Paralimpiese Somerspele 1992

Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is.

IXe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1992

Gehou in Barcelona en Madrid, Spanje
Deelnemende lande 82 (Barcelona)
75 (Madrid)
Deelnemende atlete 3 020 (Barcelona)
1 600 (Madrid)
Items 487 in 15 sporte (Barcelona)
68 in 5 sporte (Madrid)
Openingseremonie 3 September (Barcelona)
15 September (Madrid)
Sluitingseremonie 14 September (barcelona)
22 September (Madrid)
Amptelik geopen deur Konigin Sophia
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Antonio Rebollo (Barcelona)
Coral Bistuer (Madrid)
Vorige Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)
Volgende Spele 1996: Atlanta (VSA)

Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan sowat 487 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in Madrid 1 600 atlete uit 75 nasies aan 68 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem het.

Dit was die negende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.

Suid-Afrika word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 12 jaar skorsing as gevolg van apartheid en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.

Die Olimpiese Somerspele 1992 is tussen 25 Julie en 9 Augustus in Barcelona gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is in Albertville, Frankryk, aangebied.

Sporte

15 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Somerspele 1992 
Die Australiese span tydens die openingseremonie in 1992

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1992  Goud Paralimpiese Somerspele 1992  Silwer Paralimpiese Somerspele 1992  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1992  Verenigde State (USA) 75 52 48 175
2 Paralimpiese Somerspele 1992  Duitsland (GER) 238 61 51 59 171
3 Paralimpiese Somerspele 1992  Verenigde Koninkryk (GBR) 209 40 47 41 128
4 Paralimpiese Somerspele 1992  Frankryk (FRA) 145 36 36 34 106
5 Paralimpiese Somerspele 1992  Spanje (ESP) 34 31 42 107
6 Paralimpiese Somerspele 1992  Kanada (CAN) 138 28 21 26 75
7 Paralimpiese Somerspele 1992  Australië (AUS) 134 24 27 25 76
8 Paralimpiese Somerspele 1992  Verenigde span (EUN) 16 14 15 45
9 Paralimpiese Somerspele 1992  Nederland (NED) 99 14 14 11 39
10 Paralimpiese Somerspele 1992  Noorweë (NOR) 38 13 13 7 33
11 Paralimpiese Somerspele 1992  Denemarke (DEN) 43 12 22 12 46
12 Paralimpiese Somerspele 1992  Suid-Korea (KOR) 66 11 15 18 44
13 Paralimpiese Somerspele 1992  Volksrepubliek China (CHN) 24 11 7 7 25
14 Paralimpiese Somerspele 1992  Pole (POL) 40 10 12 10 32
15 Paralimpiese Somerspele 1992  Italië (ITA) 88 10 7 18 35
16 Paralimpiese Somerspele 1992  Japan (JPN) 76 8 7 15 30
17 Paralimpiese Somerspele 1992  Finland (FIN) 67 8 6 11 25
18 Paralimpiese Somerspele 1992  Swede (SWE) 99 7 22 9 38
19 Paralimpiese Somerspele 1992  Egipte (EGY) 41 7 6 7 20
20 Paralimpiese Somerspele 1992  Switserland (SUI) 41 6 16 13 35
21 Paralimpiese Somerspele 1992  België (BEL) 73 5 5 7 17
22 Paralimpiese Somerspele 1992  Oostenryk (AUT) 36 5 4 13 22
23 Paralimpiese Somerspele 1992  Nieu-Seeland (NZL) 5 1 0 6
24 Paralimpiese Somerspele 1992  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 29 4 3 6 13
25 Paralimpiese Somerspele 1992  Hongarye (HUN) 43 4 3 4 11
26 Paralimpiese Somerspele 1992  Onafhanklike atlete (IPP) 16 4 3 1 8
27 Paralimpiese Somerspele 1992  Suid-Afrika (RSA) 10 4 1 3 8
28 Paralimpiese Somerspele 1992  Hongkong (HKG) 21 3 4 4 11
29 Paralimpiese Somerspele 1992  Kuba (CUB) 10 3 3 3 9
Paralimpiese Somerspele 1992  Portugal (POR) 30 3 3 3 9
31 Paralimpiese Somerspele 1992  Ysland (ISL) 12 3 2 12 17
32 Paralimpiese Somerspele 1992  Brasilië (BRA) 41 3 0 4 7
33 Paralimpiese Somerspele 1992  Nigerië (NGR) 6 3 0 0 3
34 Paralimpiese Somerspele 1992  Israel (ISR) 2 4 5 11
35 Paralimpiese Somerspele 1992  Slowenië (SLO) 8 2 0 1 3
36 Paralimpiese Somerspele 1992  Koeweit (KUW) 24 1 3 1 5
37 Paralimpiese Somerspele 1992  Iran (IRI) 29 1 2 1 4
38 Paralimpiese Somerspele 1992  Bulgarye (BUL) 7 1 2 0 3
Paralimpiese Somerspele 1992  Panama (PAN) 2 1 2 0 3
40 Paralimpiese Somerspele 1992  Argentinië (ARG) 27 1 1 0 2
41 Paralimpiese Somerspele 1992  Kenia (KEN) 15 1 0 1 2
42 Paralimpiese Somerspele 1992  Litaue (LTU) 4 0 4 3 7
43 Paralimpiese Somerspele 1992  Ierland (IRL) 58 0 3 4 7
44 Paralimpiese Somerspele 1992  Estland (EST) 6 0 2 1 3
Paralimpiese Somerspele 1992  Griekeland (GRE) 7 0 2 1 3
46 Paralimpiese Somerspele 1992  Meksiko (MEX) 0 1 10 11
47 Paralimpiese Somerspele 1992  Jamaika (JAM) 4 0 1 2 3
Paralimpiese Somerspele 1992  Maleisië (MAS) 10 0 1 2 3
49 Paralimpiese Somerspele 1992  Faroëreilande (FRO) 3 0 1 0 1
50 Paralimpiese Somerspele 1992  Bahrein (BRN) 4 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1992  Irak (IRQ) 18 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1992  Kroasië (CRO) 6 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1992  Chinees Taipei (TPE) 11 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1992  Thailand (THA) 5 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1992  Venezuela (VEN) 10 0 0 1 1
Totaal (55 NPKs) 490 487 526 1503

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1992 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1992 SporteParalimpiese Somerspele 1992 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1992 Getal medaljesParalimpiese Somerspele 1992 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1992 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1992BarcelonaKatalaansMadridSpaansSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByMandalaHerfsVerbondsarkChemiese verbindingAfro-AmerikanersLys van myne in Suid-AfrikaOrthopteraSydneyOlimpiese SpeleFiksieTrekarbeidKlimaatsverandering in AfrikaJuraMosambiekGriekwa-AfrikaansChemiese elementGeslagsgelykheidNarsismeMigrasie van diereAfleiding (taalkunde)HulpwerkwoordAngina pectorisVerenigde State van AmerikaDierBynierEkotoerismePersoonlike voornaamwoordPinksterDomineeSkoenlapperAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeInternetPriemgetalLys van Afrikaanse televisiereekseSatellietSamestellingVormStereotipeNasionale VrouedagSendelingposisieErektiele disfunksieProteaWinnie Madikizela-MandelaMenslike seksuele gedragSeksuele opwekkingRenaissanceDoelwitCarike KeuzenkampWes-KaapSpeelkaartSlag van BloedrivierItaliëHamburgerLeierLuiperdBurgerregteVerkoueAbstraksie (rekenaarwetenskap)Covid-19-pandemieLeeudoringstad-spoorwegrampLettergreepWerkersdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMuskeljaatkatLys van veltoestandeDiatomiese molekuulPoesLys van Afrikaanse skrywersMonopolieLys van visseHeupvervangingWeer (meteorologie)SublimasieLoftus Marais🡆 More