Paralimpiese Somerspele 1988

Die Paralimpiese Somerspele 1988 (Koreaans: hangoel: 서울 하계 패럴림픽; hanja: 서울 夏季 패럴림픽; Seoul Hagye Paeleollimpik) is tussen 16 en 25 Oktober 1988 in Seoel, Suid-Korea, aangebied.

VIIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1988

Gehou in Seoel, Suid-Korea
Deelnemende lande 60
Deelnemende atlete 3 044 (2 372 mans, 672 vroue)
Items 733 in 18 sporte
Openingseremonie 16 Oktober 1988
Sluitingseremonie 25 Oktober 1988
Amptelik geopen deur President Roh Tae-woo
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1984: Stoke Mandeville (VK)
1984: New York (VSA)
Volgende Spele 1992: Barcelona (Spanje)
1992: Madrid (Spanje)

Tydens die geleentheid het 3 044 atlete uit 60 nasies aan 733 items in 18 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die agste Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste Spele wat amptelik as "Paralimpiese Spele" bekend gestaan het, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is. Dit was ook die eerste Paralimpiese Spele sedert die Spele van 1964 wat by dieselfde plek aangebied is as die Olimpiese Somerspele.

Dit was die laaste Spele waar Suid-Afrika weens sy Apartheidsbeleid nie kon deelneem nie.

Die Olimpiese Somerspele 1988 is tussen 17 September en 2 Oktober in Seoel gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1988 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

Sporte

18 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Somerspele 1988 
Paul Croft as Australië se vlagdraer tydens die openingseremonie

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1988  Goud Paralimpiese Somerspele 1988  Silwer Paralimpiese Somerspele 1988  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1988  Verenigde State (USA) 91 90 88 269
2 Paralimpiese Somerspele 1988  Wes-Duitsland (FRG) 188 76 66 51 193
3 Paralimpiese Somerspele 1988  Verenigde Koninkryk (GBR) 231 65 65 54 184
4 Paralimpiese Somerspele 1988  Kanada (CAN) 157 55 42 55 152
5 Paralimpiese Somerspele 1988  Frankryk (FRA) 116 46 44 50 140
6 Paralimpiese Somerspele 1988  Swede (SWE) 103 42 38 23 103
7 Paralimpiese Somerspele 1988  Suid-Korea (KOR) 227 40 35 19 94
8 Paralimpiese Somerspele 1988  Nederland (NED) 110 30 24 29 83
9 Paralimpiese Somerspele 1988  Australië (AUS) 179 23 34 38 95
10 Paralimpiese Somerspele 1988  Pole (POL) 47 23 25 33 81
11 Paralimpiese Somerspele 1988  Denemarke (DEN) 48 23 19 22 64
12 Paralimpiese Somerspele 1988  Sowjetunie (URS) 21 20 15 56
13 Paralimpiese Somerspele 1988  Spanje (ESP) 18 13 12 43
14 Paralimpiese Somerspele 1988  Japan (JPN) 143 17 12 17 46
15 Paralimpiese Somerspele 1988  Volksrepubliek China (CHN) 43 16 17 8 41
16 Paralimpiese Somerspele 1988  Italië (ITA) 96 16 15 27 58
17 Paralimpiese Somerspele 1988  België (BEL) 54 15 18 8 41
18 Paralimpiese Somerspele 1988  Israel (ISR) 15 14 16 45
19 Paralimpiese Somerspele 1988  Ierland (IRL) 53 13 11 18 42
20 Paralimpiese Somerspele 1988  Oostenryk (AUT) 43 13 7 15 35
21 Paralimpiese Somerspele 1988  Switserland (SUI) 41 12 12 11 35
22 Paralimpiese Somerspele 1988  Finland (FIN) 62 11 23 16 50
23 Paralimpiese Somerspele 1988  Noorweë (NOR) 34 11 11 15 37
24 Paralimpiese Somerspele 1988  Meksiko (MEX) 8 9 7 24
25 Paralimpiese Somerspele 1988  Koeweit (KUW) 30 5 5 7 17
26 Paralimpiese Somerspele 1988  Brasilië (BRA) 59 4 9 14 27
27 Paralimpiese Somerspele 1988  Joego-Slawië (YUG) 35 4 4 10 18
28 Paralimpiese Somerspele 1988  Iran (IRI) 35 4 1 3 8
29 Paralimpiese Somerspele 1988  Portugal (POR) 13 3 5 6 14
30 Paralimpiese Somerspele 1988  Nieu-Seeland (NZL) 2 4 11 17
31 Paralimpiese Somerspele 1988  Ysland (ISL) 14 2 2 7 11
32 Paralimpiese Somerspele 1988  Bulgarye (BUL) 8 2 1 0 3
33 Paralimpiese Somerspele 1988  Jamaika (JAM) 5 1 4 3 8
34 Paralimpiese Somerspele 1988  Egipte (EGY) 46 1 3 4 8
35 Paralimpiese Somerspele 1988  Faroëreilande (FRO) 4 1 3 3 7
36 Paralimpiese Somerspele 1988  Puerto Rico (PUR) 13 1 2 0 3
37 Paralimpiese Somerspele 1988  Bahrein (BRN) 11 1 1 1 3
38 Paralimpiese Somerspele 1988  Guatemala (GUA) 1 1 0 0 1
39 Paralimpiese Somerspele 1988  Argentinië (ARG) 35 0 7 2 9
40 Paralimpiese Somerspele 1988  Hongarye (HUN) 34 0 4 8 12
41 Paralimpiese Somerspele 1988  Kenia (KEN) 12 0 4 1 5
42 Paralimpiese Somerspele 1988  Hongkong (HKG) 42 0 2 7 9
43 Paralimpiese Somerspele 1988  Indonesië (INA) 19 0 2 0 2
44 Paralimpiese Somerspele 1988  Griekeland (GRE) 4 0 1 3 4
45 Paralimpiese Somerspele 1988  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 1 0 1 0 1
Paralimpiese Somerspele 1988  Thailand (THA) 10 0 1 0 1
47 Paralimpiese Somerspele 1988  Tunisië (TUN) 1 0 0 2 2
48 Paralimpiese Somerspele 1988  Maleisië (MAS) 14 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1988  Marokko (MAR) 14 0 0 1 1
Totaal (49 NPKs) 732 730 741 2203

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1988 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1988 SporteParalimpiese Somerspele 1988 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1988 Getal medaljesParalimpiese Somerspele 1988 Sien ookParalimpiese Somerspele 1988 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1988 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1988KoreaansSeoelSportSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidApartheidStudievaardighedePerdMetaalLien se lankstaanskoeneMuskietEnkelvoudige sinSendelingposisieSuikersiekteProteïenOlifantPropagandaLys van Kaapstad se voorstedeByvoeglike naamwoordRugbywêreldbeker 2023LongNarsismeVerstedelikingNoordwesLys van bekende Suid-AfrikanersGawes van die Heilige GeesSkynprivaatnetwerkErfenisKrimpvarkieLiefdeLoodOu Apostoliese KerkLeierskapProvinsies van Suid-AfrikaSirkusErfenisdag (Suid-Afrika)IsraelDialoog in fiksieBruin huisslangAfrikaKoppeltekenMaagsweerCovid-19-pandemieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNedersetting22 NovemberSlag van BloedrivierTydDikdermRookgewoonteBelastingGeletterdheidVoornaamwoordEerste WêreldoorlogNierversakingHemelvaartHernubare energieTegnologieLeeuVaste stofGeweldVlekvrye staalAfrikaanse woordelys en spelreëlsGetalMilitêre diensplig in Suid-AfrikaInstagramDuitse maselsKlavierLeierSwartkwasmuishondVioolBorsteJudaïsmeSuid-Afrikaanse ReserwebankBTWMiltKoolhidraatWet op NaturellengrondTafelberg🡆 More