Suid-Afrika se vlagdraer by die openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2016
Paralimpiese Somerspele 2016 
Suid-Afrika se Kevin Paul tydens die Swemwedstryd
Paralimpiese Somerspele 2016 
Fanie van der Merwe dra Suid-Afrika se vlag tydens die sluitingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2016 (langs die vlae van Angola en Japan)

Tydens die vorige Paralimpiese Spele het Suid-Afrika 29 medaljes (8 goud, 12 silwer en 9 brons) ingepalm en in die 18de plek geëindig.

Suid-Afrika het 44 atlete na die Spele gestuur. Hulle eindig in die algehele 22de plek met 17 medaljes. Hiervan is 7 goud-, 6 silwer en 4 bronsmedaljes.

    Goud
  • Kevin Paul – Swem – Mans se 100 m borsslag – SB9
  • Hilton Langenhoven – Atletiek – Mans se verspring – T12
  • Charl du Toit – Atletiek – Mans se 100 m – T37
  • Ernst van Dyk – Fietsry – Mans se padwedloop – H5
  • Reinhardt Hamman – Atletiek – Mans se spiesgooi – F38
  • Charl du Toit – Atletiek – Mans se 400 m – T37
  • Dyan Buis – Atletiek – Mans se 400 m – T38
    Silwer
  • Ilse Hayes – Atletiek – Vroue se 100 m – T13
  • Ntando Mahlangu – Atletiek – Mans se 200 m – T42
  • Anrune Liebenberg – Atletiek – Vroue se 400 m – T47
  • Jonathan Ntutu – Atletiek – Mans se 100 m – T12
  • Ilse Hayes – Atletiek – Vroue se 400 m – T13
  • Hilton Langenhoven – Atletiek – Mans se 200 m – T12
    Brons
  • Fanie van der Merwe – Atletiek – Mans se 100 m – T37
  • Tyrone Pillay – Atletiek – Mans se gewigstoot – T42
  • Zanele Situ – Atletiek – Vroue se spiesgooi – F54
  • Dyan Buis – Atletiek – Mans se verspring – T38

Getal medaljes

Hier is die voorste tien lande wat medaljes tydens die Spele verower het.

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 2016  Goud Paralimpiese Somerspele 2016  Silwer Paralimpiese Somerspele 2016  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 2016  China (CHN) 308 107 81 51 239
2 Paralimpiese Somerspele 2016  Verenigde Koninkryk (GBR) 264 64 39 44 147
3 Paralimpiese Somerspele 2016  Oekraïne (UKR) 168 41 37 39 117
4 Paralimpiese Somerspele 2016  Verenigde State (USA) 279 40 44 31 115
5 Paralimpiese Somerspele 2016  Australië (AUS) 177 22 30 29 81
6 Paralimpiese Somerspele 2016  Duitsland (GER) 155 18 25 14 57
7 Paralimpiese Somerspele 2016  Nederland (NED) 120 18 19 26 63
8 Paralimpiese Somerspele 2016  Brasilië (BRA) 285 14 29 29 72
9 Paralimpiese Somerspele 2016  Italië (ITA) 101 10 14 15 39
10 Paralimpiese Somerspele 2016  Pole (POL) 90 9 18 12 39
22 Paralimpiese Somerspele 2016  Suid-Afrika (RSA) 44 7 6 4 17

Verwysings

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 2016 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 2016 ToewysingParalimpiese Somerspele 2016 SporteParalimpiese Somerspele 2016 KalenderParalimpiese Somerspele 2016 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 2016 Getal medaljesParalimpiese Somerspele 2016 VerwysingsParalimpiese Somerspele 2016 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 2016BrasiliëLatyns-AmerikaParalimpiese SpelePortugeesRio de JaneiroSportSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismeMaselsKappie (skryfteken)Labia (geslagsdele)Waterbesparing in Suid-AfrikaWerwelkolomWaterOrtopedieMeervoudJohannesburgMasjienSeksueel oordraagbare infeksieBreedtegraadVersamelnaamGoudkus (streek)Ingrid JonkerAfkortingIdioomSirkelGesonde dieetKolitisNetbalHoofpynSkilpadSuid-Afrikaanse GrensoorlogAkteurDermpoliepAfrikaanse TaalmonumentKunselementeBywoordTafelsoutMonoloogPêrelMorfologie (taalkunde)Hage GeingobFilosofieBayer 04 LeverkusenAlkoholismePlae van EgipteOranjerivierRugbyRobert SobukweEreksieSendelingposisieHartKeramiekLiesbreukAfleiding (taalkunde)KrugerwildtuinPlantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MielieVerenigde State van AmerikaSportVoorvoegselCorioliskragDikdermMenseregteWortelJames FrechevilleVingerseksVoedingEwe getalKorrupsieVeelrassige pornografieBlourokkeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCheslin KolbeTussenwerpselSuikersiekteAfro-AmerikanersPersoonlikheidCristiano RonaldoDriedimensioneel🡆 More