Paralimpiese Somerspele 2004

Die Paralimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Παραολυμπιακοί Αγώνες 2004) is tussen 17 en 28 September 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.

XIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2004

Gehou in Athene, Griekeland
Deelnemende lande 135
Deelnemende atlete 3 808 (2 890 mans, 989 vroue)
Items 519 in 19 sporte
Openingseremonie 17 September 2004
Sluitingseremonie 28 September 2004
Amptelik geopen deur President Costis Stephanopoulos
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam Georgios Toptsis
Vorige Spele 2000: Sydney (Australië)
Volgende Spele 2008: Beijing (China)

Tydens die geleentheid het 3 808 atlete uit 135 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die twaalfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is.

Die Olimpiese Somerspele 2004 is tussen 13 en 29 Augustus in Athene gehou.

Toewysing

Paralimpiese Somerspele 2004 
Openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2004
Paralimpiese Somerspele 2004 
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2004:

   Verkose stad

   Kandidaatstede

   Aansoekende stede

As deel van 'n formele ooreenkoms tussen die Internasionale Paralimpiese Komitee en die Internasionale Olimpiese Komitee uit 2001 is die wenner van die bod vir die Olimpiese Somerspele 2004 ook die gasheer vir die Paralimpiese Somerspele 2004. Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004
Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5
Athene Paralimpiese Somerspele 2004  Griekeland 32 38 52 66
Rome Paralimpiese Somerspele 2004  Italië 23 28 35 41
Kaapstad Paralimpiese Somerspele 2004  Suid-Afrika 16 62 22 20
Stockholm Paralimpiese Somerspele 2004  Swede 20 19
Buenos Aires Paralimpiese Somerspele 2004  Argentinië 16 44

Sporte

Paralimpiese Somerspele 2004 
Doelbal tydens die Paralimpiese Somerspele van 2004 in Athene

19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Suid-Afrika doen besonders goed tydens die Spele en verower 35 medaljes. Vyftien van hierdie medaljes is goud, dertien silwer en sewe brons. Suid-Afrika se span vaar die 13de beste uit die 135 nasies wat aan die Spele deelgeneem het.

Van Suid-Afrika se goue medaljewenners sluit in:

  • Natalie du Toit (swemmer)
  • Oscar Pistorius (atleet)
  • Fanie Lombaard (atleet)
  • Teboho Mokgalagadi (atleet)
  • Nicholas Newman (atleet)
  • Tadgh Slattery (swimmer)
  • Michael Louwrens (atleet)
  • Zanele Situ (atleet)

Aantal medaljes

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 2004  Goud Paralimpiese Somerspele 2004  Silwer Paralimpiese Somerspele 2004  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 2004  Volksrepubliek China (CHN) 200 63 46 32 141
2 Paralimpiese Somerspele 2004  Verenigde Koninkryk (GBR) 167 35 30 29 94
3 Paralimpiese Somerspele 2004  Kanada (CAN) 143 28 19 25 72
4 Paralimpiese Somerspele 2004  Verenigde State (USA) 235 27 22 39 88
5 Paralimpiese Somerspele 2004  Australië (AUS) 151 26 39 36 101
6 Paralimpiese Somerspele 2004  Oekraïne (UKR) 90 24 12 19 55
7 Paralimpiese Somerspele 2004  Spanje (ESP) 158 20 27 24 71
8 Paralimpiese Somerspele 2004  Duitsland (GER) 212 19 28 31 78
9 Paralimpiese Somerspele 2004  Frankryk (FRA) 136 18 26 30 74
10 Paralimpiese Somerspele 2004  Japan (JPN) 162 17 15 20 52
11 Paralimpiese Somerspele 2004  Rusland (RUS) 84 16 8 17 41
12 Paralimpiese Somerspele 2004  Tsjeggië (CZE) 65 16 8 7 31
13 Paralimpiese Somerspele 2004  Suid-Afrika (RSA) 51 15 13 7 35
14 Paralimpiese Somerspele 2004  Brasilië (BRA) 96 14 12 7 33
15 Paralimpiese Somerspele 2004  Meksiko (MEX) 14 10 10 34
16 Paralimpiese Somerspele 2004  Suid-Korea (KOR) 82 11 11 6 28
17 Paralimpiese Somerspele 2004  Hongkong (HKG) 24 11 7 1 19
18 Paralimpiese Somerspele 2004  Pole (POL) 104 10 25 19 54
19 Paralimpiese Somerspele 2004  Belarus (BLR) 33 10 12 7 29
20 Paralimpiese Somerspele 2004  Oostenryk (AUT) 44 8 10 4 22
21 Paralimpiese Somerspele 2004  Swede (SWE) 41 8 7 6 21
22 Paralimpiese Somerspele 2004  Tunisië (TUN) 8 7 3 18
23 Paralimpiese Somerspele 2004  Egipte (EGY) 46 6 9 8 23
24 Paralimpiese Somerspele 2004  Iran (IRI) 89 6 3 13 22
25 Paralimpiese Somerspele 2004  Algerië (ALG) 18 6 2 5 13
26 Paralimpiese Somerspele 2004  Nieu-Seeland (NZL) 136 6 1 3 10
27 Paralimpiese Somerspele 2004  Nederland (NED) 95 5 12 12 29
28 Paralimpiese Somerspele 2004  Nigerië (NGR) 14 5 4 3 12
29 Paralimpiese Somerspele 2004  Denemarke (DEN) 32 5 3 7 15
30 Paralimpiese Somerspele 2004  Slowakye (SVK) 37 5 3 4 12
31 Paralimpiese Somerspele 2004  Italië (ITA) 76 4 8 7 19
32 Paralimpiese Somerspele 2004  Israel (ISR) 24 4 4 5 13
33 Paralimpiese Somerspele 2004  Finland (FIN) 54 4 1 3 8
34 Paralimpiese Somerspele 2004  Griekeland (GRE) 124 3 13 4 20
35 Paralimpiese Somerspele 2004  Thailand (THA) 43 3 6 6 15
36 Paralimpiese Somerspele 2004  België (BEL) 25 3 2 2 7
37 Paralimpiese Somerspele 2004  Kenia (KEN) 16 3 1 3 7
38 Paralimpiese Somerspele 2004  Noorweë (NOR) 34 3 1 1 5
39 Paralimpiese Somerspele 2004  Angola (ANG) 4 3 0 0 3
40 Paralimpiese Somerspele 2004  Switserland (SUI) 41 2 6 8 16
41 Paralimpiese Somerspele 2004  Portugal (POR) 29 2 5 5 12
42 Paralimpiese Somerspele 2004  Marokko (MAR) 10 2 4 0 6
43 Paralimpiese Somerspele 2004  Kuba (CUB) 24 2 2 7 11
44 Paralimpiese Somerspele 2004  Sjinees Taipei (TPE) 2 2 2 6
45 Paralimpiese Somerspele 2004  Azerbeidjan (AZE) 2 1 1 4
46 Paralimpiese Somerspele 2004  Hongarye (HUN) 37 1 8 10 19
47 Paralimpiese Somerspele 2004  Ysland (ISL) 3 1 3 0 4
48 Paralimpiese Somerspele 2004  Koeweit (KUW) 14 1 2 3 6
49 Paralimpiese Somerspele 2004  Slowenië (SLO) 28 1 2 1 4
50 Paralimpiese Somerspele 2004  Litaue (LTU) 1 1 5 7
51 Paralimpiese Somerspele 2004  Verenigde Arabiese Emirate (UAE) 10 1 1 2 4
52 Paralimpiese Somerspele 2004  Letland (LAT) 7 1 1 1 3
53 Paralimpiese Somerspele 2004  Indië (IND) 12 1 0 1 2
Paralimpiese Somerspele 2004  Irak (IRQ) 8 1 0 1 2
Paralimpiese Somerspele 2004  Jamaika (JAM) 4 1 0 1 2
Paralimpiese Somerspele 2004  Turkye (TUR) 8 1 0 1 2
57 Paralimpiese Somerspele 2004  Bosnië en Herzegowina (BIH) 15 1 0 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Botswana (BOT) 1 1 0 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Siprus (CYP) 5 1 0 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Zimbabwe (ZIM) 2 1 0 0 1
61 Paralimpiese Somerspele 2004  Ierland (IRL) 42 0 3 1 4
62 Paralimpiese Somerspele 2004  Argentinië (ARG) 55 0 2 2 4
63 Paralimpiese Somerspele 2004  Venezuela (VEN) 16 0 1 2 3
64 Paralimpiese Somerspele 2004  Jordanië (JOR) 10 0 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 2004  Palestynse Owerheid (PLE) 2 0 1 1 2
66 Paralimpiese Somerspele 2004  Bahrein (BRN) 5 0 1 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Estland (EST) 6 0 1 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Masedonië (MKD) 3 0 1 0 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Panama (PAN) 2 0 1 0 1
70 Paralimpiese Somerspele 2004  Kroasië (CRO) 17 0 0 4 4
71 Paralimpiese Somerspele 2004  Peru (PER) 5 0 0 2 2
Paralimpiese Somerspele 2004  Serwië en Montenegro (SCG) 5 0 0 2 2
73 Paralimpiese Somerspele 2004  Faroëreilande (FRO) 1 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Puerto Rico (PUR) 2 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 2004  Rwanda (RWA) 2 0 0 1 1
Totaal (75 NPKs) 519 517 532 1568

Verwysings

Eksterne skakels

Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 2004 

Somerspele: Rome 1960 • Tokio 1964 • Tel Aviv 1968 • Heidelberg 1972 • Toronto 1976 • Arnhem 1980 • New York & Stoke Mandeville 1984 • Seoel 1988 • Barcelona 1992 • Atlanta 1996 • Sydney 2000 • Athene 2004 • Beijing 2008 • Londen 2012 • Rio de Janeiro 2016 • Tokio 2020 • Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976 • Geilo 1980 • Innsbruck 1984 • Innsbruck 1988 • Tignes-Albertville 1992 • Lillehammer 1994 • Nagano 1998 • Salt Lake City 2002 • Turyn 2006 • Vancouver 2010 • Sotsji 2014 • Pyeongchang 2018 • Beijing 2022 • Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese Komitee – Nasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 2004 ToewysingParalimpiese Somerspele 2004 SporteParalimpiese Somerspele 2004 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 2004 Aantal medaljesParalimpiese Somerspele 2004 VerwysingsParalimpiese Somerspele 2004 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 2004AtheneGriekelandGrieksParalimpiese SpeleSport

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OlifantWerkwoordHeuningbySlangTweede WêreldoorlogPadtekens in Suid-AfrikaKrugerwildtuinOrale seksAfrikaTweede VryheidsoorlogNatalie du ToitAfrikaanse WikipediaTandbederfSkilpadReënLys van elemente volgens simboolDermpoliepGawes van die Heilige GeesNatuurbewaringLys van politieke partye in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)HoofmeisieLeierChirurgieSuid-Afrikaanse PolisiediensVoorsetselWoordeboekGeskiedenis (vakgebied)Steenkool in Suid-AfrikaTsoenamiDonkieSnaarinstrumentNiersteenPuberteitPenisKlitorisHipoteseErfenisKontinentAngina pectorisGewone breukeGeelsugGordelroosLettergreepOntwerpLodewyk XVI van FrankrykAnale seksVlinderMorfeemGerda SteynMisdaadromanKonjunktivitisSout (chemiese stof)ToringPlantDuitsWekkerSamestellende afleidingAlliterasieBeesGeslagsgelykheidHoofpynPenetrasieKimberleyOorkruipersWerwelkolomDemokratiese Republiek die KongoNederduitsch Hervormde KerkGautengAfro-AmerikanersVitamienRob HersovVingerseksRobbeneilandTussenwerpsel🡆 More