Stoei is 'n kragsport waarby daar nie geslaan of getrap mag word nie.
Tydens die stoeiwedstryd worstel die deelnemers op die grond teen mekaar. Tegniek wat pyn of beserings kan teweegbring is streng verbode.
Daar is twee style van stoei: die Grieks-Romeinse en die vrystyl. By die Grieks-Romeinse styl mag slegs die bo-liggaam ingespan word, d.w.s. arms, lyf en die kop. By vrystyl mag die bene ook gebruik word.
Voor elke toernooi vind 'n amptelike weging plaas om te bepaal in watter gewigsklas elke stoeier moet stoei. Beide die Grieks-Romeinse en Vrye Styl word in gewigsklasse ingedeel. Wie ook al uitkom in 'n klas wat te lig is, het wettiglik verloor.
Die klasse is:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Stoei, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.