Paralimpiese Somerspele 1984

Die Paralimpiese Somerspele 1984 (Engels: 1984 Summer Paralympics), destyds bekend as die Internasionale Spele vir Gestremdes, vir atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, atlete met amputasies en les autres is tussen 17 en 30 Junie in New York Stad, Verenigde State, gehou, terwyl dié vir rolstoelatlete tussen 22 Julie en 1 Augustus in Stoke Mandeville, Verenigde Koninkryk, gehou is.

VIIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1984

Gehou in New York, VSA
Stoke Mandeville, VK
Deelnemende lande 45 (VSA)
41 (VK)
Deelnemende atlete 1 800 (VSA)
1 100 (VK)
Items ~300 in 15 sporte (VSA)
603 in 10 sporte (VK)
Openingseremonie 17 Junie (VSA)
22 Julie (VK)
Sluitingseremonie 30 Junie (VSA)
1 Augustus (VK)
Amptelik geopen deur President Ronald Reagan (VSA)
Prins Charles (VK)
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1980: Arnhem (Nederland)
Volgende Spele 1988: Seoel (Suid-Korea)

Tydens die geleentheid in die VSA het 1 800 atlete uit 45 nasies aan sowat 300 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in die VK 1 100 atlete uit 41 nasies aan 603 items in 10 verskillende sportsoorte deelgeneem het.

Dit was die sewende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika het nie aan die Paralimpiese Spele deelgeneem nie.

Die Olimpiese Somerspele 1984 is tussen 28 Julie en 12 Augustus in Los Angeles gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1984 is in Innsbruck, Oostenryk, aangebied.

Sportsoorte

Deelnemers is opgedeel in vyf gestremdheidskategorieë: Atlete met amputasies, atlete met breinverlamming, gesigsgestremde atlete, rolstoelatlete en les autres (die ander). Die rolstoelkategorie was vir atlete wat 'n rolstoel moet gebruik weens 'n ruggraatbesering. Party van die atlete met amputasies het egter ook in die rolstoelafdeling meegeding. Hierdie Spele was die eerste een waar 'n maraton vir die rolstoelatlete aangebied is. Die sewentien sportsoorte waarin meegeding is asook wie daaraan kon meeding is hier onder gelys:

  • Paralimpiese Somerspele 1984  Atletiek – Almal
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Boccia – Breinverlamde atlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Boogskiet – Breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Doelbal – Gesigsgestremde atlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Fietsry – Breinverlamde atlete
  • Optelsport – Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Paralimpiese sokker – Breinverlamde atlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Rolbal – Atlete met amputasies en rolstoelatlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Rolstoelbasketbal – Rolstoelatlete en les autres
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Rolstoelskerm – Rolstoelatlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Ruitersport – Breinverlamde atlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Sitvlugbal – Atlete met amputasies en les autres
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Skyfskiet – Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres
  • Snoeker – Rolstoelatlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Stoei – Gesigsgestremde atlete
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Swem – Almal
  • Paralimpiese Somerspele 1984  Tafeltennis – Atlete met amputasies, breinverlamde atlete, rolstoelatlete en les autres

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Die onderstaande tabel is 'n gekombineerde medaljetabel van die kompetisies in Stoke Mandeville en New York:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1984  Goud Paralimpiese Somerspele 1984  Silwer Paralimpiese Somerspele 1984  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1984  Verenigde State (USA) 136 131 129 397
2 Paralimpiese Somerspele 1984  Verenigde Koninkryk (GBR) 227 107 112 112 331
3 Paralimpiese Somerspele 1984  Kanada (CAN) 166 87 82 69 238
4 Paralimpiese Somerspele 1984  Swede (SWE) 97 83 43 34 160
5 Paralimpiese Somerspele 1984  Wes-Duitsland (FRG) 142 79 76 75 230
6 Paralimpiese Somerspele 1984  Frankryk (FRA) 115 71 69 45 185
7 Paralimpiese Somerspele 1984  Nederland (NED) 61 55 52 28 135
8 Paralimpiese Somerspele 1984  Australië (AUS) 109 49 54 51 154
9 Paralimpiese Somerspele 1984  Pole (POL) 34 46 39 21 106
10 Paralimpiese Somerspele 1984  Denemarke (DEN) 36 30 13 16 59
11 Paralimpiese Somerspele 1984  Noorweë (NOR) 64 29 31 30 90
12 Paralimpiese Somerspele 1984  België (BEL) 35 22 22 14 58
13 Paralimpiese Somerspele 1984  Spanje (ESP) 22 10 12 44
14 Paralimpiese Somerspele 1984  Ierland (IRL) 53 20 15 31 66
15 Paralimpiese Somerspele 1984  Finland (FIN) 57 18 14 26 58
16 Paralimpiese Somerspele 1984  Switserland (SUI) 43 18 13 12 43
17 Paralimpiese Somerspele 1984  Oostenryk (AUT) 47 14 20 10 44
18 Paralimpiese Somerspele 1984  Hongarye (HUN) 26 12 12 3 27
19 Paralimpiese Somerspele 1984  Israel (ISR) 11 21 12 44
20 Paralimpiese Somerspele 1984  Joego-Slawië (YUG) 30 11 9 11 31
21 Paralimpiese Somerspele 1984  Italië (ITA) 61 9 19 14 42
22 Paralimpiese Somerspele 1984  Japan (JPN) 37 9 7 8 24
23 Paralimpiese Somerspele 1984  Nieu-Seeland (NZL) 8 10 7 25
24 Paralimpiese Somerspele 1984  Brasilië (BRA) 30 7 17 4 28
25 Paralimpiese Somerspele 1984  Meksiko (MEX) 6 14 17 37
26 Paralimpiese Somerspele 1984  Portugal (POR) 17 4 3 7 14
27 Paralimpiese Somerspele 1984  Hongkong (HKG) 25 3 5 9 17
28 Paralimpiese Somerspele 1984  Volksrepubliek China (CHN) 24 2 12 8 22
29 Paralimpiese Somerspele 1984  Trinidad en Tobago (TRI) 8 2 1 0 3
30 Paralimpiese Somerspele 1984  Luxemburg (LUX) 5 1 4 1 6
31 Paralimpiese Somerspele 1984  Koeweit (KUW) 22 1 3 4 8
32 Paralimpiese Somerspele 1984  Mianmar (BIR) 10 1 2 1 4
33 Paralimpiese Somerspele 1984  Egipte (EGY) 28 1 1 5 7
34 Paralimpiese Somerspele 1984  Kenia (KEN) 13 1 1 1 3
35 Paralimpiese Somerspele 1984  Oos-Duitsland (GDR) 4 0 3 1 4
36 Paralimpiese Somerspele 1984  Ysland (YSL) 13 0 2 8 10
37 Paralimpiese Somerspele 1984  Indië (IND) 5 0 2 2 4
Paralimpiese Somerspele 1984  Suid-Korea (KOR) 18 0 2 2 4
39 Paralimpiese Somerspele 1984  Jordanië (JOR) 9 0 1 2 3
Paralimpiese Somerspele 1984  Zimbabwe (ZIM) 0 1 2 3
41 Paralimpiese Somerspele 1984  Bahamas (BAH) 2 0 1 1 2
Paralimpiese Somerspele 1984  Indonesië (INA) 8 0 1 1 2
43 Paralimpiese Somerspele 1984  Bahrein (BRN) 12 0 0 2 2
Totaal (43 NPKs) 976 949 849 2774

Ander lande

Lande wat deelgeneem het, maar nie medaljes gekry het nie is:

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1984 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1984 SportsoorteParalimpiese Somerspele 1984 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1984 Aantal medaljesParalimpiese Somerspele 1984 Ander landeParalimpiese Somerspele 1984 Sien ookParalimpiese Somerspele 1984 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1984 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1984EngelsNew York StadSportStoke MandevilleVerenigde KoninkrykVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde NasiesAfkortingDiskriminasieTswanaWitbloedselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022InfeksieBelastingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuikersiekteDistillasieBergSteenkoolWatersuiweringElon MuskKatDroomFossielbrandstofSeksuele opwekkingOos-KaapN.P. van Wyk LouwHokkieBeaufortskaalPampoentjiesOu Apostoliese KerkMenslike skeletSeksposisieResensieWerkloosheidBestuiwingHage GeingobMalariaProstaatkankerReënspinnekopFotosinteseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKameelperdErebus (berg)Desmond TutuVloeistofPseudowetenskapVrugWoordBlomVersoeningsdagMobutu Sese SekoMuscat Internasionale LughaweMierAlkoholismePrivaat maatskappyMenseregtedagg8ftoNatuurrampSkooluniformVoorvoegselLieweheersbesieAalwynItaliëDeelwoordLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVlieg (dier)SkoenlapperLas (rekeningkunde)Morfologie (taalkunde)Gewone breukeWes-KaapKoolstofSpringbokkeGriepKortverhaalWitstinkhoutLettergreepAardbewingOlifantDoop🡆 More