Paralimpiese Somerspele 1980

Die Paralimpiese Somerspele 1980 (Nederlands: Paralympische Zomerspelen 1980), destyds bekend as die Olimpiese Spele vir Gestremdes, is tussen 22 Junie en 1 Julie 1980 in Arnhem, Nederland, aangebied.

VIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1980

Gehou in Arnhem, Nederland
Deelnemende lande 42
Deelnemende atlete 1 647 (1 218 mans, 423 vroue)
Items 590 in 13 sporte
Openingseremonie 22 Junie 1980
Sluitingseremonie 1 Julie 1980
Amptelik geopen deur Prinses Margriet
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1976: Toronto (Kanada)
Volgende Spele 1984: Stoke Mandeville (VK)
1984: New York (VSA)

Tydens die geleentheid het 1 647 atlete uit 42 nasies aan 590 items in 13 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die sesde Paralimpiese Spele wat aangebied is en die bedoeling was dat die spele, net soos die Olimpiese Somerspele 1980, die jaar in Moskou (Sowjetunie) gehou sou word. Maar die Sowjetse regering het geweier om hierdie Spele te hou. Die International Stoke Mandeville Games Federation (ISMGF) het die Spele aan Nederland gegee. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika kon nie aan die Spele deelneem nie omdat hulle weens die apartheidstelsel geskors is. Hulle kon eers 12 jaar later aan die Paralimpiese Somerspele van 1992 deelneem.

Sporte

13 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Somerspele 1980 
Die Australies span tydens die Paralimpiese Somerspele 1980

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1980  Goud Paralimpiese Somerspele 1980  Silwer Paralimpiese Somerspele 1980  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1980  Verenigde State (USA) 75 66 54 195
2 Paralimpiese Somerspele 1980  Pole (POL) 80 75 50 52 177
3 Paralimpiese Somerspele 1980  Wes-Duitsland (FRG) 129 68 48 46 162
4 Paralimpiese Somerspele 1980  Kanada (CAN) 64 35 31 130
5 Paralimpiese Somerspele 1980  Verenigde Koninkryk (GBR) 96 47 32 21 100
6 Paralimpiese Somerspele 1980  Nederland (NED) 108 33 31 36 100
7 Paralimpiese Somerspele 1980  Swede (SWE) 94 31 36 24 91
8 Paralimpiese Somerspele 1980  Frankryk (FRA) 97 28 26 31 85
9 Paralimpiese Somerspele 1980  Meksiko (MEX) 20 16 6 42
10 Paralimpiese Somerspele 1980  Noorweë (NOR) 53 15 13 8 36
11 Paralimpiese Somerspele 1980  Oostenryk (AUT) 48 14 23 8 45
12 Paralimpiese Somerspele 1980  Israel (ISR) 13 18 15 46
13 Paralimpiese Somerspele 1980  België (BEL) 67 13 12 17 42
14 Paralimpiese Somerspele 1980  Australië (AUS) 12 21 22 55
15 Paralimpiese Somerspele 1980  Switserland (SUI) 65 9 10 10 29
16 Paralimpiese Somerspele 1980  Japan (JPN) 30 9 10 7 26
17 Paralimpiese Somerspele 1980  Finland (FIN) 60 8 19 13 40
18 Paralimpiese Somerspele 1980  Jamaika (JAM) 13 7 7 5 19
19 Paralimpiese Somerspele 1980  Nieu-Seeland (NZL) 7 6 6 19
20 Paralimpiese Somerspele 1980  Italië (ITA) 6 5 9 20
21 Paralimpiese Somerspele 1980  Denemarke (DEN) 42 6 4 7 17
22 Paralimpiese Somerspele 1980  Egipte (EGY) 33 4 7 3 14
23 Paralimpiese Somerspele 1980  Joego-Slawië (YUG) 31 4 5 9 18
24 Paralimpiese Somerspele 1980  Argentinië (ARG) 11 4 5 6 15
25 Paralimpiese Somerspele 1980  Ierland (IRL) 24 4 2 11 17
26 Paralimpiese Somerspele 1980  Suid-Korea (KOR) 2 2 1 5
Paralimpiese Somerspele 1980  Koeweit (KUW) 9 2 2 1 5
28 Paralimpiese Somerspele 1980  Indonesië (INA) 2 0 4 6
29 Paralimpiese Somerspele 1980  Spanje (ESP) 1 13 9 23
30 Paralimpiese Somerspele 1980  Kenia (KEN) 17 1 2 0 3
31 Paralimpiese Somerspele 1980  Colombia (COL) 1 1 0 1 2
Paralimpiese Somerspele 1980  Ysland (ISL) 12 1 0 1 2
33 Paralimpiese Somerspele 1980  Soedan (SUD) 11 1 0 0 1
34 Paralimpiese Somerspele 1980  Zimbabwe (ZIM) 5 0 8 4 12
35 Paralimpiese Somerspele 1980  Bahamas (BAH) 6 0 1 2 3
Paralimpiese Somerspele 1980  Hongkong (HKG) 11 0 1 2 3
37 Paralimpiese Somerspele 1980  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 7 0 1 1 2
38 Paralimpiese Somerspele 1980  Griekeland (GRE) 7 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1980  Luxemburg (LUX) 9 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1980  Malta (MLT) 7 0 0 1 1
Totaal (40 NPKs) 587 537 486 1610

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1980 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1980 SporteParalimpiese Somerspele 1980 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1980 Getal medaljesParalimpiese Somerspele 1980 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1980 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1980ArnhemNederlandNederlandsSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselKonsentrasiekampKaartAfrikaanse taalleerKorrupsieLieweheersbesieBrandmondsindroomArabies-Israeliese konflikStedelike gebiedLys van nedersettings in Suid-AfrikaWaterLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGrondwetSatellietGetalLys van Suid-Afrikaanse skrywersVrouGodsdiensSwart menseTaalLys van kinderspeletjiesHeupDundermAlliterasieJo BlackNaaldekokerSelfoonNuwe TestamentChristogramJava (programmeertaal)WalvisVersamelnaamIntensiewe vormAluminiumTuisbladNederlandsDie GelofteDermpoliepDroomEpilepsieLetterlike en figuurlike taalgebruikLandbou-ingenieursweseAalwynKunsmatige algemene intelligensieGroepsdrukBesoedelingHutsmerkBeurtkragStollingsgesteenteNatriumPikkewynEkostelselHoofkarakterVoedselkettingBoomDemokrasieNaeltjiesSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieRassismePersoonlike voornaamwoordFamilie (verwantskap)Nylsvley-natuurreservaatBlomGianna MichaelsNoord-KaapGesondheidProteaGrondsoorteWerkloosheidRooikatJan van RiebeeckLys van Afrikaanse televisiereekse🡆 More