Paralimpiese Somerspele 2012

Die Paralimpiese Somerspele 2012 (Engels: 2012 Summer Paralympics) is tussen 29 Augustus en 9 September 2012 in Londen, Verenigde Koninkryk, aangebied.

XIVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2012

Gehou in Londen, Verenigde Koninkryk
Deelnemende lande 164
Deelnemende atlete 4 302 (2 779 mans, 1 523 vroue)
Items 503 in 20 sporte
Openingseremonie 29 Augustus 2012
Sluitingseremonie 9 September 2012
Amptelik geopen deur Koningin Elizabeth II
Atlete-eed Liz Johnson
Beampte-eed Richard Allcroft
Olimpiese vlam Margaret Maughan
Vorige Spele 2008: Beijing (China)
Volgende Spele 2016: Rio de Janeiro (Brasilië)

Tydens die geleentheid het 4 302 atlete uit 164 nasies aan 503 items in 20 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die 14de Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.

Paralimpiese Somerspele 2012
Die Olimpiese Stadion in Londen

Die Spele is amptelik deur koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk geopen. Dit is die eerste Paralimpiese Spele wat deur die koningin geopen is. Die Spele van 1984, wat gesamentlik deur die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika aangebied is, is deur Prins Charles en Ronald Reagan geopen.

Die Olimpiese Somerspele 2012 is tussen 27 Julie en 12 Augustus in Londen gehou.

Toewysing

Paralimpiese Somerspele 2012 
Londen se Paralimpiese en Olimpiese gelukbringers, Mandeville (links) en Wenlock (regs)
Paralimpiese Somerspele 2012 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2012:

   Verkose stad

   Kandidaatstede

   Aansoekende stede

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2012 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2012. Londen is op 6 Julie 2005 in Singapoer deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2012. Ander kandidate was: Parys, New York, Madrid en Moskou. In die eerste ronde het Moskou uitgeval, in die tweede ronde New York, in die derde ronde Madrid, en uiteindelik ook Parys.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2012
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4
Londen Paralimpiese Somerspele 2012  Verenigde Koninkryk 22 27 39 54
Parys Paralimpiese Somerspele 2012  Frankryk 21 25 33 50
Madrid Paralimpiese Somerspele 2012  Spanje 20 32 31
New York Paralimpiese Somerspele 2012  Verenigde State 19 16
Moskou Paralimpiese Somerspele 2012  Rusland 15

Sporte

20 verskillende sportsoorte is tydens die Paralimpiese Spele beoefen. Die sportsoorte is:

Kalender

Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die aantal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is. Die amptelike program is reeds op 25 Augustus 2011 bekendgestel:

 OS  Openingseremonie  ●  Wedstryde  1  Wedstryde met medaljes  SS  Sluitingseremonie
Augustus / September 2012 29
Wo
30
Do
31
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
Items
Paralimpiese Somerspele 2012  5-per-kant sokker 1 1
Paralimpiese Somerspele 2012  7-per-kant sokker 1 1
Paralimpiese Somerspele 2012  Atletiek 11 17 20 17 21 20 21 16 23 4 170
Paralimpiese Somerspele 2012  Bankdruk 2 3 3 3 3 3 3 20
Paralimpiese Somerspele 2012  Boccia 3 4 7
Paralimpiese Somerspele 2012  Boogskiet 4 3 2 9
Paralimpiese Somerspele 2012  Doelbal 2 2
Paralimpiese Somerspele 2012  Fietsry 5 5 5 3 18 4 6 4 50
Paralimpiese Somerspele 2012  Judo 4 4 5 13
Paralimpiese Somerspele 2012  Roei 4 4
Paralimpiese Somerspele 2012  Rolstoelbasketbal 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 2012  Rolstoelrugby 1 1
Paralimpiese Somerspele 2012  Rolstoelskerm 4 4 2 1 1 12
Paralimpiese Somerspele 2012  Rolstoeltennis 1 2 3 6
Paralimpiese Somerspele 2012  Ruitersport 2 3 2 4 11
Paralimpiese Somerspele 2012  Seil 3 3
Paralimpiese Somerspele 2012  Sitvlugbal 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 2012  Skyfskiet 2 2 2 1 1 1 1 2 12
Paralimpiese Somerspele 2012  Swem 15 15 15 14 14 15 15 15 15 15 148
Paralimpiese Somerspele 2012  Tafeltennis 11 10 4 4 29
Totaal 0 28 40 49 59 51 54 64 47 48 57 6 503
Kumulatief 0 28 68 117 176 227 281 345 392 440 497 503
Seremonies OS SS
Augustus / September 2012 29
Wo
30
Do
31
Vr
1
Sa
2
So
3
Ma
4
Di
5
Wo
6
Do
7
Vr
8
Sa
9
So
Items

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Tydens die vorige Paralimpiese Spele het Suid-Afrika 30 medaljes (21 goud, 3 silwer en 6 brons) ingepalm en in die sesde plek geëindig.

Oscar Pistorius het die Suid-Afrikaanse vlag tydens die openingseremonie ingedra.

Suid-Afrika het 62 atlete na die Spele gestuur. Hulle eindig in die algehele agtiende plek met 29 medaljes. Hiervan is 8 goud-, 13 silwer en 9 bronsmedaljes.

    Medaljewenners
Medalje Naam Sport Item Datum
Paralimpiese Somerspele 2012  Natalie du Toit Swem Dames se 100 m-vlinderslag S9 30 Augustus
Paralimpiese Somerspele 2012  Hendri Herbst Swem Mans se 100 m-vryslag S11 31 Augustus
Paralimpiese Somerspele 2012  Achmat Hassiem Swem Mans se 100 m-vlinderslag S10 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Jonathan Ntutu Atletiek Mans se 100 m T13 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Tebogo Mokgalagadi Atletiek Mans se 100 m T35 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Charl Bouwer Swem Mans se 50 m-vryslag S13 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Dyan Buis Atletiek Mans se 100 m T38 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Anrune Liebenberg Atletiek Dames se 200 m T46 1 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Charl Bouwer Swem Mans se 100 m-vryslag S13 2 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Oscar Pistorius Atletiek Mans se 200 m T44 2 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Charl Bouwer Swem Mans se 100 m-rugslag S13 3 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Union Sekailwe Atletiek Mans se 400 m T38 3 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Michael Louwrens Atletiek Mans se gewigstoot F57-58 4 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Natalie du Toit Swem Dames se 400 m-vryslag S9 4 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Shireen Sapiro Swem Dames se 100 m-rugslag S10 4 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Dyan Buis Atletiek Mans se verspring F37-38 5 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Oscar Pistorius
Arnu Fourie
Samkelo Radebe
Zivan Smith
Atletiek 4x100 m Aflos T42-46 5 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Natalie du Toit Swem Dames se 200 m Individuele Medley SM9 6 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Hilton Langenhoven Atletiek Mans se 400 m T12 6 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Ilse Hayes Atletiek Dames se 100 m T13 6 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Arnu Fourie Atletiek Mans se 100 m T44 6 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Natalie du Toit Swem Dames se 100 m-vryslag S9 7 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Ernst van Dyk Fietsry Mans se padwedloop H4 7 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Ilse Hayes Atletiek Dames se verspring F13 7 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Dyan Buis Atletiek Mans se 200 m T38 8 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Kevin Paul Swem Mans se 100 m-borsslag SB9 8 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Fanie van der Merwe Atletiek Mans se 100 m T37 8 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Anrune Liebenberg Atletiek Dames se 400 m T46 8 September
Paralimpiese Somerspele 2012  Oscar Pistorius Atletiek Mans se 200 m T44 8 September
Medaljes per sport
Sport Paralimpiese Somerspele 2012  Paralimpiese Somerspele 2012  Paralimpiese Somerspele 2012  Totaal
Swem 4 4 3 11
Atletiek 4 7 6 17
Fietsry 0 1 0 1
Totaal 8 12 9 29
Paralimpiese Somerspele 2012 
Oscar Pistorius as Suid-Afrika se vlagdraer tydens die Paralimpiese Somerspele 2012 in Londen
Paralimpiese Somerspele 2012 
Samkelo Radebe, Zivan Smith, Arnu Fourie en Oscar Pistorius (v.l.n.r.) uit Suid-Afrika
Paralimpiese Somerspele 2012 
Suid-Afrika se Oscar Pistorius nadat hy die Mans se 400 m T44 gewen het

Aantal medaljes

Hier is die voorste tien lande wat medaljes tydens die Spele verower het.

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 2012  Goud Paralimpiese Somerspele 2012  Silwer Paralimpiese Somerspele 2012  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 2012  Volksrepubliek China (CHN) 284 95 71 65 231
2 Paralimpiese Somerspele 2012  Rusland (RUS) 181 36 38 28 102
3 Paralimpiese Somerspele 2012  Verenigde Koninkryk (GBR) 294 34 43 43 120
4 Paralimpiese Somerspele 2012  Oekraïne (UKR) 150 32 24 28 84
5 Paralimpiese Somerspele 2012  Australië (AUS) 161 32 23 30 85
6 Paralimpiese Somerspele 2012  Verenigde State (USA) 223 31 29 38 98
7 Paralimpiese Somerspele 2012  Brasilië (BRA) 181 21 14 8 43
8 Paralimpiese Somerspele 2012  Duitsland (GER) 152 18 26 22 66
9 Paralimpiese Somerspele 2012  Pole (POL) 100 14 13 9 36
10 Paralimpiese Somerspele 2012  Nederland (NED) 91 10 10 19 39
18 Paralimpiese Somerspele 2012  Suid-Afrika (RSA) 62 8 12 9 29

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 2012 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 2012 ToewysingParalimpiese Somerspele 2012 SporteParalimpiese Somerspele 2012 KalenderParalimpiese Somerspele 2012 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 2012 Aantal medaljesParalimpiese Somerspele 2012 Sien ookParalimpiese Somerspele 2012 VerwysingsParalimpiese Somerspele 2012 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 2012EngelsLondenParalimpiese SpeleSportVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Netaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweOnderwys (geskiedenis)LDigvormJodeCecil John RhodesBeroerteErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2BloutongsiekteLettergreepMakazole MapimpiMuskeljaatkatWaarheid-en-versoeningskommissieSkrikkeljaarPenisOu Apostoliese KerkLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsSleurkragGewone luislangSusan CoetzerLys van Suid-Afrikaanse skrywersToorbergLys van bekende Suid-AfrikanersVerkoueSuikersiekteLionel MessiFilosofieAnette EngelbrechtWikiGemengde ekonomieDramaMiljardSlag van Cuito CuanavaleIntensiewe vormMaanCarike KeuzenkampHeilige SaterdagLiefdeEstlandN.P. van Wyk LouwKonjunktivitisRuslandVersamelnaamAardverwarmingLiesbreukHolocaustTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSkoenlapperErica BoyerSesnasies-toernooiBateJeugdagPampoentjiesHomoniemAsiëYstervarkSuid-AfrikaInhoudTonnels van Củ ChiParysTropiese sikloonAardbewingThabo MbekiAngkor WatOrgasmeElandréBaltimoreBloeddrukHerpes simplexSteve BikoNardus🡆 More