Sitvlugbal

Sitvlugbal is 'n variant van die saalsport vlugbal.

Sitvlugbal
Piktogram wat Sitvlugbal aandui
Sitvlugbal
'n Sitvlugbal-speler in aksie

Die sport word op 'n veld van 6 by 10 meter gespeel (kleiner as die speelveld van vlugbal wat 9 by 18 meter groot is). Die veld word deur 'n net in twee gedeel. Hierdie net is 115 sentimeter hoog vir die mans, en 105 sentimeter vir die dames. Die twee spanne bestaan uit ses spelers elk.

Die spelreëls is grotendeels dieselfde as die van vlugbal, maar spelers moet met hulle bors of sitvlak aan die grond raak tydens die speel van die bal. Dit maak die sport geskik vir mense wat een of beide van hulle bene verloor het.

Sitvlugval word internasionaal beoefen en is ook op die program van die Paralimpiese Spele.

Sien ook

  • Vlugbal, 'n saalsport.
  • Strandvlugbal, variant vir twee spelers aan 'n kant wat op sand gespeel word.

Eksterne skakels

Paralimpiese sporte Sitvlugbal 

Somersporte: 5-per-kant sokker · Bankdruk · Boccia · Doelbal · Handfiets · Paralimpiese atletiek · Paralimpiese boogskiet · Paralimpiese driekamp · Paralimpiese judo · Paralimpiese kanovaart · Paralimpiese roei · Paralimpiese ruitersport · Paralimpiese seilvaart · Paralimpiese skyfskiet · Paralimpiese swem · Paralimpiese tafeltennis · Rolstoelbasketbal · Rolstoelrugby · Rolstoelskerm · Rolstoeltennis · Sitvlugbal

Wintersporte: Bobslee · Heg-en-steg-ski · Paralimpiese alpeski · Paralimpiese tweekamp · Rolstolysbal · Sleehokkie · Sneeuplankry

Voormalige sporte: 7-per-kant sokker · Basketbal ID · Dartchery · Paralimpiese stoei · Prikslee · Rolbal · Rolstoelresies · Snooker

Demonstrasiesporte: Racquetbal

Tags:

SportVlugbal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudSuid-Afrikaanse randEAfrikaansAngkor WatLongBlourokkeStaat PalestinaLika BerningGemengde ekonomieKangaroeRob HersovKolonoskopieKrampHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTongAkira ToriyamaFinlandSeksVleesbaaiKunsLimfvatstelselOnderwysOntlastingSlag van Cuito CuanavaleDemi Lee MooreKoreaanse nasionale rugbyspanAfkappingstekenKoorsblaarPolitieke partyMenslike seksuele gedragMarkus JoosteKuberkrakerMolotofbomAfrikaTuisbladLabia (geslagsdele)SkoenlapperNic de JagerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989KlimaatPeniskankerDramaVrymesselaryPornografiese subgenresAnilingusDachshundAkkedisWiskundeHekserySuid-Afrikaanse WeermagSamestellende afleidingNaeltjiesLewerE-regeringSteve HofmeyrIngrid JonkerKarpaletonnelsindroomNierversakingBosluisbytkoorsOnderwys (geskiedenis)AsmaWynsteenKarlien van JaarsveldOrkney Snork NieWiki CommonsSeksueel oordraagbare infeksieAfrikaanse Hoër SeunskoolPieter BiewengaBakterieSamsung Groep🡆 More