Paralimpiese Somerspele 1972

Die Paralimpiese Somerspele 1972 (Duits: Paralympische Sommerspiele 1972), destyds bekend as die XXIste Wêreldspele van die verlamdes, is tussen 2 en 11 Augustus 1972 in Heidelberg, Wes-Duitsland, aangebied.

IVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1972

Gehou in Heidelberg, Wes-Duitsland
Deelnemende lande 42
Deelnemende atlete 922 (654 mans, 268 vroue)
Items 188 in 10 sporte
Openingseremonie 2 Augustus 1972
Sluitingseremonie 11 Augustus 1972
Amptelik geopen deur President Gustav Heinemann
Atlete-eed (sedert 2012)
Beampte-eed (sedert 2008)
Olimpiese vlam (sedert 1992)
Vorige Spele 1968: Tel Aviv (Israel)
Volgende Spele 1976: Toronto (Kanada)

Tydens die geleentheid het 922 atlete uit 42 nasies aan 188 items in 10 verskillende sportsoorte deelgeneem.

Dit was die vierde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika behaal 'n vierde plek tydens die Spele net na Wes-Duitsland, die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk met 41 medaljes (sestien goud, twaalf silwer en dertien brons).

Die Olimpiese Somerspele 1972 is tussen 26 Augustus en 11 September in München gehou.

Sporte

10 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Paralimpiese Somerspele 1972 
Duitse posseël: XXI. Weltspiele der Gelähmten Heidelberg 1972

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Paralimpiese Somerspele 1972  Goud Paralimpiese Somerspele 1972  Silwer Paralimpiese Somerspele 1972  Brons Totaal
1 Paralimpiese Somerspele 1972  Wes-Duitsland (FRG) 75 28 17 22 67
2 Paralimpiese Somerspele 1972  Verenigde State (USA) 17 27 31 75
3 Paralimpiese Somerspele 1972  Verenigde Koninkryk (GBR) 72 16 15 21 52
4 Paralimpiese Somerspele 1972  Suid-Afrika (RSA) 25 16 12 13 41
5 Paralimpiese Somerspele 1972  Nederland (NED) 39 14 13 11 38
6 Paralimpiese Somerspele 1972  Pole (POL) 22 14 12 7 33
7 Paralimpiese Somerspele 1972  Frankryk (FRA) 62 10 8 15 33
8 Paralimpiese Somerspele 1972  Israel (ISR) 32 9 10 9 28
9 Paralimpiese Somerspele 1972  Italië (ITA) 25 8 4 5 17
10 Paralimpiese Somerspele 1972  Jamaika (JAM) 20 8 3 4 15
11 Paralimpiese Somerspele 1972  Australië (AUS) 30 6 9 10 25
12 Paralimpiese Somerspele 1972  Oostenryk (AUT) 32 6 6 6 18
13 Paralimpiese Somerspele 1972  Kanada (CAN) 40 5 6 8 19
14 Paralimpiese Somerspele 1972  Swede (SWE) 38 5 6 6 17
15 Paralimpiese Somerspele 1972  Japan (JPN) 28 4 5 3 12
16 Paralimpiese Somerspele 1972  Suid-Korea (KOR) 4 2 1 7
17 Paralimpiese Somerspele 1972  Rhodesië (RHO) 13 3 5 4 12
18 Paralimpiese Somerspele 1972  Nieu-Seeland (NZL) 10 3 3 3 9
19 Paralimpiese Somerspele 1972  Switserland (SUI) 36 3 2 4 9
20 Paralimpiese Somerspele 1972  Argentinië (ARG) 2 4 3 9
21 Paralimpiese Somerspele 1972  Ierland (IRL) 17 2 4 2 8
22 Paralimpiese Somerspele 1972  Noorweë (NOR) 28 1 5 4 10
23 Paralimpiese Somerspele 1972  België (BEL) 23 1 1 2 4
Paralimpiese Somerspele 1972  Joego-Slawië (YUG) 22 1 1 2 4
25 Paralimpiese Somerspele 1972  Indië (IND) 10 1 0 0 1
Paralimpiese Somerspele 1972  Kenia (KEN) 4 1 0 0 1
27 Paralimpiese Somerspele 1972  Spanje (ESP) 20 0 4 0 4
28 Paralimpiese Somerspele 1972  Finland (FIN) 24 0 2 1 3
29 Paralimpiese Somerspele 1972  Hongkong (HKG) 10 0 1 1 2
30 Paralimpiese Somerspele 1972  Hongarye (HUN) 5 0 0 1 1
Paralimpiese Somerspele 1972  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 19 0 0 1 1
Totaal (31 NPKs) 188 187 200 575

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele Paralimpiese Somerspele 1972 

Somerspele: Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele: Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee

Tags:

Paralimpiese Somerspele 1972 SporteParalimpiese Somerspele 1972 Deelnemende nasiesParalimpiese Somerspele 1972 Getal medaljesParalimpiese Somerspele 1972 VerwysingsParalimpiese Somerspele 1972 Eksterne skakelsParalimpiese Somerspele 1972DuitsHeidelberg, DuitslandSportWes-Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AgtervoegselGeldSuid-AfrikaReënspinnekopDieremishandelingKrieketThabo MbekiBrandmondsindroomDoelwitMenseregteVoorvoegselKonjunktivitisInflasieHoofkarakterTegnologieSuiwelprodukTuberkuloseLeierMcDonald'sStaatstoelaeLys van Afrikaanse televisiereekseSeptimius AwardsAborsiePuberteitVisPlastiekMagneetGroot TrekOlimpiese SpeleDikdermKaapse florarykKlinkerEienaamKarooSkooluniformBokmakierieKwame NkrumahWaterpokkiesHamburgerMenstruasieLenteJavaScriptMierMensJaco JacobsKletsrymMagnetismeNieuwoudtvilleSeksueel oordraagbare infeksieKunstenaarEeuNatuurbewaringOnderhoudSoweto-opstandHaelManie LibbokSwart menseWebjoernaalGalileo GalileiSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerenigde State van AmerikaNoordwesPampoentjiesKoperSatellietBevolkingProteïenSkoenlapperEkotoerismeOogproblemeMangelontstekingKlimaatveranderingBloedsomloopstelselSinoniem🡆 More